Haai Ruiterin der Dag! Wat het jy dan nou gedoen om sê ge-eer te word?
Jy's tog 'die onskuldigheid self.
"Vredeliewend seg ek jou buurman. Maar ou Lou die ou laatagetrdrie siel met
sy ewige gesukkel oor wat nog als. Nou die ander dag toe ek sy woorde so in
die woordmaler fyngemaal het, weet hy vir jou te vertelle dat hy gaan
prosedeer. Seg jy mos toe vir hom; Ou FlouLou! Hou jou bekkerasie uit my
redenasie uit, en toe maak ek mos 'n pasta van jou goeie kanadese twak en
daai frot franse kaas in sy baard aan. Nou hoor ek wil prosedeer as hy uit
die verbande uit kom."
En nou sit hulle jou sowaar op die kielfaail!
Sulke mense darem ook!
En hoe moet jy dan nou voel?
Seker maar met jou hande.
Thys wat kyk en luister oppie Bos
skryf in boodskap news:3BA732F8.53FF5EFB@home.com...
> Annette wrote:
>
>> soos jy miskien kon agterkom, lees ek geen direkte antwoord van
>> Gloudina op 'n posstuk van my nie.
>
> Aaaaa, groot sug van verligting. Dan is ek darem tog
> op iemand se kill file. Altyd 'n teken van 'n taktiese
> oorwinning - mense wat wegkruip.
>
> Die Ruiter in die Dag.
>
Na gelang van Lou en gloudina se lang bespreking oor Gids wonder ek nou.
(die g was nie 'n ongeluk nie:))))
Hoe lank nadat jy weg is sien mens jouself as deel van 'n groep voordat jy
deel van die nuwe groep is. Ek self is in Beaufort-Wes gebore en het in
Kaapstad grootgeword. Dit maak my 'n Kapenaar. Sedertdien het ek langer in
die Transvaal gebly as in die Kaap. Maak dit my nou 'n Trônsvôler. Ek bly
nou weer meer as twee jaar in 'Toti en........
Die vraag bly. Hoe lank kan ek myself nog as 'n Afrikaner beskou as ek nie
meer in Suid-Afrika is nie.
Gits Gids! - dat jy nou soos 'n dief in die nag my inbring by 'n argument -
terwyl jy weet ek praat nie graag met jou nie. Baie stout van jou.
En onderduims ( Ontspan Gloudina, ons weet:)) )
Jy ken my selfs minder as wat ek jou ken - en dit is bitter min - dus kan ek
nie verstaan wat jou beweegrede was om my naam te noem in 'n sakie wat jy
met Lou wou uitklaar nie.
Net 2 goedjies wat ek wil meld - as jy die geduld sou hê om dit te lees.
1) As iemand so 'n beriggie uitdink, wag hy ( ja, hy) nie eers dat dit deur
Sanlam, Ou Mutual, en die Staatsdiens gaan nie, en dan na vriende en familie
nie, en dan eers oorsee nie.
Nee wat - ons weet mos - mens druk net daardie een ou knoppie, en al wat
mens is op jou adresboek kry sommer die boodskappie eerstehands.
2) Jy is welkom om jou operasielidteken vir my te kom wys wanneer jy hier
kom kuier:)))
Annette
Gistermiddag het ons weer na ons tuisvideo gekyk van ons 'trippie' in '97
wat in NY geëindig het.
Veral was ek weer getref deur die omvang van dit wat eens die WTC was.
Weer gekyk na die skote wat ek met die wyehoeklens geneem het waar dit amper
lyk asof die twee torings se punte bo aan mekaar geraak het.
Daar het ek en Hanlie nog gestaan en grappies maak. "Hier stink dit na
geld" sê sy nog op die video. En ek het my voete in daai koel water van die
fontein afgekoel, want dit was so vrek warm... 110 Fahrenhet binne in die
Statue of Liberty gewees, en ons kon nie ingaan nie.
Ek kan my net indink hoe sommige van die slagoffers van die sinlose
terreurdaad na daardie koel water gesmag het in hul laaste lewensoomblikke.
Ek het nog daar naby in 'n 21st Century winkel vir my sommer 20 video bande
gekoop teen soiets soos $3.00 elk (1US$ = R4.30) Hier het dieselfde bande
my R50 elk gekos...
"lord roberts van kandaar
is nie
lord roberts van kanhier"
Met verwysing na die Boere-oorlog se ingelsman lord roberts. Hy's nie dit
werd om met hoofletters te skryf nie.
Vroue en kinders na die konsentrasie kampe en alle vee en goed laat
doodmaak, of afbrand...
Thys oppie BosJa, Tant Hessie is van Kandahar en van Kandahier.
Is hier enige persone wat op die nuusgroep betrokke is wat op die staduim in
NZ woon.
Ek oorweeg dit baie sterk om volgende jaar soontoe te trek. Indien julle vir
my meer inligting kan gee tov waarvoor moet 'n persoon uitkyk ensovoorts sal
ek dit baie waardeer.
> The date of the attack: 9/11 - 9 + 1 + 1 = 11
> September 11th is the 254th day of the year: 2 + 5 + 4 = 11
> After September 11th there are 111 days left to the end of the year.
> 119 is the area code to Iraq/Iran. 1 + 1 + 9 = 11
> Twin Towers - standing side by side, looks like the number 11
> The first plane to hit the towers was Flight 11
>
> But ....There's More.......
>
> State of New York - The 11th State added to the Union
> New York City - 11 Letters
> Afghanistan - 11 Letters
> The Pentagon - 11 Letters
> Ramzi Yousef - 11 Letters (convicted of orchestrating the attack on the
> WTC in 1993)
> Flight 11 - 92 on board - 9 + 2 = 11
> Flight 77 - 65 on board - 6 + 5 = 11
Uiteindelik weer terug by die huis. Ek het nog nooit so lank in 'n ry
gestaan en wag om seker te maak dat ek nie 'n mes of 'n ding saamdra nie.
Gelukkig het die oorgrote meerderheid passasiers dit gelate aanvaar. Ek
wonder of hulle so tegemoedkomend sou wees as die WTC nog gestaan het. Ek
is nie so seker of ek sou nie.
Waaroor het almal laas week baklei. Ek gaan nie deur 500 boodskappe lees om
uit te vind nie!!!
Brian Joffe is een Suid Afrika se suksesvolste sakemanne. Hy was 'n
miljoener op ouderdom 30 en het daarna na die VSA geïmigreer, maar weer
teruggekom. Moneyweb het hom sy opinie oor die SA ekonomie gevra. Hier is sy
reaksie:
"I think we're getting a lot right but our biggest problem is that we don't
talk about it - we only ever talk about the wrong! I do think we need to
market the good much more aggressively.
"An example: two Sundays ago in the papers there was a little article which
basically said that the Revenue Services had done such a fantastic job that
it could result in a tax cut. It was about 10 lines long. In the States,
they fought a presidential election about a tax cut! If I'd had the
opportunity as President I would have stepped up to the podium and said,
'well done' and rewarded the country with a tax cut, but it got practically
zero attention.
"Another issue that concerns me is the management of empowerment. If you did
a survey about what it means to people, you wouldn't get two answers the
same. There must be some mechanism put in place by which we can objectively
and empirically measure companies on empowerment and then reward them
against those standards. Otherwise we risk never having the definition of
empowerment criteria finalised and the 'who should have got what' bickering
will go on forever."