Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Grondslag en ontstaan van Apartheid...........

Wo., 19 Julie 2000 00:00

Grondslag En Ontstaan Van Apartheid

Die huidige tydsgewrig verg dat daar iets gesê word oor Apartheid se
ontstaan en die staatkundige ontwikkeling en voortsetting daarvan. Elkeen
wat gal braak oor Apartheid en die onregte of gewaande onregte wat dit
meegebring het laat die indruk van 'n oppervlakkige kennis en insigte oor
die verskynsel uit die geskiedenis.........

http://mzone.mweb.co.za/residents/mwlen_ko/homepage.html

Groetnes
Horst.

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE

Wo., 19 Julie 2000 00:00

Word dit nie as spam gesien nie? Vra maar net

WOMEN skryf in boodskap news:8l4e55$60u$118@news.loxinfo.co.th...
>
> Meet women of your culture
>
> visit
>
> http://www.adva.th.com/newsdating.html
>

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Andre Swatz

Wo., 19 Julie 2000 00:00

Wie kan help? Ek wil net graag weet hoe en waar kan ek Andre Swatz kontak.
Ek wil net graag uitvind waar sal hy Desember optree.

Musiek & liriek | 1 kommentaar

Re : KakWurm - Tobie

Wo., 19 Julie 2000 00:00

Probeer Mcafee. Is nogal goed !

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ons Land

Wo., 19 Julie 2000 00:00

Ek voel vreemd en alleen
in my land van pyn en geween.

Ek sien die aarde bevlek van bloed
en dink aan die stryd wat hier woed.

Ek sien die helder son verdof,
agter kruit en roet en stof.

Ek voel die desperaatheid van my land,
dit slaan en trek en vloek van alle kant.

Ek hoor ons kindertjies huil,
bang, siek, alleen en vuil.

My land van oorlog hartseer en pyn,
moet ons hier sit en kyk hoe jy kwyn?

"Onbekend"

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Dankie

Wo., 19 Julie 2000 00:00

Dankie Elaine jy is 'n ster

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld.

Di., 18 Julie 2000 00:00

Daar is 'n hewige reaksie van die regering omdat die DP (hulle
advertensies weerspiel nog nie hulle nuwe naam nie) advertensies
voortbring wat die mense waarsku dat hulle tussen 70% en 180% meer gaan
betaal vir grondbelasting waneer die nuwe grondbelastingswet ingebruik
geneem word. Die ANC sê dis twak en bangmaak stories. Maar, tot huide
kon die ANC nie DP kry om hulle advertensies terug te trek nie. Kom ons
kyk wat is hier aan die gebeur.

Van wat gesien, gaan grond belasting nie verhoog word nie. Inteendeel
dit gaan verlaag word. Nogtans daar word begroot vir 'n verhooging.
Huidiglik word grondbelasting hoofsaaklik gehef op grond en nie
verbeterings (geboue ens.) nie. Uitsonderings is Kaapstad en
Johannesburg (net ingeval daar die mense is wat hulle familie in
Pretoria wil bel om te vra). Ek weet nie wat 'n werklike bedrag is nie
maar, vir die argument kom ons gebruik 'n belastingssyfer van R0,0018
per duisend Rand vir belastings doeleindes. So, in meeste gevalle in SA
sou grond alleen dan gebruik as die basis van belasting. Kom ons sê die
grond word gewaardeer as R90,000. Die belasting op die grond sou dan
R162 wees. As die nuwe belasting inwerking kom neem dit die verbetings
ook in ag. So, kom ons gebruik die moontlikheid dat daar 'n huis nou op
die erf staan van 'n herbou waarde van R350,000. So, die totale waarde
is nou R440,000. Maar, omdat die SA mark so bedruk is, word die
verkoopwaarde gestel op R360,000. So, om die ding reg te kry stel die
ANC voor dat belasting verlaag moet word (dis net 'n veronderstelling
wat ek maak as gevolg van politiese druk) en die syfer word gewysing
R0,0011 per duidend Rand waarde. Dis 'n verlaaging van so 40% op
belasting. So, wat gaan die belasting wees wat die regering gaan kry?
Die regering kry nou R396 in steede van die R162 voorheeen. Dis is 'n
verhooging van 144% (alhoewel daar 'n verlaaging van 40% aangekondig
word). Kom ons kyk wat sou gebeur as die verkoopswaarde selfs vasgestel
word op R250,000 (en .0011 per duisend) dan is die belasting R275. Nog
steeds 'n verhooging van 70%. Maar, nou wardeer die eenheid as minder as
die herbou koste. Dit kan mooilik geglo word dat die waardeering op die
vlak sal gedoen word want, dit beinvloed baie wette (insluitend die wet
op kapitaal groei).

Nie bewysbaar op hierdie stadium nie. Maar, watch this space.

Ernest

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

sizwe se Feyerabend

Di., 18 Julie 2000 00:00

Aangesien ek nie eerstehandse toegang het tot Feyerabend se vroeë en nog
ietwat naiewe werk "Against Method" nie, 'n kommentaartjie wat iemand ('n
kritikus van Feyerabend http://nsom.bu.edu/~pniower/pages/f.htm ) geskryf
het:



'n Ander lekker kort opsomming van Feyerabend se argumente rondom Galileo
verskyn by http://www.aquinas-multimedia.com/catherine/galileo.html ('n
Katolieke blad) waar sy referaat "Galileo and the Tyranny of Truth" bespreek
word (later gepubliseer in "Farewell to Reason". "Farewell to Reason is
amper 20 jaar na "against Method" gepuliseer, let wel.) Uittreksel:

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Die 10 000 priesters

Di., 18 Julie 2000 00:00

'n Baie interessante apologie vir die rol van die kerk van Rome by:

http://www.catholic.net/RCC/Periodicals/Issues/GalileoAffair .html

Die volgende aanhaling demonsteer dat Rome nie nou skielik besluit het om te
Galileo te "rehabiliteer" nie. Dit lyk asof daar weer goed propagandasous
deurgeloop het om die wanopvattings van nuusmanne te voed:

The Galileo Affair
No episode in the history of the Catholic Church is so misunderstood as the
condemnation of Galileo. It is, in Newman's phrase, the one stock argument
used to show that science and Catholic dogma are antagonistic. To the
popular mind, the Galileo affair is prima facie evidence that the free
pursuit of truth became possible only after science "liberated" itself from
the theological shackles of the Middle Ages. The case makes for such a neat
morality play of enlightened science versus dogmatic obscuratism that
historians are seldom tempted to correct the anti-Catholic "spin" that is
usually put on it. Even many intelligent Catholics would prefer that the
whole sorry affair be swept under a rug.

John Paul II and Galileo

This is not, however, the attitude of Pope John Paul II. In 1979, he
expressed the wish that the Pontifical Academy of Sciences conduct an
in-depth study of the celebrated case. A commission of scholars was
convened, and they presented their report to the Pope on October 31, 1992.
Contrary to reports in The New York Times and other conduits of
misinformation about the Church, the Holy See was not on this occasion
finally throwing in the towel and admitting that the earth revolves around
the sun. That particular debate, so far as the Church was concerned, had
been closed since at least 1741 when Benedict XIV bid the Holy Office grant
an imprimatur to the first edition of the Complete Works of Galileo.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Die 10 000 priesters

Di., 18 Julie 2000 00:00

"Leendert van Oostrum" schreef...
>
> Ferdi Greyling wrote...
>> "Leendert van Oostrum" wrote:
>> > finally throwing in the towel and admitting that the earth revolves
>>> around the sun.
>>
>> Ek dit nerens so gerapporteer gesien nie.
>
> Miskien vertrou jy te veel op wat jy "gerapporteer" sien? Miskien moet jy
> vir loubscher vra. Dis hy wat beweer het dat die Pous nou skielik vir
> Galileo "kwytgeskeld het op alle aanklagte". Hy moet seker 'n betroubare
> bron hê vir sy bewering?
>
>> Was dit net jy Leendert?
>> Het jy voorbeelde van sulke berigte?
>> Sal dit graag wil lees.
>
> Vra vir laubsher.
>
> (Ek beskou natuurlik die berig wat jy hier aanhaal as 'n "berig". Ek het
> selfs die URL van die bron gegee.)

Galileo werd genoemd in die "mea culpa" van de Paus. Op de site van het
Vaticaan is niet heel veel te vinden, maar ik kwam wel de volgende
verwijzing tegen:

http://www.vatican.va/jubilee_2000/magazine/documents/ju_mag _01071997_p-26_e
n.html

"Luigi Accattoli counted no less than ninety-four instances where John Paul
II himself had, acknowledged the mistakes and sins of Christians in
connection with, among other things, the Crusades, the Inquisition,
persecution of the Jews, religious wars, in re Galileo, and the treatment of
women."

Groeten,
Arthur

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1050  1051  1052  1053  1054  1055  1056  1057  1058  1059  1060  1061  1062  1063  1064  1065    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 18:37:24 UTC 2026