--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
--Our attitude always tells others what we expect in
return --
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Tobie wrote in message
...
:ok ... ek trek al my mail terug ... sal maar DIE REDAKTEUR
:moet mooi vra om jou foto te verander na ... na .... na
....
:ag, wonner of ek nog daai mooi ene het ....
:
:Liewe REAKTEUR
:Sal jy my genadig wees en 'seblief die foto van Danielle op
:sit en my ander foto terugstuur, sy sê dis lelik van my,
:daar moet seker maar erens 'n ooreenkoms wees en ek het dit
:nie geweet nie
:Dankie byvoorbaat
:Oom Tobie cut To Size
:
:--
:
:
:
:
:
:
On Fri, 12 Jan 2001 23:46:22 -0500, Danielle wrote:
> On 12 Jan 2001 19:59:05 -0600, Bill Pruet
> wrote:
>
>> "Tobie" het gese...
>>> hmmm ... dit lyk my die Redakteur het toe na my 'request'
>>> geluister, Sweet Danielle ek sien jou fototjie is ook op
>>> gesit ......... Riaan ek sien daar is 'n boodskap vir jou
>>> ook.
>> What a pity. Jy het 'n baie lelik streek in jou Tobie.
>
> Ag nee wat Bill. Die ou omie dink hy is generaal Ursus van Planeet
> van die Ape. Hy raak soms verward met die werklikheid, so ons aanvaar
> hom maar so. :-)
> Ek het netnou met Cornelius gepraat, en hy se dat die ou verwarde omie
> gereeld daar op sy werf kom kuier, en vra oor die aap meisies. Hy het
> mos 'n ding vir die oulike meisies wat hy in die POTA flieks gesien
> het. Cornelius se dat hy dalk vir my 'n oop plekkie het in sy nuutste
> POTA fliek wat later hierdie jaar vrygestel gaan word, so ek moet vir
> ou Ursus bedank hier! :-))
On Fri, 12 Jan 2001 19:06:12 -0500, Danielle wrote:
> On Sat, 13 Jan 2001 00:58:14 +0200, "Tobie" wrote:
>
>> hmmm ... dit lyk my die Redakteur het toe na my 'request'
>> geluister, Sweet Danielle ek sien jou fototjie is ook op
>> gesit .........
>
> Sies, ek gril sommer as ek dink dat ek vriendelik met die vuilgat ou
> tobie was.
Danielle, Tobie en sy vriende klink soos die tipe mense wat Sondae ewe
vroom in hulle swart pakke as ouderlinge in die kerkbanke gaan sit, en
voorgee dat hulle mense met integriteit is. Patetiese mensies
eintlik. Moenie jou aan sy tipes steur nie. Verwaand, dom,
skeinheilig, met absoluut geen respek vir andere nie. En nou wonder
ons hoekom jy wou he dat ons op hierdie nuusgroep moet kom kuier? Nee
dankie! Ek het genoeg gesien.
Tot later my vriend.
Is daar nie wetgewing wat se dat politieke partye binne n sekere tyd hulle
plakkate moet verwyder nie.As n mens in die Kaap rondry sien n mens nog oral
ANC plakkate.
Dit bleik duidelik dat hulle dink hulle is bo die wet en dat hulle kan doen
wat hulle wil.Ek moet se dit stel n baie goeie voorbeeld.As die ANC hulle
gat afvee aan so n klein wet gaan hulle beslis nie steur aan meer erenstige
wette nie.
Dit kan n mens duidelik daagliks sien . Hulle verander die wette of "side
step" wette om hulle self te pas.
God bestaan nie, het hy gesê. God ontstaan. En dis waar. Die hemel bestaan
nie. Dit ontstaan uit kleur en klank.
Die lig was sag. So noordelik sesuur sag. Die spierwit ganse het langs die
vyver geloop en skree. Die ses spierwit ganse, die twee ingeteelde bruinwit
ganse en die een gekortwiekte bruin wildegans.
Oor die ronde tafel was daar 'n bottelgroen tafeldoek en die drie
plaatkoekies wat saam met die bietjie tee oorgebly het, het die gevlekte
goudbruin kleur van ryp piesangs gehad.
Sy oë was bruin en dromerig van die klanke wat by die huis uitgekom het.
Musiek behoort vir mense soos hy geskryf te word. Miskien word dit. Die
stemme was donker. 'n Ligte eilanddonker mansstem en 'n ryk afrikadonker
vrouestem.
Malaika, nakupenda malaika...het die man gesing. Angel, I love you. What
should I do. I am defeated by wealth. I don't have any. En dan het die
vrouestem bygekom. Pesa zasumbua roho yangu. Money is troubling my soul.
Op so'n manier dat hy moes vra: Hoe kan sy dit doen...?
Herfsdrade het in die lae lig geblink en die spinnekoppies het so alles met
mekaar verweef.
Ek wil net graag weet hoe die Windows millenium is. Ek het dit gekoop en nou
het ek gehoor dat ek dit nie moet laai nie aangesien daar nog baie "bugs" op
is. Sal dit wardeer as iemand my kan laat weet of dit so is
Ek het al baie 'n skaap op die spit gaar gemaak, maar ek wil volgende keer
'n speen varkie probeer. Ek weet egter nie watter marinade om te gebruik om
die vark voor die tyd mee in te spuit nie.
Ek wil nie graag iets probeer soos konfyt of blatjan nie want dit brand baie
vinnig vas en dan lyk die vark verkool van buite af maar is in werklikheid
nog rou binne.
As iemand hier dalk vir my 'n resep het of voorstelle sal ek dit opreg
waardeer.