Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Famile van die kaap

Do., 30 November 2000 00:00

E Bessinger wrote in message
...
:Tobie, ek wag nog steeds dat jy my vertel watter inligting
jy eintlik
:soek. Van die maatskappy naam waarvan jy stuur is jy sonder
werk of
:sonder ryding. Watter een?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Die maatskappy het ek in 1991 gestig en het ook 'n 2de
maatskappye onlangs na my hartomlyning gestig, by name
Coffin Dodgers Coffee Club Very Limited, dit is baie
eksklusief. Die eerste maatskappy gee werk aan afgetredes op
40 jarige ouderdom, Jy werk vir Walk & C. More, totdat jy
aan die hart laat werk het ...... baie eksklusief. :-)
As jy wil sien hoe ek my tyd verwyl, gaan kyk in my Foto
album.
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm

My 3 Parrot Photo Albums:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Hennerietjie?

Do., 30 November 2000 00:00

Ek ontvang gelukkig geen pos met "antie gloudina" in die "subject" nie.

Thank God for small mercies!

Skunk

"Sue" skryf in boodskap news:MPG.14905b0a72b7f2729897ce@news...
> Wanneer kan ons weer iets hoor van Hennerietjie? GROOT ASSEBLIEF??

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Sue Backtrack

Do., 30 November 2000 00:00

"Sue" wrote:
>
> Skunk says...
>
>> Nes ek dink ek hou van Sue, kom sy met snert soos "onopgevoede AFRIKAANS
>> sprekende mans".
>
> Dit maak nie vir my saak of jy van my hou of nie Skunk, maar ek wil darem
>
> net se dat ek in dieselfde brief, net die volgende paragraaf ook gese
> het:
> "Vergeet om by te voeg - darem nou nie ALLE Afrikaans sprekendes is so
> dom en oningelig soos jy en jou maatjies nie - thank God for small
> mercies!"

Sorry hoor, ek het die halwe een gekry...

> Hoe is dit MOONTLIK dat iemand wat in 'n ander land sit, kan glo dat sy
> kennis en opinie van die eleksies hier in my land is beter ingelig? En
> dit is PRESIES wat die persoon voorgestel het. Sou JY stil gebly het?

Sekerlik nie :-)

Alle geval, apologies accepted.

Groete
Skunk

>> Hoeveel "ander taal sprekende mans" ken jy, Sue? Ek dink nie die afrikaanse
>> outjies hoef terug te staan vir enige ander mans nie...
Inteendeel...
>
> Ek ken nogal baie "ander taal sprekende mans", is selfs met een getroud.
> :-)
> Maar ek stel volkome saam met jou, ek het nog nooit anders gedink nie!
> (In terme van nie hoef terug te staan nie) Die afrikaanse outjies wat ek
> ontmoet het in SA was baie beleef, en goed opgevoed. Ek het ook 'n paar
> Afrikaans sprekende SA'nse vriende, en ons kuier baie lekker saam as
> hulle hier kom kuier.
> Ek wens net dat sommige van hulle (die ouens wat hier kuier) nie so
> SENSITIEF wil wees nie. Dit kom vir my voor asof "baklei" die enigste
> manier van kommunikasie is? Dan is daar ook die kinderlike "speletjies"
> wat sommiges speel. Ek erken dat ek dit nie alles verstaan nie, maar
> sien duidelik dat hulle moontlik baie lae selfbeelde drae. Ek dink dit
> is omdat die selfbeeld so laag is, dat dit makliker is om ander uit te
> skel en gereeld 'n baklei te soek.
> En nou kan jy ook maar skel, maar ek het opgemerk dat die Afrikaans
> sprekendes in SA baie lae selfbeelde het, vir een of ander rede. In hulle
> EIE koppe dink hulle ander dink hulle is "beter" as hulle, weens hierdie
> lae selfbeeld.
>
> Hier sukkel ek my dinges af om hulle taal te probeer SKRYF en verstaan,
> en die heeltyd moet ek net oppas om nie op sensitiewe tone te trap nie -
> dit raak nogal moeilik. :-)
>
>> Oppas vir vashaak op die woord "onkunde". Wat die hart van vol is... (Of is
>> dit brein).
>
> Ja, jy is reg. Heeltemal reg. Ek het spesifiek na Lous. Riaan en
> Blommetjie verwys as "hulle". Ek vra NEDERIG om verskoning vir al die
> ander MANS wat hierdie nuusgroep gebruik.
>
>
>

>>
>> Sue schreef in berichtnieuws
>> MPG.148effd65e1e34339897c3@news...
>>> In article ,
>>> lo...@hotmail.dinges.com says...
>>>
>>>> So want doen jy dan hier ... poepol!
>>>
>>> Ek geniet dit VREESLIK om julle onkunde en onopgevoedheid aan julle uit
>>> te wys. Dis lekker om vir die Amerikaners te wys hoe onopgevoed die
>>> AFRIKAANS sprekende mans daar in SA is. :->
>>>
>>>
>>> Verder wil ek ook graag vir Glaudina 'n break gee, sodat sy meer prosa en
>>> gedigte kan pos, wat ek veral baie geniet. So, skel maar en gaan
>>> tekere..ek ken jou nie, en hoop om jou of jou tipes nooit te ontmoet nie.
>>>
>>>
>>
>>
>>

"Sue" skryf in boodskap news:MPG.14905003fb2b10459897cd@news...
> In article ,
> lo...@hotmail.dinges.com says...
>> Soo ek gesê het - Lekker stupit!!!!! Hoekom herhaal jy jouself - seker
>> 'n blonde oomblik gehad ...
>
> Eintlik is daar 'n heel logiese verklaring daarvoor. Die eerste brief
> was bleikbaar gepos, voordat ek dit klaar geskryf het. Ek het iets
> BELANGRIKS bygevoeg - iets wat Skunk ongelukkig miskien nie raakgesien
> het nie.
>
>
>>
>> Sue wrote:
>>>
>>> In article ,
>>> lo...@hotmail.dinges.com says...
>>>
>>>> So want doen jy dan hier ... poepol!
>>>
>>> Ek geniet dit VREESLIK om julle onkunde en onopgevoedheid aan julle uit
>>> te wys. Dis lekker om vir die Amerikaners te wys hoe onopgevoed die
>>> AFRIKAANS sprekende mans daar in SA is. :->
>>
>> Dit het jy al gesê.
>>
>>>
>>> Vergeet om by te voeg - darem nou nie ALLE Afrikaans sprekendes is so dom
>>> en oningelig soos jy en jou maatjies nie - thank God for small
mercies!
>>
>> Nee wat jy gesê het is dat die Afrikaner se naam gat is - bietjie dink
>> voor jy jou tik vinngers loslaat of wat sê ek alles. Besig om vreeslik
>> te backtrack ...
>
> Nee wat, ek hoef nie te backtrack nie. Maar ek raak ook RERIG moeg vir
> jou snert. Ek is nou nie seker of ek moet aangaan om jou te vermaak nie,
> en of ek maar net moet ophou nie? Wat stel jy voor?
>
>
>>>
>>> Verder wil ek ook graag vir Glaudina 'n break gee, sodat sy meer prosa en
>>> gedigte kan pos, wat ek veral baie geniet. So, skel maar en gaan
>>> tekere..ek ken jou nie, en hoop om jou of jou tipes nooit te ontmoet nie.
>>>
>>> Hoop dit beantwoord jou vraag? Of moes ek eerder net "poepol" of "snert"
>>> gese het? Laat my maar weet...
>>>
>>
>> Bly dat jou brein toe uiteindelik jou tik vingers ingehaal het.
>
> Ja dit gebeur soms met my. Dit is so jammer dat jy nie sulke oomblike
> het nie. Wat kan ons DOEN?
>
>> Die
>> vraag was - wat soek jy dan hier - poepol? Die ontwykings hierbo is geen
>> antwoord nie.
>
> Ai, en ek het so hard probeer om jou te antwoord! Ek sal weer EEN KEER
> probeer.
>
>
>> Die nuusgroep is vir afrikaans sprekendes dit wis sê -
>> min of meer afrikaners. Dit is nou diie mense wat jy sê hulle name gat
>> gemaak het.
>
> Xenofobia is iets wat jy KAN oorkom as jy net bietjie beter begin voel
> oor jouself. Probeer om nie te BEDREIG te voel teenoor mense soos ek nie
> wat so bietjie anders as jy is en dink nie. Ek glo nie die groep is
> SLEGS vir afrikaans sprekendes nie, en tweedens stem ek nie saam dat
> afrikaans sprekendes is "min or meer afrikaners nie"..."Afrikaners" is 'n
> tipe beesras. Anders as Blommetjie, glo ek nie dat die "afrikaners"
> diere is nie.
>
> Maar ou BESIE, jy kan my mos maar net killfilter? Of hoe seg ek dan nou?
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

re 'Uit Vrugte en Bome

Do., 30 November 2000 00:00

In 'Bome en Vrugte' sê Blommetjie:

On Fri, 24 Nov 2000 23:54:56 +0200, "Blommetjie"
wrote:

> ---------------------------------------------------------
> Soos ek al voorheen gesê het : Ek hou my
> liewer nie op met eindelose geslagsregisters
> nie.
>
> Daarin is daar Geen Sekerheid te vinde nie.
> Waar wél sekerheid in te vinde is, is die
> vrugte wat mense dra. - 'Vrugte' dui op die
> eienskappe van die tipe 'boom'.
>
> Goeie bome dra Goeie vrugte en Slegte
> bome dra Slegte vrugte. Slegte bome kan
> nie goeie vrugte dra nie, en Goeie bome
> kan nie slegte vrugte dra nie.
>
> Die Vrugte van die mens sal sy Saad Openbaar.
>
>

Lees mooi wat sê die man:
'Vrugte dui op die eienskappe van die tipe boom'

Nou wys ek vir julle die 'BlommetjiesBoom' se eienskappe:
(en die is slegs enkeles geneem uit heelwat meer in enkele dae)

kom ons begin by:
Re 'Hallo Frikkie':

VOERTZEK !!

Emmy skryf in boodskap news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>
> Blommetjie schreef in berichtnieuws
> 3a1411d9$0$235@helios.is.co.za...
>
>> [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
>> en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]

AAAG SHAME LITTLE BOY !!

Are you complaining Now ?!

Sies-Tog !

Wat 'n Slapgat "Baby-boy-Poofter".

"Don't Cry for me Mel-FArt-gentina".

Cheers !

Haai 'Mal'
O.K. jy is Mal.
Tot siens Mal.

'Mal' and Family's shit.]

Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
"slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !

Goed so.

Nogal 'n Skandelike geskiedenis
van lae, vieslike witmense.

Ek sien nou hierin ook een van die bes moontlike redes
waarom ons vandag met so 'n Groot, Dwase, Laakbare
"Kak-Afrikaner-Samelewing" opgeskeep sit.

Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
Hou Jy van meid naai ?

Dít àlles, is gesê deur die ou wat daarop wys dat 'n boom aan sy
vrugte geken word.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

American wants to learn Afrikaans: best textbook?

Do., 30 November 2000 00:00

I would like to learn to read/speak Afrikaans.
Any suggestions as to the best text book and/or audio tape course?
baie dankie
Ric Thistlethwaite
yag...@earthlink.net

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 0 kommentare

Pretoria no more (Afrikaans)

Do., 30 November 2000 00:00

As of next Tuesday the capital of South Africa will change name from
Pretoria to City of Tshwane. I wonder about the reasoning behind, and
utility of, name changes in contemporary South Africa.

Clearly Afrikaans cannot expect to hold the dominant position in South
African governance and society as it has in the past. The demographic
base of the language is declining relative to the South African
population as a whole, and neither is the language representative of the
majority of South Africans. Furthermore, considering the limited global
utility of the language it certainly makes sense to promote English
(seemingly most everyone's common "second language") as the lingua
franca of South Africa. I can also understand the contentious feelings
toward the language among those who identify it to some degree with the
apartheid regime - something that was abundantly clear during the 1976
Soweto uprising. It is never advisable to force a language on people.

Having said this, I do think that South Africa's linguistic diversity is
something that is positive in and of itself, and it seems to be a
mistake to actively attempt to marginalize Afrikaans (or any other
language in the country for that matter). I found it quite nice to
travel around Gauteng and seeing all the different street and town names
in Afrikaans (and also in a variety of other languages). I also find
Afrikaans a nice language that is special considering the fact that it
is the only European language to originate and become established
outside Europe. Perhaps I am biased in the sense that my own native
language is a distant relative of Afrikaans, but nevertheless it seems
as though it has its place in South Africa in the future as well as it
has had in the past.

So given this, is there a concerted effort to marginalize Afrikaans in
South Africa today you think or is the renaming of the city's capital
simply much ado about nothing and a fairly limited incident. If not,
what could be the reasons behind, and positive outcomes of,
marginalizing Afrikaans in South Africa today?

Cheers,

--
/stefan

Replace 'invalid' with 'com' to reply via e-mail.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Jerry Springer

Do., 30 November 2000 00:00

Sien jy noem Jerry se naam op jou site... Ken die Suid Afrikaners die Jerry
Springer Show???

Jou site suig ongelukkig!!!

Groete
Skunk

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a255ff3.11265063@news.intekom.co.za...
>
>
> Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
> Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
> em ontmoet Davie Davis.
>
> DD
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>
>> In article , davie...@email.com
>> says...
>>
>>
>>> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>
>> But OF COURSE!!
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Jerry Springer

Do., 30 November 2000 00:00

Oops Skunk, hier's nou 'n halwe boodskap oppad.
Op 'n manier verloor ek partykeer (weet dis nalatigheid) 'n boodskap
voor ek klaar is daarmee. Ek kan dit dan nie herwin om klaar te maak
nie en wanneer ek die een pos gaan dit saam. Sal nou kyk of dit wat ek
daar gesê het moet aangevul word.

O' ja dis wat ek wou s

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Elaaaaaaaaine...!!!

Do., 30 November 2000 00:00

Is jy met verlof of waarom so stil Elaine?

DD

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kinder redenasie.

Do., 30 November 2000 00:00

Elaine,
Kinders het dieselfde renenaars vermoë as 'kinders' van 40. Wat hulle
nie het nie, is die ondervinding wat nodig is om hulle redenasie altyd
te kan wen.

Kom ons kyk na jou argument: 'n kind van 10 het die redenasie vermoë van
x. Teen 'n later datum (sê 15) is dit 2x. Teen 20 is dit 4x. Wat gebeur
dan? Plat dit af, hou dit aan met grooi? Indien dit afplat dan beweer jy
dat alle mense (ongeag hulle ouderdom) dieselfde redenasie vermoë het en
geen debat kan ooit gewen word. Grooi dit, beteken dit dat net ouer
mense die redenasie vermoë het en mag jy nie my stry nie want ek is ouer
as jy en my redenasie vermoë is hoër as joune en ek moet wen. Maar,
meeste weet ek het nie jou redenasie vermoë nie.

So, redenasie vermoë is heel moontlik 'n gedeelte wat beskryf word as IK
of, miskien talente (soos beskryf in die Bybel) Party het meer as ander.
en, net soos 'n wetenskaplikke genie van 11 kry jy 'n redenasie genie
van 11. Dit het niks met ouderdom te doen nie. Daar word eintlik baie
gesê "kyk hoe slim is Janie. Hy kan so goed redeneer"

"Elaine" skryf in boodskap news:3a24d8f6.0@news1.mweb.co.za...
> Dis nie wat ek sê nie. Maar klein kinders kan nie op so hoë vlak soos 'n
> volwassenes redeneer nie. Dis mos vanselfsprekend. Dis hoekom ons
> fondamente vir hulle lê wanneer hulle klein is, sodat hulle wel kan redeeer
> wanneer hulle groot is.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    990  991  992  993  994  995  996  997  998  999  1000  1001  1002  1003  1004  1005    »]
Tyd nou: Wo. Mei 06 07:32:54 UTC 2026