Hiermee belowe ek plegtig (sonder die tong in die kies, of die groottoon in
die grond, of die gekruiste vingertjies agter die rug) dat van hierdie
oomblik af ek nie 'n enkele antwoord gaan pos op enige verdere plasings van
Gloudina Bouwer nie. Of dit afkomstig is vanaf Gloudina of Izak. Ek het
nie nodig om myself of MY mense te probeer verdedig teen agtergeblewe,
dom-astrante uitgeworpenes, of enigiemand anders wat hulle standpunt deel
nie.
Izak Coetzee AKA Sakkie
Het nou net die idee gekry - ons kan mos 'n Internasionale Fliek hier
skryf!!
Ons sal nou eers moet begin met die naam van ons poging ( of werkstitel soos
die wat in is daarvan praat)
My voorstel:
Die Designerpapier, die Lulu, en die Boks.
Algemene strekking sal gaan oor:
Sjiek smaak, 'n wulpse meisie en die gevalle bokser:)))
Annette ( is nie my skuld nie - Retief het my sooooo gelukkig gemaak:))) )
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
As jy 'n selfoon het kan jy geld maak deur bemarking.
Maw deur sms'e te ontvang.
Gaan lees self op die webbladsy waarvan ek praat.
Jy sal nie spuit wees nie!
It was a cold winter's day that Sunday. The parking lot to the church was
filling up quickly. I noticed as I got out of my car fellow church members
were whispering among themselves as they walked in the church.
As I got closer I saw a man leaned up against the wall outside the church.
He was almost laying down as if he was asleep. He had on a long trench coat
that was almost in shreds and a hat topped his head, pulled down so you
could not see his face. He wore shoes that looked 30 years old, too small
for his feet, with holes all over them, his toes stuck out.
I assumed this man was homeless, and asleep, so I walked on by through the
doors of the church.
We all fellowshipped for a few minutes, and someone brought up the man
laying outside. People snickered and gossiped but no one bothered to ask him
to come in, including me.
A few moments later church began. We all waited for the Preacher to take his
place and to give us the Word, when the doors to the church opened.
In came the homeless man walking down the aisle with his head down.
People gasped and whispered and made faces.
He made his way down the aisle and up onto the pulpit where he took off his
hat and coat. My heart sank.
There stood our preacher...he was the "homeless man."
No one said a word.
The preacher took his Bible and laid it on his stand.
"Folks, I don't think I have to tell you what I am preaching about today. If
you judge people, you have no time to love them."
Ou grappie - maar as Gloudina dieselfde ding uit die verlede oor en oor kan
sê, kan ek ook mos;)))
Ou Omie kom by die Apteker en dring daarop om 'n kwart blou Viagra pilletjie
te koop.
Hoe meer die Apteker verduidelik dat hy net eenhede verkoop, en nie
gedeeltes van eenhede nie, hoe meer hou die Oom aan - hy wil net 'n kwart
enetjie koop.
Apteker: Nou hoekom Oom?
Oom: Ag ou seun, ek wil net hê die tippie moet oplig sodat ek nie meer my
voete nat piepie nie.
Annette ( 'n Ou Oom is 'n Kwartjie:))) )
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Departement het vir 12 jaar geswyg oor Staatsteater
- Stephanie Nieuwoudt -
Die parlement se staande komitee vir openbare rekenings (Skoor) het gister
bevestig dat daar die afgelope 12 jaar nog nooit 'n verslag by die parlement
ingedien is waarin finansiële ongerymdhede by die Staatsteater deur die
departement van kuns, kultuur, wetenskap en tegnologie (DKKWT) geopenbaar is
nie.
Dit is ten spyte van die feit dat die reserwefonds-skandaal by die
Staatsteater sedert 1996 pal in die nuus was en die teater verlede jaar
onder die stoflakens geplaas is deur dr. Ben Ngubane, minister van die
departement.
``My komitee het onlangs die jaarverslag van die ouditeur-generaal ontvang
en ons het elemente daarin opgetel wat kommerwekkend is. Dit wil voorkom
asof die DKKWT vir jare nie die nodige inligting aan die ouditeur-generaal
deurgegee het nie. Dit lyk inderdaad asof ons te make het met ernstige
probleme,'' het mnr. Gavin Woods, voorsitter van Skoor, gister gesê.
Vir die eerste keer ooit word in die ouditeur-generaal se verslag melding
gemaak van die geheime reserwefonds van sowat R24 miljoen wat in 1989 deur
die Staatsteater se bestuur geskep is.
Teenstrydig met bevindings in 'n ouditeursverslag en aanbevelings van die
Heath-kommissie se spesiale ondersoekeenheid, is die R24 miljoen nie in 'n
bankrekening gedeponeer nie, maar in 'n hoërisiko-belegging belê.
Dié geld is verloor en die Staatsteater tydelik gesluit.
Woods het bevestig dat hy verdere inligting van mee. Meridy Wixley en
Arlette Franks, oudlede van die Staatsteaterraad wat op die fonds afgekom
het, gekry het.
Mnr. Albert Dzuguda, korporatiewe uitvoerende beampte in die
ouditeur-generaal se kantoor, het gesê die kantoor het nie in sy normale
ondersoeke die ongerymdhede opgetel nie, want ``net geld wat van die DKKWT
na ander eenhede oorgeplaas word, word geoudit''.
Nóg die kommunikasie-hoof van die DKKWT, mnr. Andile Xaba, nóg die
direkteur-generaal, dr. Rob Adam, het gister gereageer op versoeke om
kommentaar.
"Danielle" skryf in boodskap news:6fkoitgkjvtt7spbj3ppql11s62uu1lm2q@4ax.com...
> On Sun, 17 Jun 2001 08:27:35 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die kafferwaatlemoen( melon) en gemmer konfyt wat ons so gereeld in die
>> koshuis gekry het, het ons vlooimatrassies genoem.
>
> Vlooimatrassies??? :-))))))
> Hoop julle het darem die vlooitjies wakker gemaak voor jy hulle
> verorber het!! :-)) Ek gaan dieremishandeling op julle sit!! :-))))
>