Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Monique Strydom suffers miscarriage

Vr., 30 Junie 2000 00:00

In article , www.eep.co.za

Dis waarskynlik vir haar en sy familie verskriklik, maar wat gaan dit
die deelnemers aan dese NG aan? Baie mense ondergaan deurlopend verskriklikhede
gaan jy dit alles na dese NG pos? Dan het ons altyd baie te lees .......
Patrick

wrote:
> South African Monique Strydom, being held captive with her husband Callie by
> Muslim extremists holding 20 hostages in the southern Philippines, has
> suffered a miscarriage.
>
> www.eep.co.za
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Argief

Do., 29 Junie 2000 00:00

Hallo daar

Hoe kan ek ou postings in die argief gaan naspoor

Groete

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Toekoms Advies vir: Reunion Bosbou Inisiatief

Di., 27 Junie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Franse Regering en Beamptes verantwoordelik
vir die administrasie van Reunion, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die
volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Menige handels
en toerisme inisiatiewe. Menige inisiatiewe om die EU te
ondersteun. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan
die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

Wil ook graag Pad bouers, Bosbou, Meulenaars en verwante
industriee in ons Paradys, en elders op die Planeet, gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Bydraes tot die ekonomie. Verskaffing van menige werks
verskaffing geleendhede, asook produkte en dienste. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, SAOG lidlande, Reunion en
Frankryk gelyktydig, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met die Franse Regering,
Beamptes verantwoordelik vir die administrasie van Reunion, Pad
bouers, Bosbou, Meulenaars en verwante industrie deskundiges in
ons Paradys, en elders op die Planeet. Om bosbou en verwante
industrie inisiatiewe te verhoog in Reunion. Tot voordeel van
Reunion en die groter Franse Renaissance. Asook vir die groter
Afrika Renaissance, om die suksesse daarvan te verhoog. Om in
die ewig groeiende aanvraag na bosbou verwante produkte te
voorsien. Asook verwerkte produkte, bv. papier, karton,
laaghout, saamgepersde hout, ens. in Reunion, Frankryk, SAOG
lidlande, en elders op die Planeet. Veral wanneer die Afrika
Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe neem.

Daarna om die aantal woude in Reunion te verhoog. Veral in
gebergde gebiede. Ten voordeel van beide die industrie en natuur
liefhebbers wat dit geniet om in gebergde gebiede in Reunion te
stap.

Die aantal tonnels en paaie in gebergde gebiede kan ook verhoog
word, waar nodig. Om die infra struktuur te verhoog om bosbou en
bosbou verwante industriee in Reunion te verhoog. Veral vir
lang-as vragmotors met sleepwaens wat timmerhout na meule aanry.
Die aantal vragmotor staanplekke, baseer op advies hier alreeds
gelewer, kan ook verhoog word, indien nodig. Om suksesvolle
ritte te verhoog.

Papier meulenaars en ander bosbou verwante industriee kan ook
verhoog word. Veral in gebiede waar menslike hulp bronne en
materiaal volop beskikbaar is. Asook in SAOG lidlande, indien
nodig, wanneer die tyd aanbreek.

Hoogstens aangeraai, vir bosbou en bosbou verwante industriee
deskundiges van ons Paradys, en elders op die Planeet,
ondersteuning aan Reunion te verhoog. Om dieselfde industriee
daar te verhoog. Tot voordeel van ons Paradys, SAOG lidlande,
Reunion, Frankryk en die Planeet. 'n Wen-wen situasie word hier
hoogstens aanbeveel. Deskundiges van ons Paradys word hier
hoogstens aanbeveel, a.g.v. die relatiewe kort reistyd na
Reunion.

Bestudeer verbruikers benodighede in ons Paradys, SAOG lidlande,
Reunion, Frankryk, die EU, en op die Planeet. Om uitvoer mark
potensiaal en benodigdhede vas te stel.

Verskaffers van produkte kan ook verhoog word, waar moontlik. En
voldoende aanvraag bestaan.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die
ANC, President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons
Paradys, aan die Regerings en die Persone van Reunion en
Frankryk. Om vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys, en die
Persone van Reunion en Frankryk.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Besikbaarheid van timmerhout en verwante produkte en dienste kan
asemrowend verhoog word.
Asemrowende uitvoer mark potensiaal.
Ekonomiee en potensieele ekonomiee kan asemrowend stimuleer
word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Reunion en Franse Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, Reunion en Frankryk, en elders op die
Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol Vorentoe,
sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Hierdie bydrae kan gesien word as 'n verhoging van individuele
G-8 bydraes wat hier gelewer word.)

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

hanggliding

Ma., 26 Junie 2000 00:00

Ek soek die Afrikaanse woord vir "hanggliding" of "hangglider". Wie kan my
help asb.?

Jos.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

soek help

Ma., 26 Junie 2000 00:00

Ek soek raad asb met my rekenaar

So 3 dae terug het my internet begin probleme gee. Hy wil nie sites oop maak
nie en dan gooi hy die volgende boodskap uit. " The aplication called an
interface that was marshalled for a different thread"

Ek het reeds verskei mense gevra maar almal gee raad maar niks help nie.Ek
het Explorer 5. Ek het alles afgehaal en weer gelaai sonder sukses.

As iemand raad het sal ek dit waardeer

Dankie
Reenen van Niekerk

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Vraag vir Gloudina

Ma., 26 Junie 2000 00:00

Gloudina: hoe kry jy dit reg dat jou naam nie bo-aan jou bydraes
verskyn nie? (Dis 'n ernstige vraag - ek wil regtig graag weet.
As jy nie in die groep wil antwoord nie, kan jy my privaat e-pos
- as jy wil.)

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Geselshoek

So., 25 Junie 2000 00:00

Is daar êrens 'n geselshoek waar julle almal bymekaarkom?
Die ou tradisionele "chatroom" op IRC of iets soortgelyks?

Ek wonder maar net...
Dit kan nogal interessant wees.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

R: Distance in S.Africa:

So., 25 Junie 2000 00:00

Te ver om te ry en te naar om te loop.....

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: NNP trou met 'joiners'

So., 25 Junie 2000 00:00

wrote
> Lyk vir my asof die NNP nou uiteindelik in die gat geval het wat hulle
> vir hulself gegrawe het,en ek herinner my daaraan dat Mnr De Klerk net
> na die1994 verkiesing gesê het dat die NP die verkiesing in 1999 gaan
> wen.
>
> Ja,so val die helde - dankie tog!
>
> Boertjie
~~~~~~~~~~~~~~
en bring hy die land en sy mense ook saam met hom .............
snaaks hoe Oom Jaap weereens reg was met sy voorspellings
so paar jaar gelede ........ baie gewonder of hy ook nie die
toekoms kan 'sien ' soos ou Siener kon nie, of is dit maar
omdat hy baie lees en kan voorspel want dit het al van tevore
in die geskiedenis gebeur. Wat hy praat moet mens nooit aflag
nie, anders gaan hy laaste vir jou lag.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    1060  1061  1062  1063  1064  1065  1066  1067  1068  1069  1070  1071  1072  1073  1074  1075    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 23:19:22 UTC 2026