So paar maande gelede was daar baie gespog oor 'system(s) engineers'
Die beroep gaan eintlik baie vér terug. Gloudina se Comodore 64 was al daar
maar die Apple maatskappy was nog nie in werking nie. Ek praat nou van die
dae toe daar gepraat was van 'the great God Ibm' Hier in die jare laat 60,
vroeë 70. Dis nou toe hoofraam masjiene 32K geheue gehad het en moerse
rekenaars darem die 64K kon behaal. Dis nou die jare van langtermyn
datastooring op 'n 5 ton gewig 'drom' wat darem 1 Mbyte data kon stoor.
Hoofraam DOS was toe 8K groot en baie tweaking was benodig om die bul darem
te kon kry om 'n program te kan loop. Die drukstuk van so 'n operating
system was 500-800 bladsye en alles in assembler geskryf. Ek onthou nog goed
dat daar 'n kurses aangebied was om bv twee velde se inligting om te ruil
met drie 'exclusive or' instruksies teenoor twee 'moves' met 'n stoorveld
want jy kan twee bytes en 3 machine cycles spaar vir die handeling. Vir die
wat verstaan waarvan ek praat moes of daar gewees het of, 'n minimum van
M-graad in elektronika hê. So wê as jy nie weet nie. Tale wat toe beskikbaar
was is Assembler, Fortran, Algol en dan 'n baie basiese Cobol. Daar was toe
al 'n groep wat in hulle garage 'n taal begin ontwikkel het wat genoem was
BASIC. Maar, nog nie posgevat het op masjiene wat in komersiele gebruik was
nie.
In daai jare moes 'n aanleg toets afgelê word en net mense wat 'n A en
boontoe (80% plus)kry vir die aanleg toets mag in die komputerwese werk. Die
aanleg toets was gebaseer op die wetenskaplike/wiskundige gedeelte van 'n IK
toets. Daar was geskat dat net 4% van die bevolking kon die toets deurkom.
So, die manne in die komputerwese was maar skaars. Meer mense met 'brains'
as onderrig. Meeste van hulle het maar net matriek gehad maar nooit die kans
gekry vir tersiere onderrig nie. Wat ek baie goed kon onthou was dat seker
70% van die manne was van varsity dropouts wat se geld opgeraak het.
Van die skaars groep moes daar dan groepe gevorm word wat die verskulende
poste dan kan vul. Daar moes stelondleders, kodeerders opsigters,
bestuurders ens gevorm word. Die skaarste van die groep was die mense wat 'n
IK vorm deel met kunstenaars. 'n Wetenskaplike groep wat kan dink in
geheelbeelde van 'n eindproduk (later kry die groep dan Conceptial thinking
benaming in sielkunde - 'n term wat lank al in gebruik is en mooilik met IK
toetse getoets kan word). Presies soos 'n beeldhouer wat 'n pragtige beeld
kan sien uit 'n stuk rots. Die groep moet dan ook baie analities van aard
wees. Uit die 80% plus groep word daar geskat dat daar net so 4% die
kriteria slaag. Die groep was dan ook die groep waaruit die ontleders gekies
was. Die ontledersgroep het nou 'n verdere toets ondergaan om mense te kry
wat dan op 'operating systems' kan werk. Hulle moes baie goeie kodeerders
wees wat spesialiseer om finaties akuraat te werk maar, die persoon moet
finaties meer wil leer en 'n onuitputbare bron van energie hê. So, eintlik
freaks in die freak world. Vandag sien ek die groep nog steeds. Hulle word
genoem 'hackers'. Daai jare was hulle genoem 'system engineers'
Hier in die 1971, by 'n ingeneurs kongress maak die manne toe beswaar teen
die ingineer in 'systems ingineer'. Die 'systems ingeneer' was gewoonlik
mense sonder graad en het nie aan die vereniging behoort nie. Daar word toe
'n standaard opgestel in SA oor wat die titel 'system engineer' beteken en
net 4 mense slaag daarin. Nie een wat in die komputerwese werksam is nie, of
belangstel om daar te werk nie. Amerika besluit toe die is net 'n klomp twak
is en bly by die benaming. Suid Afrika besluit dat die benaming bly (met die
kriteria van die Engineers vereeniging) maar die mense wat nie aan die
kriteria voldoen nie sal genoem word 'sytems programmers' (stelsel
programeerders).
Probleem opgelos? Nee, want operting sytems het verander. Mettertyd het dit
maklikker geword om 'n operating system te tweak. Parameters word ingestel
en dit is net nodig om te kies wat benodig is. En, in die jare 80 (so van 83
af) begin die PC sy verskyning maak. Dit doen dan weg met die groep
opgelydes wat operating system tweaking doen. Wat nou nodig is is
'installers' wat parameters kan verander. So, die hoofkriteria is nog steeds
vir ontleders (geen toets word meer afgelê nie) wat 'n boek kan lees en een
of ander opsie kies en insleutel. Die grootse behoefte ontwikkel by die
smouse en elke smous eienaar word dan 'sytems engineers' of hy nou weet wat
hy doen of nie. Inteendeel elke huisvrou word een. (ek sê dit nie om
neerhalig te wees nie maar, juis om te bewys van die volgende fase).
Dus begin die era van 'elke jan-rap-en-sy-maat' systems engineers. Elke een
wat 'n boek kan lees, 'n parameter kies is nou 'n 'systems engineer'.
Microsoft (die vervanging van die God Ibm) vat van sy parameters weg. Maar,
iemand vind uit hoe om daar verby te kom en versprei die woord (die internet
en daardie tyd die BBSs het bygedra tot die verspreiding). MS haal meer
parameters uit en haal ook die verwysings uit publieke boeke uit. Maar, die
hackers vind uit. Die toemaak/uitvind lei uiteindelik tot 'n kurses wat
aangebied word oor die parameters wat nie meer beskikbaar is nie. Intussen
is daar ook operating systems beskikbaar wat niks weg steek nie (soos Unix,
Linux, etc). So, die manne wat tweaking doen vind hulleself meer en meer in
die Unix veld. Want, dis waar dit meer prefesioneel gedoen word (Die MS
mense sal my afslag vir die stelling). En, die wat dan die MS kurses voltooi
(saam met die wat dink hulle weet) in die MS veld.
Maar, die stof het nog nie kom lê nie. Wat dan van die naam - 'systems
engineer' Wel, as dit in SA gebruik word moet dit getoets word teen die
standaarde van die Engeneers vereniging. Anders mag dit nie gebruik word
nie. In Amerika? Enige iemand kan homself die benaming gee wat aan die
volgende vereistes voldoen 1) Of 'n MS kurses voltooi het, 2) Of, voldoen
aan die ingineers standaarde 3) Of, operating systems parameters tweak (nie
noodwendig kodeer nie - net verander) 4) Of, op Unix/Linux kernels werk 5)
Of, netwerk installasies doen (want operating system parameters word gekies)
6 Of, ens. Sien met al die beklei is die wiel terug waar dit begin het. Nou
kan die gewone huisvrou weer haarself 'system engineer' noem (as sy van die
windows systems tools soos 'Regedit', 'MSConfig' of miskien iets soos 'Tweak
UI gebruik). Baie van die sagtewaare word nie beskryf nie en die nuwe
stelsels steek nog meer van die goed weg).
Die huisvrou, tesame met al die profesionel mense, is nou systems engineers.
Behalwe as jy in SA is (en ek vermoed Europa wat baie meer streng is oor wat
jy jou voorstel, as Amerika en seker Canada).
Ag wat, ons het mos nou al geleer dat syfers nou nie juis verslaggewers se
sterk punt is nie - anders sou hulle nie in daardie beroep gewees het nie.
Die Burger vanoggend oor die sonsverduistering:
Suid-Afrikaners is vandag randtoeskouers van 'n sterrekundige gebeurtenis
wat net gemiddeld een keer al om die 400 000 jaar plaasvind ( ja - dit is
wat daar staan in swart op wit op die voorblad)
Volgens sterrekundiges... eerste algehele sonsverduistering op
wintersonstilstand in byna 400 jaar.
Volgens Dr Dave Laney van die SA sterrewag is dit die eerste keer sedert die
jaar 1648 dat 'n algehele eklips op midwintersdag val. Hy voorspel dat dit
eers weer in die jaar 2373 gaan gebeur.
Wonder wat die arme kinders in die begripstoets gaan skryf as hulle bg
stukkie moet kry in die eksamen.
Annette ( wat by 'n koerant gewerk het - maar nie in die redaksie nie)
Dit is môre die langste dag van die jaar hier by ons in Vlaanderen.
Op die almanak staan geskryf:
Die son staan op om 5.29 uur en gaan onder om 22.00 uur..
Neem daarby nog 'n uur van skemering voor en agter en julle weet
hoe lank die nag eintlik is.
Hoe gaan dit nou by julle in SA? Ek weet dis nou by julle winter
en die dae is miskien wat korter nou as in die somer.
1795 - Opstand in Swellendam. Die beginsel van 'n eie Afrikaanse
republikeinse strewe en vryheidsgevoel kan teruggevoer word tot die
Kaapse Patriotte en die opstande te Graaff-Reinet en Swelendam.
Die Kompanjie was teen 1790 op die rand van bankrotskap en die ekonomiese
posisie van die burgers was haglik. 'n Gees van verset het by
die Swellendamse grensboere posgevat. Op 18 Junie 1795 het sowat 60
gewapende burgers onder hul selfverkose *Nasionale Kommandant*
P.J. Delport , die drosdy van Swellendam beset en landdros A.A. Faure
met sy assistente gedwing om hul ampte neer te lê.
1891 - Dr. S.J. du Toit gebore. Stephanus Johannes du Toit was nie net 'n
bekende in onderwyskringe nie , maar het ook met verskeie
werke naam as skrywer gemaak. Hy is in die distrik Boshof
gebore en gaan vir die eerste keer op 12 jarige ouderdom skool toe. Hy
matrikuleer in 1910 aan die Grey-kollege en behaal drie jaar
later die graad BA , en mettertyd 'n MA in Nederlands en Engels. In 1920
vertrek hy na Europa , waar hy die doktorale eksamen in die
Nederlandse taal en letterkunde met lof aan die Universiteit van
Amsterdam aflê.
1979 - Mnr. Marais Viljoen beëdig as Suid-Afrika se vyfde Staatspresident
nadat Mnr. B.J. Voster uit die pos bedank het.
Errol Back-Cunningham skryf in boodskap news:3B3093DC.2E0F428F@ix.netcom.com...
> Baba Mung wrote:
>>
>> skryf in boodskap news:3B2E2932.8D8B8431@home.com...
>>> On June 18, 1901 the Globe and Mail reported
>>> that the British Government confirmed that there
>>> were 40, 229 people in the "concentration camps"
>>> of the Transvaal and Orange River Colony.
>>>
>>
>> By 18th June, 1801, slave numbers at the Cape had come to exceed
>> 26,000 men, women, and children. This was another category of people
>> who suffered captivity and maltreatment in South Africa in large
>> numbers - often for a whole life-time.
>
> 18th June 1801, Scores of villages are destroyed by rampaging
> Zulu warriors, their inhabitants, men, women and children
> massacred piecemeal, their bones left to bleach in the
> veldt.
>
> 18th June 1801, numerous men, women and children under
> a sub-clan chief of the Basutu are put to death, seemingly
> on a whim.
>
> 18th June 1801, a Chief of the Xhosa sells 18 of his subjects to
> another chief. Most of them are 13 year old girls. Those who
> do not co-operate cheerfully with his sexual desires are
> fed to grateful Hyenas later that week in a public ceremony.
>
> 18th June 1801, marauding clans in the Fish River area steal
> the women and young children of a neighbouring clan; these
> enslaved individuals lead short, nasty, brutal lives as slaves
> to their new masters.
>
> 18th June 1801, much further north, Chief sells 90 captives
> from a raid on a neighbouring tribe to a Portuguese slaver
> en route to Mocambique. He sells them for beer.
>
> Errol
'n Verwagtende vrou/moeder is die ander dag in die VSA tot 12-jaar
tronkstraf gevonnis omdat sy dwelms (?) sou gebruik het tydens haar
swangerskap - en dit word aanvaar dat dit 'n negatiewe uitwerking op die
kind gehad het.
Sal dit nie 'n goeie voorstel wees dat alle vroue 'n Vigs-toets ondergaan
voordat hulle bevrug raak nie?
Is dit moontlik dat 'n vrou twee (opeenvolgende) kinders kan hê terwyl sy
HIV-positief is? Mag sy toegelaat word om swanger te word wetende dat sy
vigs het?
Help my.....
Inderdaad!! Glouzak sukkel met ons hier, terwyl die mense wat sy beskuldig
ewe knus in Engeland sit!!
Hiermee 'n uittreksel uit SportsQuotes:
> "The black players at this club lend the side a lot of skill and
>> flair, but you also need white players in there to balance things
>> up and give the team some brains and some common sense."
>> (Crystal Palace chairman Ron Noades, speaking in 1991)
>>
Sien in die koerant dat die vorige springbok probeer selfmoord pleeg het.
Is dit nou weer 'n bewys dat jy die mens uit die bos (boom?? ;-)))))) uit
kan haal.......
Sakkie
Het julle in die Sondagkoerant gesien dat restaurante in
Johannesburg laat nou swartmense toe om langs die vensters te sit.
Hulle is dus duidelik sigbaar vanaf die straat. Die ander groot stede
gaan seker dieselfde voorbeeld volg.
Wat meer is, is dat swartmense word nou self toegelaat by 'n tafel
langs die tafel van blankes (en eet met dieselfde eetgerei as die
blankes). Die afdraand pad van die res van die wêreld word nou
gevolg.