Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Plastiese snykunde

Wo., 05 September 2001 08:59

As elkeen van ons die kans sou kry om iets aan ons met plastiese snykunde te
verander, wat sou dit wees?

Ek sal natuurlik nie van die aanbod gebruik maak nie, maar indien ek gedwing
word sal ek....
my heupe laat vergroot om my swaartepunt te laat verlaag:)))

Annette

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Re: Vir Rico

Di., 04 September 2001 23:15

"Danielle" skryf in boodskap news:ojv9pt4n4ud7coqonvtmh7ruq403ehh7m2@4ax.com...
> On Tue, 4 Sep 2001 10:20:27 +0200, "Rico"
> wrote:
>
> Die groep was oorgeneem deur Hollanders die laaste week. Dit het
> begin met iemand genaamd "Rock" (was dit dalk jy? Rock se IP addy is
> dieselfde as joune), wat kruisposting gedoen het tussen ons en 'n
> Nederlandse groep.

Nee Danielle, dit was nie ek nie, ek is ek en is nie skrik my naam onder my
postings te plaas nie!!

En dit is nie my bedoeling nie, om hierdie NG, 'n Nl groep te maak nie, ek
wil juis melktert en Bobotie met die resepte van Annette gaan maak.

7 November gaan ek in NL Lucas Maree sien en ek hoop dat ek baie Afrikaners
kan ontmoet, met hulle gesels en Afrikaanse kos kan koop, soos Biltong :-).

Weet jy waarom ek jammer is??
As Norbert iets vertel oor Belgie/Vlaanderen, dan moet hy altyd iets
negatiefs oor die Nederlanders se.
Ek het nou net by jou dit ook gelees.

Oukai verskoon my as ek te rof was, maar as jy iets teen mense hier het, se
dan asseblief nie die Nederlanders nie.

Ek is hier, omdat ek iets oor Afrika wil leer, lief is vir Afrikaans en die
kultuur.

Ek wil nie meer gesels oor die politiek in SA nie en nie oor godsdiens nie,
net gesels oor "lugtige sake".
Nie omdat ek simpel is nie, oukai ek is blond, maar net omdat my Afrikaans
te beperk is, om my goed uit te druk.

Maar verskoon my, ek is Nederlander en baie trots dat te wees, so as ons
word aangeval, gaan ek my verdedig.

Ek hoop jy kan verstaan wat ek bedoel, anders moet ek dit maar in Nederlands
doen :-))

Gr.Rico

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

dis baie snaaks hier

Di., 04 September 2001 21:15

Dis werklik snaaks, ek pos in die
virbye maand seker 20 beriggies
na hier die NG.
Wat nou ? My beriggies verdwyn,
hulle verskyn nie op die NG nie !
Wat gaan aan ?

Patrick

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Could someone please help me translate this?

Di., 04 September 2001 20:18

I would appreciate some kind person translating this to English. I
know very little Afrikaans. I appreciate your help..
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~``

ek verstaian
jy sal altyd my muis wees
ek hoor jy
watse dinge:?
dis a'n goieie ideae om a'n ander taal te skryf
ag man
jy moet asseblief versigtig wees - my man wsas vandag "asslasat
gaan"
dis 'n goieie idee on m so te dink
dit wa as altyd so tyd vir
joursyourselfjouself om ander werk te speoek -
alhowewel jusyom net to vernster kyk?
jy kan stil van SF kyk?
via Intrernet
jy moet jo"alerts" maak
kan jy hom glo?
job alerts
sraearch engines based on your jkeywords
ja, dit is hoekom ek dink jy moenie jou baas glo nie, want sometyds
kan hy nie MOET hy neet t die regte dinghe se
disgoi eeie idee...jy moet yjou e-mail verander so dat jou
e0mail-mail is na yojou hotmail stuur.
jy kan - maar jy kan nie hom glo nie - want hymiskien kan hy nie se
nie - maar jy ken hom sodat jy weet of hy lieg of nie.
ek nie nie
ek sal nie - ek bedoel
as sig soeoeies man - dit is al 10 jare gelewe
ja, hoehojoe y moenie.
moeinenie vergeet jou e-mail nie.
maar Crystal is nog daar ioss sy nie? Sal sy nie iets se nie as sy
vwweet?
dis nie 'n goeie signal
kjy moert enrnstig van SF 'n ander werk soek?
SF as dit die regte gele d is!!!
sonskyn!
vietsry
braai lvleis
ja, maar jy cnkan met my boet bly
daar is ander plekke
soek in WA
met vie praat?
waaroor?
h0oekom soek jy nie in WA nie?
ooh ja. In elk ge vaMaar jy moet income tax
betaal in SF
wat van hier in Denver?
WA, TX en FL ek dink hoef jy nie income tax te betall al nie
goed, maar jy moet hom nie glo nie
ja
hiverledgee jaar het hek omtentrent $3004000 betaal!!
ek dink
federal en stat e was dit omtrent $6000
ek wegag. hy dink hy kan volgende maand werk kry en ek het baai
vwerk vir hom gesien. As ek nie engiggnige weerk volgende maan
d kry nie moet elk al weer "move'
Hy is MCwwherever die werk is
Hy is MCSE certified so he y het 'n beter kans as ek
Die recriouiter het nie geantwood rd nie - so ek dink ek is te
laat
Hy het Peoplesoft jurjkurse ookl  sp o dit is goed
Ja, he se die sellle ding
Hy moet die exam Dec skryf
is jy nog dja, ek moet nog rent vbetaal maar dis beter
as my ander plejk
Maar ek dink ek moeet tek moet my lieflewer 2nd priortity
maak as ek niue e week kry nie....
Politics - hy het vir Coorstek geweerk - hs y se die mense was
baire "redneclk"
Hy het aoook baair  goeie wekrrk begedoen - sy baas het A: L
die krediet gevat
ja, ek glo so. Ek waig tot volgende maan,d, dan moet gek loop waar
die wekrk is :-(
Candadian
hy maak goie eie musiek ook
ja, dit is my plan.
ek het vir my broer gevra of dit 'n probleem is en he y het nie
geantwoord nie
hey praat vanhet desgese mysiskien hey sal 'n ander
huis kry
ek weet nie of dit 'n problem om met hom to e bly orf he y is net
te besig to om my te antwood
hja maar hy is 'n baaiecloser to work
he feels too isolated
bliksem, hieriddie taal is vreeslik difficult - wat is difficult al
tweer?
Need,, ek dink hy het baie geld - hty het nie 'n meise neie
nie!! :-)
wat is "difficult" al weer?
wat bedoel jy?
oh ja.....moeilik!!! sies, skaam my!!
head bowed
wie? my broer?
ek dogog nie - hy werk so baie
en ek dink hy's bang!!! :-)
hy weet nie wat om te doen nie (snigger)
meisies
miskien hy hou van sientjuies deesdae - wat weet ons?
seuntjueies
ja, ek dink so
hoe weet ons - miskine en hy het 'n ou vrou by die huis!
groot en vet....
ohh oh ja.....vertel me Ay ALLES!!! LALLES!!!!
ok.
totsiens
jy ook
ffrrp!

Koeitjies & kalfies | 17 kommentare

alweer raasisme antie

Di., 04 September 2001 18:32

hellou my antie

het antie gesien hoe lekker hou ons antieraasisme konvourensie hier in
durbs. ma dit smaak my die lot is nou nog kwater vir mekaar as voor hille
hie aangekom het antie.

my pa wil hom vrek lag oor 'n klomp affroujamerikaners wat hie aangekom het
en vergoeding ys vir slaaferny antie. hille noem hilleself nogal die
durban300 antie. skiem antie hille is in durban gevang voor hille oor die
water gevat is. ma' ek weet nie hoekom hille so moun nie want hille is mos
nou trug in durban wat beterder as jammerika is.

my pa sê wat hom lat lag is lat hille geld ys vir traansatlantiese slaaferny
antie ma' nie vir slaaferny in jeropa en arabiese lande nie. my pa sê ok hy
virstaan glad nie hoekom koning dawid se mense wil weghol van die
konvourensie af nie want hille kan baije geld maak yt die slaaferny storie
yt. hy sê hille was mos hoeka vir lank slawe in jegipte en die arabiese
farous en sjeiks sal met 'n smaail petaal vir die ongeregtigheid antie.

my pa sê hy verwag self 'n geldjie yt die slaaferny storie yt want sy
oorooroumagrootjie was 'n slaaf yt malysië yt antie en ons moet al daai
riksdaalders ok trugkry waamee my oorooroupagrootjie haar met die vryery
gekoop het. ma' assit nie vir die slaaferny was nie het ek dalk vandag in
malysië gebly antie. dink antie dis lekkerder as in afrika.

die groot nies is lat sanien nou 'n vrye raasisme arieja verklaar is antie.
laasweek het die statsraat baije spietse gemaak wat sê lat raasisme nou hie
by ons dood virklaar is en toe het hille vakkels brand gemaak om die
raasisme yt te brand. oralster is nou pousters op wat sê sanien is raasisme
vry. oom hansie vannie pênnelbieters sê die statsraat weet vakkel ôl hille
moes kom kyk het hoe raasisme vry hy is toe al vier sy kar se wiele
laasnaweek afgesteel is. my pa sê die statsraat skiem hoeners gat jemel toe.

koebaai antie (my pa sê as ons die slaaferny geld kry gaan ons
traansatlanties kyer om te sien hoe sleg dit da' is)

Koeitjies & kalfies | 29 kommentare

alweer raasisme antie

Di., 04 September 2001 18:32

hellou my antie

het antie gesien hoe lekker hou ons antieraasisme konvourensie hier in
durbs. ma dit smaak my die lot is nou nog kwater vir mekaar as voor hille
hie aangekom het antie.

my pa wil hom vrek lag oor 'n klomp affroujamerikaners wat hie aangekom het
en vergoeding ys vir slaaferny antie. hille noem hilleself nogal die
durban300 antie. skiem antie hille is in durban gevang voor hille oor die
water gevat is. ma' ek weet nie hoekom hille so moun nie want hille is mos
nou trug in durban wat beterder as jammerika is.

my pa sê wat hom lat lag is lat hille geld ys vir traansatlantiese slaaferny
antie ma' nie vir slaaferny in jeropa en arabiese lande nie. my pa sê ok hy
virstaan glad nie hoekom koning dawid se mense wil weghol van die
konvourensie af nie want hille kan baije geld maak yt die slaaferny storie
yt. hy sê hille was mos hoeka vir lank slawe in jegipte en die arabiese
farous en sjeiks sal met 'n smaail petaal vir die ongeregtigheid antie.

my pa sê hy verwag self 'n geldjie yt die slaaferny storie yt want sy
oorooroumagrootjie was 'n slaaf yt malysië yt antie en ons moet al daai
riksdaalders ok trugkry waamee my oorooroupagrootjie haar met die vryery
gekoop het. ma' assit nie vir die slaaferny was nie het ek dalk vandag in
malysië gebly antie. dink antie dis lekkerder as in afrika.

die groot nies is lat sanien nou 'n vrye raasisme arieja verklaar is antie.
laasweek het die statsraat baije spietse gemaak wat sê lat raasisme nou hie
by ons dood virklaar is en toe het hille vakkels brand gemaak om die
raasisme yt te brand. oralster is nou pousters op wat sê sanien is raasisme
vry. oom hansie vannie pênnelbieters sê die statsraat weet vakkel ôl hille
moes kom kyk het hoe raasisme vry hy is toe al vier sy kar se wiele
laasnaweek afgesteel is. my pa sê die statsraat skiem hoeners gat jemel toe.

koebaai antie (my pa sê as ons die slaaferny geld kry gaan ons
traansatlanties kyer om te sien hoe sleg dit da' is)

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

konferensie in Durb's

Di., 04 September 2001 18:02

Is dit die regsgesintgeit of die realisme in my
want my onder die indruk bring
dat die veelbesproke
(en veelgesproke natuurlik!)
konferensie oor rassisme in Durban
steeds slegs neig na 'n poging om
geld uit die wittes te kry?

"betaling hoef nie in die vorm
van geld te wees nie, dit kan
ook in die vorm van beleggings wees"
ROL!!!

(is dit nie die soort redenasie wat
hulle het waar hulle is nie?)

DD

Koeitjies & kalfies | 17 kommentare

Hoekom4

Di., 04 September 2001 17:06

Hoekom staan daar 17 blondines voor 'n drankwinkel?

Omdat hulle wag om 18 te word.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Geliefkoosde onderwerp???

Di., 04 September 2001 13:17

My geliefkoosde onderwerp(e) is natuurlik seks, onthou jy dit nog Dina, en
lekker eet en gesels saam met iemand wat ook lekker kan eet en gesels, en om
my kinders se doen en late dop te hou, hoe hulle besig is om te ontpop in
ongelooflike persoonlikhede.  Dit laat 'n ou besef dat jy iewers iets reg
gedoen het.  Die lys van my geliefkoosde onderwerpe is heeltemal te lank om
julle hier mee te vermaak.

Hoe Dina Rykheer haar eie geluk prysgegee het om iets na te streef waarvoor
sy nooit bedank sou word nie, ammuséér my nie eens nie.  As sy nou op haar
ouderdom nog in ons land was, was sy nou een van die "sagte" teikens wat
daagliks aangeval en vermoor word deur dieselfde mense wat sy so hard voor
geveg en letterlik alles voor opgeoffer het.  Ek wonder of die bedank
gedeelte nie dalk die wortel van die kwaad is nie.

Geliefkoosde onderwerp???  Ek wonder watse persoon probeer sy/haar bes om
die geliefkoosde onderwerp van bespreking te wees van iemand wat derduisende
kilometers vér sit en hom/haar nie eens ken nie.  Dit klink vir my effe
skeef.  Dis ook nie die eerste keer wat ek dit sien nie.  Ek dink Frikkie,
dit is mos Frikkie wat vir ons geskiedenis gegee het, het dit ook gehoor, en
Danielle op 'n stadium.  Ek sien 'n patroon hier, maar ek is nie 'n
sielkundige nie so ek hou maar my opinie vir myself.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Zim Top of the Pops

Di., 04 September 2001 09:20

Afrikaans nogal.:
Staan Poppie Staan.

Hulle sing net die koor:
Dis nie myne nie,
Dis nie joune nie,
Dis ander man se goed wat ons oor stry:)))
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    865  866  867  868  869  870  871  872  873  874  875  876  877  878  879  880    »]
Tyd nou: Ma. Jun. 01 03:06:32 UTC 2026