Pas teruggekeer. Dit was my eerste besoek. Ek het dit geniet - ten spyte van
die feit dat die "goeie" goed uitverkoop was...
Wie was daar en julle kommentaar?
On Fri, 05 Oct 2001 19:43:14 GMT, Streepmuis
wrote:
> On Fri, 05 Oct 2001 22:33:09 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Hallo Anti, is Anti 'n suster van die Anti?
>
> Ek dink so, Davie. Maar hierdie Anti klink sommer baaaaie slim, en
> net miskien is sy bietjie gawer met ons?
>
> Terloops, hoekom wil jy nie meer 'n muisie wees nie? Moet ek nou ook
> weer terugkeer na my vorige vorm?
>> Hallo Anti, is Anti 'n suster van die Anti?
>
> Terloops, hoekom wil jy nie meer 'n muisie wees nie?
uh uh, die Davie een was net 'n skuilnaam vir die Veldmuis.
> Ek dink so, Davie. Maar hierdie Anti klink sommer baaaaie slim, en
> net miskien is sy bietjie gawer met ons?
Dink jy regtig dat 'n rofstoeier 'n baletdanseres vir 'n suster kan
hê?
> Ken jy al die verskillende tipe muise se name in Afrikaans?
Nee, maar wel kan ek dié formule uitwerk:
Ma Muis = Gestreepte Muis = Streepmuis
> Het jy ook geweet dat hier "rat and mouse shelters" is in Amerika waar
> mens dan ook muisies en rotte kan gaan aanneem? Jy moet vorms teken
> waarop jy plegtig belowe dat jou muis of rot nie slangkos sal word
> nie.
Huh? Jy moet jok want ek weet dat die Yankees heel deurmekaar
kan raak maar so erg!
Dat jy ons jou mening gee ivm met Tony Yengeni wat onder 'n wolk van 'n
goudgeel baadjie as Hoofsweep gister bedank het.
1) Dink jy hy was edel genoeg om dit vrywillig te doen?
2) Dink jy sy naam sal verewig word as die enigste hoofsweep ooit wat eers
voor die hof vir korrupsie, meineed en bedrog gedaag moes word, voordat hy
kon besef dat hy bietjie baie stout was?
3) Dink jy die ANC het eers met sy hofverskyning skielik besef het hulle het
'n baie stout seun in hulle midde?
Jy is mos die nuushond hier - wys ons wat jy kan doen.
Annette
Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9pfq3h$bah$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Trloops, dit blyk dat:
>
> 1. Weens nabye omstandighede gaan Pres. Bush se gewildheid tydens Oktober
> onherroeplik begin daal.
> 2. Pres. Bush gaan nie meer teen Kersfees president wees nie. (Blykbaar gaan
> daar 'n ongeluk of so wees)
> 3. 'n Demokraat gaan oorneem.
> 4. Daar kom 'n groot Dollar-skandaal nog voor Kersfees. (Blykbaar is 'n
> groot maatskappy besig om 'n klomp van die goed onwettig te maak en in 'n
> privaat laundry te was)
> 5. Israel se beste vriend gaan hom in die steek laat.
> 6. Rusland en China (nogal) gaan Israel uitbyl.
> 7. Oor 'n jaar of so gaan Afrika nog 'n ongeneeslike siekte aan die wereld
> bekend stel. (mense gaan onverklaarbaar deur hul velle begin bloei)
> 8. Hillary gaan waarskynlik die nuwe president wees. (Maar sy gaan ook 'n
> persoonlike nok of twee vat)
> 9. Die Dollar en Amerika (grootliks) gaan inmekaar tuimel. (sien punt nr. 4)
> 10. Goud gaan in die volgende twee jaar tot R3 000-00 per ons styg. (sien
> punt nr. 4)
>
>
> Koop goudaandele as jy kan.
>
>
> En so gaan die nuwe leier van Ameristan lyk as "hulle" wen. (sien prentjie)
>
>
>
>
>
>
Amerika gaan Bin laden aanker maar weens die Amerikaanse Grondwet gaan hy
nie die doodstraf kry nie maar gaan lewenslank sit.
Na 27 jaar besef hulle hul fout, laat hom los en maak hom President.
Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box"
. Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
gekry nie.
Groete
Spook
"Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
Dankie Annette, dis die eerste keer dat ek die woord hoor en is 'n baie
lekker woord om te sê.
Dankie
Spook, die witmens wat ten minste darem blank ook ook is en nie net wit
nie.
"Annette" skryf in boodskap news:9pel5t$i8lvu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kisduiweltjie.
> Of wil jy hê ons moet ons laterale denke inspan en 'n nuwe woord uitdink?
> Annette
>
>
>> Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box".
>> Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
>> gekry nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>>
>