50% van alle misdaad in Gauteng gepleeg
2010-09-09 11:53
Kaapstad - Die helfte van alle misdaad in Suid-Afrika vind in
Gauteng plaas.
Só het genl. Bheki Cele Donderdagoggend in Pretoria gesê by die
bekendmaking van die jaar se misdaadstatistieke.
"50% van alle misdaad in die land vind in Gauteng plaas," aldus Cele.
"In Kwazulu-Natal lyk dit ook rof, maar ons hoop dinge word daar
omgedraai."
Vroeër het Nathi Mthethwa, minister van polisie, bekend gemaak dat
talle ernstige misdade soos moord, bankrooftogte en roof met
verswarende omstandighede afgeneem het.
Cele was vol lof vir die gemeenskapspolisieforums wat volgens hom 'n
groot bydrae lewer tot die bekamping van misdaad.
Volgens die generaal is die polisie se moraal besig om drasties te
verbeter.
"Verlede jaar moes ek elke week tussen 10 en 15 lede se vorms teken
wat die diens wou verlaat. Vanjaar was die eerste geval van iemand wat
wil waai, in Augustus aan my bekend gemaak."
Cele het bygevoeg dat 4 000 mense hul terugkeer na die SAPD wil maak.
Nelspruit. – ’n 64-jarige vrou wat geweier het om van haar kleinhoewe
naby die stad te trek omdat haar oorlede ouers se as daar gestrooi is,
is gisteroggend vermoor in haar bouvallige huis gevind.
Mev. Elizabeth Dorey se hande was agter haar rug vasgebind, ’n stuk
lap is in haar mond ingeprop en sy is met ’n elektriese koord gewurg.
Dit was die derde keer in sewe jaar dat Dorey in haar huis op haar
Hilltop-kleinhoewe aangeval is.
Die moordenaars het Dorey skynbaar Donderdagaand vroeg in die
verwaarloosde huis oorval.
Hulle het ’n ruit by die voorstoep gebreek en toe heeltemal uit die
vensterraam gehaal om by die huis in te kom.
’n Werker het omstreeks 07:00 by die huis opgedaag en onraad vermoed
toe hy die gebreekte ruit sien.
Hy het hulp by die bure sowat 300 m daarvandaan gaan soek.
Hulle het haar lyk in die huis se gang gekry.
“Sy is ’n fyn geboude en weerlose tannie wat voordat sy vermoor is,
skynbaar erg deur haar moordenaars aangerand is,” het kol. Gerrie
Agenbag, speurtakbevelvoerder van die polisie in Nelspruit, gesê.
Dorey het verskeie erge slaanmerke aan die lyf en die gesig gehad.
Die vorige aanval op haar was op Kersdag 2007 en Agenbag het destyds
ook die saak ondersoek.
- Enigiemand met inligting oor die moord is gevra om Agenbag by 013
759 1108 te bel.
Nou net die sms gekry,Ek laat name uit vir obvious reasons.
"Bid asseblief vir M se veiligheid . . . . daai wonderlike swart nasie v wie
ons moet lief wees is besig om alle wit skole in Vereeniging te verwoes en
die wit onderwysers aan te rand en met klippe te gooi . . . Hulle is oppad
na na haar skool toe. H."
Sou dit wees omdat wit skole nie aan die stakings deelgeneem het nie? In my
dorp het net die bruin skole gestaak. Maar sover ek weet was daar geen
intimidasie hier nie.
__________ Information from ESET NOD32 Antivirus, version of virus signature database 5365 (20100813) __________
* Huishulp vasgebind, verkrag in Klerksdorp
* Twee buitelanders in Oos-Kaap verkrag
* Mans verkrag vrou glo herhaaldelik
Durban - Die kêrels van twee tienermeisies wie se lyke in Durban
gevind is, het die meisies glo vermoor en toe seks met hul gehad.
Sibusiso Khumalo en Mxolisi Ncoya het Maandag in die landroshof in
Durban verskyn op twee aanklagtes van moord en twee aanklagtes van
verkragting.
Khumalo en Ncoya het glo vir Boniswa Zondo en Nombulelo Dlamini (albei
16) by 'n kroeg uitgesleep, hul kele geskeur en toe met hulle seks
gehad nadat die meisies dood is.
Hulle het glo toe die tieners in 'n vlak graf in Durban begrawe. Twee
mense het glo gesien hoe Khumalo en Ncoya dié toneel verlaat. Daar
word gesê die mans het vermoed hul nooiens het op hulle verneuk.
Albei se aansoek om borgtog is afgekeur en die saak is tot 30
September vanjaar uitgestel.
Sasolburg. Brig. Zondi Nghondzweni, voormalige bevelvoerder van die
Sasolburg-polisiekantoor, is uit die polisie ontslaan nadat hy intern
skuldig bevind is aan 'n klag dat hy 'n vrou in sy kantoor verkrag
het.
Nghondzweni is Dinsdag ontslaan, maar bly vir eers tydelik geskors
terwyl hy kans kry om teen sy ontslag te appelleer.
Kol. Sam Makhele, provinsiale polisiewoordvoerder, het gister
Nghondzweni se ontslag bevestig. Nghondzweni is ook strafregtelik deur
die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) aangekla en gaan in die hof
op dieselfde aanklag teregstaan.
Die OKD het Nghondzweni vroeg in Februarie in hegtenis geneem nadat hy
na bewering 'n 26-jarige vrou in sy kantoor op Sasolburg verkrag het.
Die burgerlike vrou het tydelik in sy kantoor diens gedoen.
On Mon, 28 Jun 2010 09:40:47 -0700 (PDT), Etienne Marais wrote:
> http://censorbugbear-reports.blogspot.com/
>
> Lita: "It was two men who had worked for my parents on the farm for
> many years. They broke into the house at 8.30am on a Sunday when my
> parents were at church and waited for them to come back. They got home
> at 3.15pm.
>
> "They shot my mum three times, through the knees and through the back.
> She was not immediately dead; she died from blood loss after about 25
> minutes.
>
> During that time they poured boiling water from the kettle over her.
> My dad they tied up in the bathroom, they tied him by the neck.
>
> They slapped him and put him in the bath. Boiling water was poured
> down his throat. The postmortem showed that he was burnt inside and
> that his stomach was full of water. It lasted five hours.
>
> Why do that? I don't know why they were so violent. I think it's
> hatred. It must be race hatred. I think they did it for satisfaction.
> But my parents were old people, they were very good with their
> staff.
>
> They got away with R7,000 worth of household things, clothes, cash,
> some guns. They were caught and sentenced to 50 years for murder. They
> weren't sorry. But I don't hate them. I tell other people who have
> been attacked ... you must not want to kill them."
>
> http://censorbugbear-reports.blogspot.com/
Dit is wanneer ek iets soos dit lees
dat ek met nuwe ore luister na
diegene wat sê dat hulle
nie mense is nie.