ZA mag met recht trots zijn op deze man.....
Het ging als een aardschok door de wereld het meest onwaarschijnlijke was
gebeurd.
men dacht dat dit ethisch ( het hart was de ziel van de mens ) en technisch
niet kon.
Hij was op een slag wereldberoemd en ook het Groote Schuurziekenhuis.
ZA hoorde medisch in een klap bij de top van de wereld.
Meer eer mag men dan wel verwachten voor dit genie ...
Het Groote Schuurziekenhuis moest eigenlijk zijn naam gaan dragen..om hem te
eren.
grt emmy
Profeet in eie land nie geëer
Die volksmond het gelyk: 'n Profeet word nie in sy eie land geëer nie.
Suid-Afrika het een van sy briljantste en kleurvolste boorlinge verloor.
Chris Barnard is in ons land hoofsaaklik geken vir sy flambojante leefstyl
en rokjagtery. Tydskrifartikels, koerantberigte en televisie-insetsels was
altyd gereed om Barnard se liefdeslewe op sensasionele wyse bloot te lê.
Volgens hom was dit hierdie voortdurende negatiewe publisiteit wat
uiteindelik daarvoor verantwoordelik was dat hy na Oostenryk verhuis het.
Beheptheid met roem, publisiteit en seks was sekerlik deel van Barnard se
lewe. So ook egter was genialiteit, deursettingsvermoë, nederigheid,
opregtheid en naasteliefde.
In Europa is 'n aantal hartklinieke en mediese eenhede na Barnard genoem.
Minstens 3 400 internetbladsye in tientalle wêreldtale skryf oor Christiaan
Barnard. In Suid-Afrika is nooit 'n enkele hospitaal (of kliniek selfs) na
hom genoem nie.
Asof die mense wat name uitdeel aan hierdie instansies nooit self na 'n
mooi vrou kyk nie.
Chris Barnard het nooit sy foute ontken nie en sy soms pynlike eerlikheid
was sekerlik een van die mooiste eksponente van sy sterk integriteit as
persoon. Dit is net jammer dat die negatiewe kleure altyd noukeurig
uitgesoek is uit die skitterende palet wat sy lewe geskilder het.
Mag ons nageslag die totale beeld met trots onthou.
Gloudina
Ek wil vir jou ook daarop attent maak - meeste van die tyd
reageer ek net op ander se aanvalle op my.
Meeste van die tyd. Gister kon ek myself nie help toe
Annette vir die soveelste keer hoi poloi verkeerd gebruik nie.
Ek moet die Griekse taal beskerm teen die hoi poloi.
Wouter
Gloudina, Gloudina, Gloudina, as jy die tale wil beskerm moet jy hulle darem
ook reg spel en gebruik. Die term is hoipolloi, een woord en met 'n dubelle
"l". En dis 'n goeie Afrikaanse woord, daar is niks Grieks aan die gebruik
daarvan nie.
En oor jou opmerking vroeër:
"hoi poloi" beteken "die man in die straat", "jan rap en sy maat", die
gewone mense, nie die hoë lui nie. As jy Grieks wil praat, praat dit tog ten
minste korrek.
Dis ook nie lekker nie, want die hoipolloi is die gepeupel, uitvaagsels, of
dan die laagste vlak van die gemeenskap, beslis nie "die man in die straat
nie" of gewone mense nie.
Het julle opgemerk hoeveel keer ek aan Emmy gevra het wat is die kleur
van haar skoonseun(uit SA - of ìn SA) - presies net soveel keer as
wat sy geweier het om te antwoord.
Verskoning vir die Nederlands, maar liefde is internasionaal :-)))
Vrijen vooral voor
mannen gevaarlijk
Van onze correspondent
BERLIJN - Mannen lopen vijf tot twintig keer meer risico dan vrouwen om
tijdens het bedrijven van de liefde hun laatste adem uit te blazen.
Duitse wetenschappers van de gerechtelijke medische faculteit van de
universiteit van Hamburg, die zich in het fenomeen van een plotselinge
seksdood hebben verdiept, houden de heren bovendien voor dat een
liefdesavontuur in een bordeel nog levensbedreigender kan zijn. Als oorzaak
noemen zij het ontstaan van grote emotionele en psychische stress door het
vooruitzicht van de verboden liefde met een onbekende partner.
Vooral mannen met een hartaandoening begeven zich achter rode lampen in een
gevarenzone, zo blijkt uit een analyse van zeven overlijdensgevallen.
Normale seks is volgens de onderzoekers voor hartpatiënten echter niet
gevaarlijker dan andere inspannende bezigheden, zoals fietsen of traplopen.
jis antie ek het lanklaas so baie moes skryf ma' antie moet weet lat oom
jekkie silliebie nou in 'n flet spin is.
antie weet mos lat hy annerdag vir oom taboe gesê het lat hy nie genoeg
mannekrag het om mense vir ernstige misdadigeit soos rook op straat en praat
met 'n selfoun innie kar tronk toe kan lat gaan nie. oom jekkie het ma' net
gesê wat die ouens wat karre en karwiele steel al lankal weet antie.
die moeilikgeit nou is lat daai konvourensie in durban nou raasisme as 'n
misdaad teen die dommense gaan staat verklaar het antie. my pa sê gelukkag
warrie die slimmense nie. dink antie oom jekkie sal nou 'n antie raasisme
eenheid oppie been bring so kort nalat hy die briekstinse roof en moer
eenheid toegemaak het.
oom hansie vannie pênnelbieters reken hy sal dalk moet afskaal oppie minder
ernstige misdadigeit soos moer mouterkapings en verkragtings om aandag te
kan gee aan raasisme antie. ma' my pa sê dissie so nie want assit
misdadigheid teen die dommense is dan moet die dommense se polieste die
raasiste vang en aankla. hy reken dit sallie sleg wees as interpôl so
vyftagdysend poliesmanne stier om oom jekkie te kom help nie. dis net jammer
sanien sallie een van hille sien noulat die statsraat gesê het hie issie
raasisme nie antie.
koebaai antie (antie moet antie nie met dommense ophou nie)
skryf in boodskap news:3B957DA0.F96314FE@home.com...
> Jou sieklike
> verskoning van 'n vroumens. Dis daarom dat ek nog
> altyd volgehou het dat jy nie 'n vroumens kan wees
> nie. Jy dink nie soos 'n vroumens nie. Jy behoort jou
> te skaam. En die nuusgroep om verskoning te vra vir
> die soveelste keer wat jy berserk op hierdie nuusgroep
> geraak het.
As dit nou nie die mees seksistiese aanval is wat ek al hier gesien het nie
dan weet ek nou nie. 'n Sieklike verskoning van 'n vroumens moet 'n mans
wees?!!!!! Ek dink ons selfrespekterende mans moet kapsie maak.
Sakkie
De reden dat ik hier regelmatig wat skrijf, is dat ik wel voor een
gemenebest ben net zoals het Britse gemenebest, het Franse communaute
francophone, zou ik het leuk vinden om een gemenebest te krijgen van
Vlaanderen, Brussel, Nederland, Suriname, Nederlandse Antillen, Zuid Afrika
om zo de Nederlandse/Afrikaanse taal, die veel gemeenschappelijk hebben te
beschermen en te promoten, net gelijk Frans-, Engels- en Spaanstalige landen
doen, bovendien zal dan de taal in de wereld beschermd worden en niet door
belangrijkere talen worden overmeesterd (Engels, Frans, Duits, Spaans,
inheemse talen). Miskien voel u daar wat voor?? Zonder meteen racistisch of
ultra nationalistisch te worden bedoel ik dat!!
groeten Jelte!!22 jaar, Den Helder, Holland
PS. Ik kan niet goed AFrikaans spreken, dus als ik wat probeer te skrijf kan
het helemaal fout AFrikaans zijn, daarom doe ik het maar in het Nederlands,
mijn excuses daarvoor!!
Ek het toe vanoggend gehoor hoekom ek juis so vreeslik siek voel:
Blykbaar is daar 20 verskillende griepvirusse hier rond wat in 'n tou staan
om mens beet te kry.
Ek dink hulle wou tyd op my spaar, en het my sommer almal tegelyk
aangeval:))
Annette
Daar het 'n brand uitgebreek en 3 bewaarders is dood. Vrouens wat die gras
gesny het, is ook dood. Die dodetal is 20 op die stadium. Een van die
kampe het ook gebrand en die besoekers het al hul besittings verloor.