Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

wonen in Zuid-Afrika

Di., 03 Julie 2001 19:29

Wie weet er interessante sites over het gaan wonen en vestigen in Kaapstad?

Jean-Paul

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Hoekom?

Di., 03 Julie 2001 14:49

Gloudina :Hoekom stuur mense uit SA vir mens gedurig
grappe en lyste wat in Amerika die oorsprong het? En dan
spoeg hulle gif teen "die Amerikaners."

Wouter : Omdat hulle daar is, Gloudina. Omdat hulle daar is.
Hoekom klim mense berg? Omdat hulle daar is.
En hoekom nie?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Lekker K_K

Di., 03 Julie 2001 13:33

Die Beeld het in Saterdag 30 Junie geskryf dat die enigste persone wat van
Bobby Skinstad hou is of mense wat NIKS van Rugby af weet nie, of van die
vroulike geslag.

My teorie is dus:

Enige persoon wat dink SA is nie besig om agv die ANC sy gat te sien nie is
of so toe soos 'n klei os se gat, of 'n doofstom blinde

** Baie jammer my vriend vigs was nog nooit bekend vir sy spoed nie **

Koeitjies & kalfies | 23 kommentare

Vraag aan Emmy oor die TRC

Di., 03 Julie 2001 07:52

"emmy" skryf in boodskap news:...
> Gottlieb schreef in berichtnieuws
>> "emmy" wrote in message
>> So wat probeer jy nou eintlik te se Emmy?
>> Daar kan nie versoening wees voordat alle daders gestraf is nie?
>
> Ik denk van niet. Voorbeelden genoeg.

Ek moet eintlik vra waarom jy dink die TRC nie 'n eerlike rechtspraak
op die duisende gevalle uitgespreek het nie. Dit is tog wat jy bedoel
dat daar nie versoening kan wees nie...

Eers het jy dit oor die feit gehad dat mens verantwoording moet doen,
dit was die rede van die TRC - verantwoording en straf waar geen
amnesty verleen word nie.

Die voorbeeld wat jy noem is baie oulik en mooi, maar ongelukkig nie
van toepassing op hierdie gesprek nie. Hulle het nie 'n TRC gehad
nie, so nee niemand het verantwoordelikheid geneem en die waarheid
vertel nie...

Die enigste voorbeeld wat jy miskien moes gee is dat mense liewer by
die wet 'n oog vir 'n oog leef.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Puk se webwerf

Di., 03 Julie 2001 07:23

Is daar iemand wat dit kan regkry om op die Puk se webwerf in te gaan? Ek
probeer al lank.

Die adres is www.puk.ac.za.

Koot Pieterse

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Jammer - Engels.

Di., 03 Julie 2001 07:08

Kry dit van Tony in NZ.

Miskien van noodsaaklike belang vir sekere mense
Hoop nie te veel Moslems lees dit nie - dan gaan hulle honger ly as hulle
Waterfront of Ratanga Junction toe gaan:)))

Fast Food Facts.com

Wanna know how many fat grams were in that McDonald's
Sausage McMuffin with Egg you scarfed down for breakfast?
Look it up on this site! Fast Food Facts.com provides
information on menu items offered by more than 50 of the
most popular chain restaurants. The Search section features
a pull-down menu of restaurants. Find what you're looking
for, and if the restaurant is listed as Active (the list of
Active restaurants changes each week, so you may have to
refer back to the site), then you'll go right to a listing
of menu items. Nutritional values of various foods are
broken down the same way they are on the packaged food you
buy at the grocery store: calories, carbohydrate, protein,
total fat, saturated fat, cholesterol, sodium and dietary
fiber. This site is invaluable if you're watching your
weight or concerned about the your family's on-the-go
nutrition.

Click here to visit the site.
http://www.fastfoodfacts.com/

Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Siek Staatsdiens

Di., 03 Julie 2001 06:30

Gehoor oor die nuus - volgens die 1999 syfers wat nou uiteindelik vrygestel
is ( die syfers was glo al 18 maande gelede beskikbaar, maar die huidige
regering het om een of ander donker rede besluit om dit nie vry te stel
nie) - met "projeksie" ( en gegrond op daardie syfer is die projeksie ook
uit) sal daar binne die volgende 5 jaar 250 000 staatsamptenare aan Vigs
sterf?

Is dit 'n komplot?
Ek meen - dit is baie goedkoper om 1/2 pensioene aan weduwees uit te betaal
as vol pensioene.
Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: NZ en OZ

Di., 03 Julie 2001 06:07

Ek weet!!!:)))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:kri2kt83mno393uk7clif9fl4trt8f5ths@4ax.com...
> On Tue, 3 Jul 2001 06:21:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die NZ was net daar om seker te maak of jy weet waarnatoe hy regtig
is:)))
>
> O 'kay. :-) Dis natuurlik nadat ek seker gemaak het dat hy werklik
> bestaan. Ai, dis alles so vreeslik verwarrend. :-)))
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Nou toe nou!

Ma., 02 Julie 2001 18:32

As dit is wat van die African Americans gesê word, wat sal ons dan sê?? En
dis maar net sokker. Baie min "light-skins' hierdie kant.
pj (In my Rassistiese Boksie)

Israeli coach under fire after calling US blacks "dummies" and
"slaves"Copyright 2001 by Agence France-Presse (via ClariNet) / Mon, 2 Jul
2001 9:31:18 PDT

JERUSALEM, July 2 (AFP) - The coach of Israel's leading basketball team
Maccabi Tel Aviv has been summoned to appear before parliament after
reportedly denouncing his black US players as "dummies" and "slaves," army
radio said.

Pini Gershon, who has coached a number of African-American players at the
European champions, delivered a rant against black players during a speech
to Israeli businessmen that was reported Sunday on an Israeli website.

"There are two shades of blacks. There's the light-skin, who are a lot
smarter than the dark blacks -- those are the real dummies," he was quoted
as saying, according to the Jerusalem Post.

"The dark ones are like slaves: whatever you tell them to do, they'll do
without thinking about it. They usually come from the streets," said
Gershon, who has coached Maccabi Tel Aviv for around 25 years.

The paper said the remarks had first been released on a web site and that
Gershon had tried to play them down, saying that many of his comments had
been "just a joke."

He will be asked to speak to the parliament's committee on violence in
sport, the radio report said.

Maccabi Tel Aviv is the number-one club in the nation. It captured this
year's European SuproLeague title, spurred largely by African-American star
Arriel McDonald.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Swellendam: Die Ware Feite.

Ma., 02 Julie 2001 18:15

Nou net met Oom Neels gepraat ( Neels Franken - wat nog sy hele lewe naby
Buffelsjagsrivier boer) - tant Souf se man.
Hy sê :
1) 9 blankes vir een anderskleurige? Dis is str***t man!! Nader aan 13
anderskleuriges teenoor 1 blanke.
2) Op Swellendam is daar 1 kliniek en 1 hospitaal.
Die meeste witmense sien nie kans om heeldag by die kliniek te sit en te wag
om geondersoek te word nie. Die diens daar is maar soos oral - hulle hou net
kop bo water, en die plek is nou juis iets om oor te brag nie.
Die hospitaal - nou ja - al wat ek sal sê is dat die mense liewer na
Worcester gaan om daar in die hospitaal te gaan lê.
Ek sal ook nou nie juis mense van ander plekke aanmoedig om na die hospitaal
hier te kom nie - die mense wat soontoe gaan kla maar almal van die
vreeslike swak diens en beperkte geriewe.

Dit uit die perd se bek - wat maar net bevestig wat ons ander wat daar verby
of deurry se vermoede, en wat ons almal weet wat die toestand is in die
klinieke en hospitale hier.
Annette

Koeitjies & kalfies | 59 kommentare

Bladsye (1835): [ «    906  907  908  909  910  911  912  913  914  915  916  917  918  919  920  921    »]
Tyd nou: So. Mei 03 07:30:59 UTC 2026