Kort voor ons Desember gaan kuier het, het ons gou een van ons Engelse
predikante en sy gade gaan groet want hulle trek elders heen.
(Wow, sy's mooi! Van gelaat, postuur en geaardheid. En my wyfiemens sê
hy is self 'n hunk.)
Op pad terug herinner sy my aan 'n storie wat hy, die Ds self, eenkeer
vertel het. Kort na hulle troue het hulle een van die buurstate
besoek. Oorkant die grens moes hy persoonlike inligting verskaf aan 'n
ou wat agter 'n lessenaar sit.
"Surname and initials of you and your wife?" kom die eerste vraag.
Hy spel maar toe die van want dis moeilike een.
"Occupation?"
"Presbyterian Minister". antwoord hy.
Hy sien toe die ou weet nie mooi hoe om by die "Presb..." verby te kom
nie en spel dit toe ook maar.
"Wife's occupation?"
Hy dog toe as hy nou gaan sê "Ballerina" sal hy weer moet spel en sê
toe maar "Dancer."
Die ou kyk toe glo heel onthuts op en sê, "Sir, do you seriously want
to tell me that you work for the Lord and your wife works for the
Devil!?"
Die nuwe Suid-Afrika lewer soms 'n interessantheidjie op. Die nuutste hang
saam met die misdaadsyfer van Pretoria. Daar is in 'n ondersoek bevind dat
misdaad in die stad besig is om toe te neem, selfs skrikwekkend toegeneem
het. Dit het op sy beurt aanleiding gegee tot navorsing oor die saak.
Volgens nuusberigte is die wetenskaplike verklaring vir die toename in
misdaad dat dit die skuld van die inwoners van Pretoria is. Hulle sou dan
nie voldoende voorsorg teen misdaad tref nie. Die skuldiges in die verhaal,
so is nou vasgestel, is die slagoffers van misdaad en nie die misdadigers
nie.
Hierdie stelling dui tog daarop dat wetenskaplikheid, die werklikheid en die
waarheid nie noodwendig onder alle omstandighede aanmekaar verbind is nie.
Laat ons dit so bekyk: Dit is natuurlik waar dat as die inwoners van
Pretoria so dom is om iets te besit, dan is dit moontlik om hulle daarvan te
beroof. Maar is die wetenskaplike en logiese oplossing dan dat dit die beste
is om niks te besit nie ? Inderdaad, as niemand iets besit nie, is roof
onmoontlik ! Maar dan word dit mos belaglike wetenskap.
Indien die "oplossing" vir diefstal is om niks te besit nie, dan kan gesê
word dat die ANC-regering se program om die witmense te teiken en
stelselmatig te verarm, eintlik 'n lofwaardige saak is want dan is dit 'n
program wat op die lang duur misdaad sal voorkom omdat niemand meer iets
besit nie !
So gesien is die oplossing vir die probleem van plaasmoorde dat daar geen
blanke boere moet wees nie. As dit waar is, is die pleeg van plaasmoorde 'n
bydra tot die oplossing van die probleem van boere wat op plase woon !
Dit lyk asof dit moontlik is om te redeneer dat in 'n tyd van droogte 'n
misoes die skuld van die boer is. Hy moes nooit so dom gewees het om te
ploeg en te plant nie. As daar niks is nie kan hy tog ook niks verloor nie!
Met hierdie soort wetenskaplike logika is alles moontlik.
Wat ons hier vind is die tipiese verontskuldigings-argument. Indien 'n mens
verontskuldig word, moet iemand of iets anders die skuld kry. As die misdaad
in Pretoria toeneem, kan dit en mag dit nie 'n toename in misdadigheid wees
nie. Daarom word die skuld op die slagoffer gepak wat iets het wat die
hebsug van die misdadiger gaande maak.
Hierdie soort redenasie is in ons dae al te algemeen. Dit het begin met die
aanvalle op "apartheid" om sodoende die skuld vir alles wat verkeerd loop af
te wentel van die ANC-regering. Dit is verstaanbaar. Dit is ook verstaanbaar
dat ter wille van politieke korrektheid die argumente deur wetenskaplikes
herhaal sal word. Maar dit beteken ook 'n vernietiging van geloofwaardigheid
en eerbaarheid.
Alles is moontlik. Dit is waar. Maar dit is ook waar dat die pad na Chaos en
die vernietiging van die gemeenskap die pad van die minste weerstand of dan
die pad van politieke korrektheid is.
Ek weet darem nie. Ek dink ons moet hierdie ouens ondersteun. Hulle is tog
van onse eie kontinent?
"Arindam Ojha" skryf in boodskap news:fb0d26e1.0201210700.2a7b2c1e@posting.google.com...
> I have also received the same mail. Just ignore it. A gentalman should
> not think to be a millionare in this way. so delete it and forget.
> "knersis" wrote in message
news:...
>> Attn.,
>> REQUEST FOR URGENT BUSINESS RELATIONSHIP
>>
>> First, I must solicit your strictest confidence in this transaction. This is
>> by virtue of its nature as being utterly confidential and "top secret". We
>> are top officials of the Federal Government Contract Review Panel who are
>> interested in importation of goods into our country with funds that are
>> presently trapped in Nigeria. In order to commence this business, we solicit
>> your assistance to enable us transfer into your account the said-trapped
>> funds.
>>
>> The source of the fund is as follows: During the regime of the last Military
>> transitional government of Gen. Abdulsalami Abubakar, government officials
>> set up companies and awarded themselves contracts which were grossly over
>> invoiced in various ministries. The present democratic government of
>> President Olusegun Obasanjo set up the Contract Review Panel and we have
>> identified a lot of inflated contract funds that are presently floating in
>> the Central Bank of Nigeria ready for payment. However, by virtue of our
>> position as civil servants and members of this panel, we cannot acquire this
>> money in our names. I have therefore been delegated as a matter of trust by
>> my colleagues in the panel, to look for an oversea partner into whose
>> account we would transfer the sum of US$31,320,000.00 (Thirty-One Million,
>> Three Hundred and Twenty thousand United States Dollars) in which we hope to
>> use in purchasing Agro Allied equipment, and to enable us to own properties
>> and invest in the stable economy of your country. Hence
>> 1. 20% for the account owner (you)
>> 2. 70% for us (the officials of the CRP)
>> 3. 10% to be used in settling taxation and all local and foreign expenses.
>>
>> Due to our poor Telecommunication system and for purpose of strict
>> confidentiality you are to respond via Fax No: 15169779097 or e-mail:
>> edb...@hyperia.net . Please acknowledge receipt of this message for proper
>> briefing on the safe modality for the execution.
>> Yours faithfully
>>
>> Dr. Edward Brume
>>
>> NOTE: PLEASE QUOTE THIS REFERENCE NUMBER (EB/01/02) IN ALL YOUR REPONSE.
Just over 100 years ago, the economic and industrial centre of South Africa
today was an endless untouched savannah. This changed very fast when the
first gold was found in 1886. The news spread like wildfire and the area
experienced an unprecedented gold rush. The government sent two deputies,
who founded a little settlement and named it after the first name they both
had in common, Johannesburg.
==========
Grote Griet, geen wonder almal wonder nie :-))))
Bly jou bloedjie het so lekker daar in Duitsland rondgedwaal Kaaitjie -
watter ander lande het sy besoek voordat sy besluit het Duitsland is die
plek vir haar?
Annette