Re: Net Afrikaans?
Di., 13 November 2001 11:03
Sommige mense verstaan nie cross posting nie, of hoe Annette?
Jou beledigende pos staan lewensgroot in die ENGELSE nuusgroep..
Besides hoeveel onse in jou pond?
Mense mag pos in ENIGE taal in ENIGE nuusgroep.
Raak wakker.
Onthou jou beginsel van wat was dit nou weer? Om soet en mooi en op
jou beste maniere met almal te wees.
On Tue, 13 Nov 2001 13:29:20 +0200, "Moira de Swardt" wrote:
>
> Annette wrote in message
>
>> Gaan skryf julle Engelse nonsens, vloekery en beledigings op 'n ander kol.
>> Ons stel geensins belang daarin hier nie.
>> Lees die opskrif van ons naam: Afrikaans -
>> Dit is tog net ordentlikheid en goeie maniere om daardie klein ou feitjie in
>> ag te neem.
>
> Maar u't 'n paar maande terug gese ek kan maar in Engels skryf
> omrede my Afrikaans nie baie vlot is nie. :-)
>
>> Annette
>
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
O die donkie
Di., 13 November 2001 08:06
skryf in boodskap news:3BF030BF.98A0865A@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>> Piet Poirotdonkie
> Wat van dan weer 'n ou cluetjie?
>
> Hessie Watson
Wel, monkey.dialup dink ek pos van die Kaap af.
En ek dink Tinkerbell pos van die Kaap af, maar sy ontken dit.
Maar anders as ek., lieg monkey.dialup oor ander dinge....
En dis duidelik dat hy 'n aap is;-)
So, who knows?
Piet Holmes
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
Sensus en Ek
Di., 13 November 2001 05:04
Gisteraand, oor die pos, 'n sensusvorm gekry om te voltooi.
Die brief is ongedateerd - Net November 2001.
Ek kan die ding voltooi en terugpos in 'n koevert wat ingesluit is, of net
ingooi by die poskantoor - daar is blykbaar doos daar.
Nou kom die eenvoudige vragie by my op - sou dit nie pleinweg gouer en
makliker gewees het om die vorms na al die adresse in die telefoonboek in
die eerste plek uit te pos nie? Dan kon die mense wat betaal is, maar nie
hulle werk behoorlik gedoen het nie, net by die plekke aangeklop het wat nie
'n plakkertjie op gehad het nie?
Vra maar net.
Annette
Koeitjies & kalfies |
4 kommentare
'n Floekkerige rympie
Di., 13 November 2001 04:40
Sommer net na aanleiding van die vloekwoord-berig wat onlangs hier verskyn
het.
;-)
Uit 'n ander perspekfokkentief
Sou so 'n fokken fokkery 'n mens kon grief
Maar dis fokken freeslik humofokkenristies
En sowaar as fok ook uiters ekfokkenspresionisties
Prosa & poësie |
3 kommentare
Adolf Hitler en Whodunnit
Ma., 12 November 2001 20:03
>> "Whodunnit" wrote in message
>> news:9smauh$l2h$1@news8.svr.pol.co.uk...
>> Just thought I would let you guys know that here in the UK
"Sweetpea" wrote in message
> Are you and the other nick in here, "ADOLF HITLER"
> one and the same person?
>
> (See the post "GIVE THE BLACKS POWER YOUR FUCKED".)
Nee Sweetpea, dis klaarblyklik twee verskillende bobbejane
Adolf Hitler pos van Amerika : 168.143.112.8
Verio, Inc. (NET-VRIO-168-143)
8005 South Chester Street
Englewood, CO 80112
US
Whodunnit pos van Engeland:
modem-805.monkey.dialup.pol.co.uk (217.135.211.37)
Planet OnLine Ltd.
+44 1384773000
Energis-Squared
Melbourne St.
Leeds LS2 7PS
United Kingdom
Daardie monkey.dialup is nogal veelseggend
Piet Poirotdonkie
Koeitjies & kalfies |
3 kommentare
Woon engeltjies in Ingeland?
Ma., 12 November 2001 14:45
'n "Vriend" vra my Saterdag watter span ek ondersteun - dis nou voor die
Aussie / Engeland wedstryd .
Hoe gou het hy die konsentrasiekampe vergeet .
Ek hoop Harry en sy trawante gaan hulle geskiedenis na voordat hulle die
Engelse pak. ("Harry" is darem nie 'n boerenaam nie.)
Koeitjies & kalfies |
3 kommentare
Woon engeltjies in Engeland?
Ma., 12 November 2001 13:34
Iemand vra my oor die naweek watter span ondersteun ek toe die Aussies teen
Engeland speel .
Hoe gou het hy nie van die konsentrasiekampe vergeet nie ..
Ek hoop nie Harry en sy trawante evrgeet gou nie .
Sport & ontspanning |
0 kommentare
Woon engeltjies in Engeland?
Ma., 12 November 2001 13:33
Iemand vra my oor die naweek watter span ondersteun ek - toe die Aussies
teen Engeland speel .
Hoe gou het hy nie van die konsentrasiekampe vergeet nie ..
Ek hoop nie Harry en sy trawante het vergeet nie .
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Iets lekker lafs
Ma., 12 November 2001 11:41
Dit wil voorkom asof almal 'n Hobbitnaam het waarvan ons nie geweet
het nie. Gaan na www.chriswetherell.com/hobbit om joune te kry. Myne
is Till Underhill of Frogmorton. Ek hou veral van die Frogmorton.
Drom
Koeitjies & kalfies |
27 kommentare