Ek wil he julle moet die aangehegte stuk lees.Jammer dit is in Engels.Is dit
dalk nie n probleem in ons skole en wereld wyd nie.Ek sal graag wil weet wat
die mense se siening oorsee is oor die aangellentheid.Dit moet nie
verpligtend wees nie en daar moet ander gelowe ook in ag geneem word.
Reenen
Mary had a Little Lamb
Mary had a little lamb,
His fleece was white as snow.
And everywhere that Mary went,
The Lamb was sure to go.
He followed her to school each day,
T'wasn't even in the rule.
It made the children laugh and play,
To have a Lamb at school.
Then the rules all changed one day,
and Illegal it became;
To bring the Lamb of God to school,
Or even speak His Name.
Each day became worse and worse,
And days turned into years.
Instead of hearing children laugh,
We hear gun shots and tears.
What must we do to stop the crime,
That's in our schools today?
Let the Lamb come back to school,
And teach our kids to pray!
1. Als je van zwemmen slank wordt, wat doen walvissen dan verkeerd?
2. Als maisolie van mais wordt gemaakt, hoe zit het dan met babyolie?
3. Als superlijm werkelijk alles vastlijmt, waarom dan niet de
binnenkanten van de tube?
4. Waarom moet je om een waarzegger te bezoeken een afspraak maken?
5. Als het vandaag 0 graden is en morgen wordt het 2x zo koud, hoe
koud wordt het dan morgen?
6. Waarom worden mensen meteen geloofd als ze zeggen dat er aan de
hemel 400 biljoen sterren zijn, maar als je ze vertelt dat de deurpost
pas geverfd is moeten ze voelen?
7. Waarom bestaat citroenlimonade voor het grootste gedeelte uit
kunstmatige middelen en zit er in afwasmiddel echte citroen?
8. Leven getrouwde mensen langer of vinden ze dat alleen maar?
9. Met welke snelheid wordt het donkerder?
10. Hoe pak je piepschuimballen in als je ze wil opsturen?
11. Is er een ander woord voor synoniem?
12. Als een schizofreen persoon met zelfmoord dreigt, kan hij dan
wegens gijzeling veroordeeld worden?
13. Waarom wordt er geen kattenvoer met muissmaak verkocht?
14. Hoe zouden stoelen eruitzien als onze knieën aan de andere kant
zaten?
15. Waarom loopt je neus, terwijl je voeten ruiken?
16. Waarom gaan vrouwen nooit alleen naar het toilet?
17. Als niets in een teflonpan plakt, hoe zit teflon dan vast aan de
pan?
18. Waarom heeft een tankstation dat 24 uur per dag open is een slot
op de deur?
19. Waarom worden voor ter dood veroordeelden in de VS steriele
naalden gebruikt?
20. Waarom staat er een uiterste verkoopdatum op een beker zure room?
21. Hebben blinde eskimo's blinde geleidesledehonden?
22. Waarom zitten er in vliegtuigen zwemvesten en geen parachutes?
23. Hoe komt de bestuurder van de zoutstrooiwagen op z'n werk?
24. Als de zgn. zwarte doos van een vliegtuig onverwoestbaar is,
waarom maken ze de vliegtuigen niet van dat materiaal?
Gloudina : Wouter, watter afgryslikheid. Hoe kan jy? Veral as jy toegang het
tot daardie wonderlike Bolandse brandewyne. (Terloops, in die VSA is
"brandy" nie dieselfde as brandewyn in SA nie. SA brandewyn is eintlik
cognac)
Wouter
Daar trap jy in 'n paar strikke gelyk, Gloudina. Ek het al vir baie jare 'n
groot belangstelling in brandewyn en daardie opmerkings van jou verdien 'n
lesing oor brandewyn internasionaal. So lees aandagtig :
Brandewyn is 'n edel produk, anders as die meeste ander sterk drank, word
dit van wyn gestook en nie van 'n meer basiese landbouproduk nie.
Eers 'n paar statistieke. My bron is die Brandewynstigting se nuusbriewe.
* Die grootste brandewynprodusent in die wêreld is Spanje. Hulle voer die
meeste daarvan uit. Hulle produseer iets soos vier of vyf maal soveel as
SA, wat die tweedegrootste produsent is. Frankryk is nommer drie.
* Die grootste brandewyndrinkers in die wêreld is die Meksikane. Hulle drink
hoofsaaklik Spaanse brandewyn. Nommer twee is SA, dan Spanje. (Spaanse
brandewyn land grootliks in Mexico en ander Suid-Amerikaanse lande)
* Meer as 80% van brandewyn word wêreldwyd met 'n menger gedrank en
loshande die gewildste menger is kola (Coke, Tab, ens).
So, my brandewyn en Tab is die norm, al trek jy en Danielle julle neuse
daarvoor op. (So terloops, daar word reeds lank meer Tab as Coke
in beide die VSA en SA verkoop.)
Maar ek wil ook my eie (subjektiewe) proe-ondervinding met julle deel.
'n Mens kan brandewyn grootliks in drie groepe verdeel.
1. Die norm, naamlik "drinkbrandewyne", wat goed met 'n menger soos Tab
smaak.
2. Cognac-tipe wat a.g.v. van baie lang houtveroudering 'n smaak het wat nie
goed met 'n menger saamgaan nie
3 Snaps-agtige brandewyn, gewoonlik met 'n laer alkoholinhoud, wat met niks
meng nie.
In SA en Spanje word hoofsaaklik van die eerste groep geproduseer. Dit is
die lekker drinkbrandewyne, wat deur die deursnee ernstige drinker gedrink
word. SA produseer ook van die tweede groep, dis duur en op 'n baie klein
mark gerig, insluitende die snobs wat dit drink omdat hulle dit as 'n
statusding beskou. Maar daar is niks met ons prestige-brandewyne verkeerd
nie. Dis egter duidelik onderskeibaar van die Franse produk.
Cognac-tipes kom grootliks uit Frankryk, hulle gebruik egter deesdae
dennehout uit Hongarye vir die veroudering, dit werk beter as die
tradisionele Cognac-dennehout. Ander lande, soos Griekeland en 'n paar
Oos-Europese lande, stook 'n produk wat êrens tussen cognac en
drinkbrandewyn val. Die produk uit die Cognac-streek het 'n eie smaak, amper
geparfumeer. Lekker om na ete te drink, sonder ys. Dis soos 'n likeur,
sonder die suiker. Maar 'n goeie Franse cognac is bleddie duur.
Die snaps-agtige "branttwein" kry jy hoofsaaklik in Duitsland en Oostenryk.
Ook in Italië, maar daar word dit as 'n grappa-variant verkoop. Nie aan te
beveel nie, drink liewers die tradisionele snapse en grappas.
Nou vir Amerikaanse brandewyn, hoofsaaklik uit Kalifornië. Soos jy sê, dis
iets anders. It defies classification. Dis gemors, horribale kwaliteit
wyn-afstooksel. Dit is werklik aaklig en gee brandewyn 'n slegte naam. Geen
wonder dat jy sê die Amerikaners ons brandewyn met cognac verwar nie,
maar dis baie ver van die kol af, hoor :-)
Maar gee vir my 'n lekker gewone Suid Afrikaanse of Spaanse brandewyn enige
dag. Met Tab. Nie Coke Light nie, dit het 'n bysmaak. Dit moet Tab wees. Of
Coke as jy die kalorieë kan hanteer.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe beleid en beheer maatreëls in menige
gebiede. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om
die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
Wil ook graag Prof. Willem de Klerk en sy familie, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe, veral aangaande ondersteuning gelewer na 'n meer liberale
samelewing. Ondersteuning vir die diens hier gelewer. Skrywe van boek(e)
aangaande die diens hier gelewer, indien van toepassing, ongeag die inhoud
daarvan. Advies diens gelewer aan lede van die publiek. Ekonomiese en sosiale
bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle
doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag 'n uitnodiging verhoog aan Prof. Willem de Klerk, op die persoonlike
vlak. Om die plasing van sy toekomstige politieke reputasie op die weegskaal te
verhoog, om 'n wen sukses daarvan te verhoog, in die bereiking van 'n meer
verwante toepassing van die definisie aangaande integrasie in ons Paradys, soos
algemeen bekend staan, in die volgende aspekte:
Ekonomiese inisiatiewe om multi-kulturele rasse verhoudinge te verhoog.
Meer effektiewe opligting van die kwaliteit van lewe, veral in die verband om
infra struktuur in residensiële gebiede te verhoog.
Oop gestruktureerde, maklik toeganklike woon buurte, vir persone ongeag ras,
kleur, geloof, geslag, ens.
Regerings ondersteunende meganismes om die woning van werknemers en hulle
onmiddellike families na dieselfde woning te verhoog, behalwe in die geval waar
verskillend gekies word deur werknemers.
Groei van meer effektiewe rasse verhoudinge die volgende model te handhaaf,
indien enigsins moontlik: Om die aanhoudende opligting van die lewenstandaard,
waar verskille voorkom, indien enige, op so 'n manier om die hoër te verhoog met
'n gedeelte van die bedrag van die laere benodig, op 'n gereëlde grondslag
basis, bv. 30/70. Om uiteindelike gelykheid te verhoog. Asook om die geleentheid
te verhoog vir die sterkere individue, ongeag ras, kleur, geloof, geslag, ens.
om die stel van verdere doelwitte vir opligting te verhoog, indien enigsins
nodig. En om uiteindelike verskille te aanvaar, waar enigsins voorkom, as die
keuse van individue te wees, bv. gebruik van potensiaal, ens. In die doel om
super effektiewe verhoudinge tussen rasse en/of groepe te verhoog. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Effektiewe navorsing, scenario beplanning, ontmoeting met gemeenskap leiers, en
bemarking van voordele van meer effektiewe rasse verhoudinge beleid reëls
aanvaarbaar. Om publieke ondersteuning vir toekomstige planne te verhoog.
Beskikbaarheid van goed opgeleide personeel aan die ekonomie, ongeag politieke
eindbestemming.
Goed verspreiding van werksgeleenthede, en/of toegeeflike toelaatbare vlakke van
werksgeleenthede beskikbaar, veral met betrekking tot die keuse van
hervestiging, waar van toepassing.
Ekonomiese aansporings bonusse om suksesse te verhoog, dienslewering bepaling en
meet van suksesse om behaal te word.
Vir bg. om gesien te word met die uitdruklike doel om verbruikers markte te
verhoog, asook die profytvolheid van Firmas, Instansies en Organisasies. Ten
voordeel van alle betrokke partye.
Wil hoogstens aanraai vir Prof. Willem de Klerk om die maak van 'n publieke
verklaring te verhoog. Om bereidwilligheid te verhoog in die ondersteuning van
meer effektiewe Renaissancis. Asook om meer helderheid te verhoog aangaande
toekomstige beleid rigting om te volg, waar nodig. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
In die aanvaarding van die uitnodiging:
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Publieke ondersteuning vir meer effektiewe rasse verhoudinge kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning na 'n meer liberaal demokratiese samelewing kan
asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ongeag die keuse geneem:
Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Kommentaar:
Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal � Daar is meer as genoeg hulpbronne.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Het die voorreg gehad om die Blue Jays (Bofbalspan) teen die Yankees in
die Superdome te kon sien in'97.
Ferdi : Het 'n bofbal game in Denver gesien. Ek was getref daardeur in
watter mate dit 'n "family outing" was. Gesinne het op die oog af groot
plesier die aand gehad deur soontoe te gaan. Ek was ook getref deur hoe vet
baie van die spelers voorkom!
Krieket-spelers is in die algemeen meer fiks, het dit gelyk.
Wouter:
Ek het vroeër self bofbal gespeel en het 'n wedstryd in Chicago gesien, wat
vir my 'n belewenis was. Daar was beslis geen vetties daar nie en in die
topligas is al die spelers superfiks. 'n Mens kan nie juis krieket met
bofbal vergelyk nie, die verskille is meer as die ooreenkomste.
Goeie bofbalspelers maak meer dikwels goeie rugbyspelers as goeie
krieketspelers, maar daar is uitsonderings soos Alan Kourie wat in krieket
en bofbal uitgeblink het. In rugby se amateurdae het baie van ons top
rugbyspelers in die somer bofbal gespeel. Dok Craven was onder andere 'n
voorstaander daarvan.
Triviavraag: Hoeveel Kanadese was daar in die Toronto Blue Jays se span wat
verlede jaar die sogenaamde wêreldbeker gewen het?
Sowat twee maande gelede het iemand teen 'n redelike spoed by die
draai in 'n straat reguit gery. Een draadheining en twee betonheinins
het in die slag gebly sowel as die bas van 'n groot boom in iemand se
voorplaas. Deur drie woonerwe en tot stilstand gekom reg agter 'n
geparkeerde motor sentimeters vanaf die voorstoep van 'n woonhuis.
Saterdag het 'n vyftien ton vragmotor uitgeswaai vir 'n motor wat voor
hom ingery het en bo-oor (werklik bo-oor!) die motor van 'n lokale
besigheids_egpaar se motor (met hulle ernstig beseer maar nou stabiel
- sy op pad uit die hospitaal en hy steeds in die waakeenheid maar
gelukkig stabiel). Die vragmotor, met die bestuurder, nà die slag
agter op die slaapbank, het heeltemal buite beheer deur twee erwe (met
betonheinings) gebars en in die tweede woonhuis se kroeg en sitkamer
ingebars! Die vrou, wat gesit en tv kyk het, was onder die indruk dat
dit 'n aarbewing is maar vind toe die neus van 'n kolosale tanker in
haar kroeg en sitkamer (met selfs die binnemuur tussen die twee
vertrekke plat!)
Ek was minute na die eerste insident op die toneel.
Maandag op pad na die kantoor het ons by die tweede geval stilgehou
waar die vragmotor steeds met sy neus in die sitkamer gestaan het asof
genooi.
Sê sy vir my: " As mens kyk na die roekeloosheid op die pad, moet ons
miskien maar liewer ìn die huis bly."
(Die een wat sê ek het haar net vir haar looks getrou, sal bars!)
Hieronder uit die pamfet aangehaal - in Engels woord vir woord .
Sou dit graag in Afrikaans wou vertaal het, maar miskien sou mense dan kon
dink dat ek met die vertaling woorde en betekenisse verdraai het.
Miskien kan die slimmes hier ons beter inlig:
Ek sal die stukkie wat ek so ongelooflik vind in aanhalingstekens (")
aanbring.
Rape: What Happens Next?
Anyone who is raped, woman or man, has a right to medical help and
councilling.
In the Western Cape a rape survivor can also get free AZT.
What to do in a case of rape:
Go to Grootte Schuur Hospital trauma unit.
Even if you choose not to report the rape, you may require medical treatment
and care.
At the moment, Grootte Schuur is the only public hospital in the central
Cape Town area capable of dispensing AZT to rape survivors. GF Jooste is the
only other public hospital in the greater Cape Town region that can dispense
AZT. UCT Campus Control will automatically take you to the trauma centre.
If you decide to report the rape to the SAPS ( SA Police Service) you can
insist the police first take you to Grootte Schuur Trauma Unit. A doctor can
first prescribe you a week's course of AZT and give you a medical
examination before you file a report with the police.
You will be asked at every stage for your consent. If you do not give your
consent, you will not receive the treatment.
Start taking AZT as soon as possible.
AZT is the only widely available medicine we have that may prevent HIV
infecting the human body.
We do not definitely know that AZT works in preventing HIV infection in
cases of rape, but we know it works in preventing HIV transmission from
mother to child.
The quicker the AZT can attack the HIV, the better the AZT's chances of
preventing the HIV from staying in the body. AZT can be taken up to 72 hours
after possible exposure. Before receiving the full AZT treatment you will
also be asked to consent to an HIV test. If you test positive you will not
receive the full course. Only if you test negative you will get the full
one-month course of AZT.
Men and women will receive antibiotics against possible STD infection as
well as the AZT. Women will also receive pregnancy contraceptives ( i.e. the
morning after pill)
"Finish the month course of AZT.
AZT only works if you take every single pill the doctor gives you. Missing
a dose can mean the HIV changes into a form the AZT cannot recognize and
cannot fight off.
AZT as a prophylactic ( i.e. to prevent HIV infection) can make a person
feel very ill. Your doctor can help - do not stop taking the pills. Every
time you take AZT as a prophylactic there is a strong risk the virus will
grow resistant to the AZT and it will not work. Don't throw away your
chances to prevent HIV infection. Use AZT only in cases of rape."
Rape is a traumatic assault on a person's body, mind and spirit. It can take
time for a person to come to terms with it. Professional counselling helps.
Distributed by:
Student Health
Counselling & Testing
650 3000 or 650 3662
Rape Crisis Counselling
4479762
Sharp UCT Student HIV/Aids programme
6505022 or 686.
Ek het die pamflet gekry by die ontvangstoonbank van UCT Drama Campus
terwyl ek vir iemand gewag het.
Weer ekke: Verstaan ek verkeerd - of vertel die mense as jy per ongeluk AZT
gebruik, en later Vigs opdoen, dan sal die AZT niks help nie?
En dat dit in elk geval niks help as jy nie die volle maand kursus neem
nie.?
Maak nie sin nie.
So, urban legend of te not Gloudina - dit is 'n wesentlike feit wat op 'n
daaglikse basis hier aangespreek moet word.
Nog 'n feit - Die Weskaap - die enigste provinsie nie onder beheer van die
ANC nie, is die enigste provinsie wat AZT op hierdie grondslag beskikbaar
stel. - in 'n beperkte mate - toegegee - maar darem.