Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Noem julle dit steeds mense?
Noem julle dit steeds mense? [boodskap #119762] Di, 27 Julie 2010 17:11 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Twee van Durban moor, het seks met lyke

2010-07-27 15:18

Verwante skakels

* Huishulp vasgebind, verkrag in Klerksdorp
* Twee buitelanders in Oos-Kaap verkrag
* Mans verkrag vrou glo herhaaldelik

Durban - Die kêrels van twee tienermeisies wie se lyke in Durban
gevind is, het die meisies glo vermoor en toe seks met hul gehad.

Sibusiso Khumalo en Mxolisi Ncoya het Maandag in die landroshof in
Durban verskyn op twee aanklagtes van moord en twee aanklagtes van
verkragting.

Khumalo en Ncoya het glo vir Boniswa Zondo en Nombulelo Dlamini (albei
16) by 'n kroeg uitgesleep, hul kele geskeur en toe met hulle seks
gehad nadat die meisies dood is.

Hulle het glo toe die tieners in 'n vlak graf in Durban begrawe. Twee
mense het glo gesien hoe Khumalo en Ncoya dié toneel verlaat. Daar
word gesê die mans het vermoed hul nooiens het op hulle verneuk.

Albei se aansoek om borgtog is afgekeur en die saak is tot 30
September vanjaar uitgestel.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Twee-van-Durban-moor- het-seks-met-lyke-20100727
Re: Noem julle dit steeds mense? [boodskap #119763 is 'n antwoord op boodskap #119762] Wo, 28 Julie 2010 11:22 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Khumalo en Ncoya het glo vir Boniswa Zondo en Nombulelo Dlamini (albei
> 16) by ‘n kroeg uitgesleep, hul kele geskeur en toe met hulle seks ^^^^^^^^^^^^^^^^
> gehad nadat die meisies dood is.


Kele geskeur ! Nie gesny nie maar soos wilde
jagdiere hul kele oopgeskeur !
Vorige onderwerp: Brigadier ontslaan nadat hy vrou verkrag
Volgende onderwerp: Vrou wou nie hoewe los – toe word sy vermoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:18:04 MGT 2024