lank lank gelede
in 'n ver eeu van vrede
het elkeen sy koring vergaar
toe kom daar 'n wysaard
en sê net 'n skerp swaard
sal al hierdie rus kan bewaar
en die klip uit die aarde
giet gloeiende swaarde
want almal met ore kan hoor
ja die hart van die aarde
skenk gloeiende swaarde
en wie wil die vrede verloor
en soos die koring deur
dissel en doring verdring
waar die plethammer skree
en toe die landbouer
omkyk oor sy skouer
gewaar hy met skrik hy's alleen
hy's alleen hy's alleen
want die klip uit die aarde
word glimmende swaarde
en die ploeë verroes op die land
o die kippe uit die aarde
word singende swaarde
en werkywer val voor verstand
want honger kon fluister
aan die wat sou luister
die swaard koop die oes op die land
wat doen hy vir vrede
kom maak hom die skede
van elke blink swaard in 'n hand
in 'n hand in 'n hand
en die klip uit die aarde
word bloeiende swaarde
wat vrede bewaar tot die dood
ja die hart van die aarde
giet gloeiende swaarde
wat koring verbrysel tot brood
lank lank gelede
die boodskap van vrede
versprei soos die windroos se saad
die swart walg van roes
en die arbeid se oes
kan jy nie by 'n landbouer laat
da da da da da da
en oor vier horisonne
sluip grafstil kolonne
met min wat dit sien wil verstaan
ja oor vier horisonne
kruip donker kanonne
geëets in 'n bloeiende maan
my oë is 'n splinternuut
wat bly weerkaats al kyk ek uit
en ewebeelde dwaal verby
maar dra onwetend iets van my
maar ek kan sing as ander vlug
voor werwelwind en bliksemlig
want deur die krake in die nag
sien ek 'n helder nuwe dag
die oë is 'n slpinternuut
dis ook jy leer om skerp te kyk
jy meen jy's blind dom onbewus
dit wat presies wys wat hy is
maar ek kan sien as sieners tas
na iets wat is en altyd was
want oor die reën en wind praat saam
en in die kranse dreun 'n naam
my oë is splinternuut
wat bly weerkaats al kyk ek uit
en skewe beelde hink verby
en word onwetend deel van my
maar ek sal blink en hoor beur
selfs doringtakke gryp en skeur
want op die berg se rug
is môre ver maar reeds in sig
want op die ruwe berg se rug
is môre ver maar reeds in sig
die huistoepad is die pad wat jy vat
as jou oë verdor maar jou oë bly nat
en jy loop maar jy weet jy't die koers vergeet
lê die huistoepad tussen hoop en weet
maar die huistoepad is 'n donkerpad
dis 'n opdraendpad dis 'n dronkaardspad
dis 'n rowerspad en 'n kronkelpad
want die huistoepad is 'n kronkelpad
die huistoepad is 'n ware pad
maar 'n nare en vol gevarepad
dis 'n sloop-maarpad en 'n stroop-maarpad
want die huistoepad is 'n hoop-maarpad
die huistoepad is die pad wat jy vat
as jou siel verdor maar jou oë bly nat
en jy weet en jy weet jy is lank vergeet
lê die huistoepad tussen hoop en weet
en die huistoepad is 'n somber pad
dis 'n dink-en 'n peins -en 'n wonderpad
dis 'n sukkel- en beur- en 'n strompelpad
want die huistoepad is 'n kronkelpad
die huistoepad is 'n hartseer pad
dis 'n enkelpad dis 'n swart leë pad
dis 'n snags alleen deur die hoop loop pad
want die huistoepad is 'n doodlooppad
____________________________________
Nuwe soekenjin op BBC se Clickonline ontdek. www.teoma.com
Tik gerus net die woord Afrikaans in as soekterm - ek haal weer asem. Dit
nadat ek deur Afrika pessimisme oorval is nadat ek die M&G gister gelees
het. (Terloops. 'n Artikel daarin het bevestig wat ek vermoed/voorspel het -
gevangenes word deur bewaarders gebruik om gewapende rowe te pleeg. In een
so 'n geval is die gevangene in 1998 gevang (Wartburg - FNB-roof) maar,
helaas, die betrokke bewaarders is nooit aangekeer nie ...)
Terloops - daardie verlore siele wat die huidige stand van sake met die
tydens die vorige bewind wil vergelyk, kan maar gerus die Mail & Guardian
lees ...
Besluit my niggie om haar sussie in London te laat
en terug te kom na Suid Afrika. Terug na SA na
'n hele paar jaar in England en hier is vanaand
se twee briewe aan my:
Die boonste een plaas ek met liefde aan Gloudina
wat Rosemarie se taalgebruik sal waardeer.
Die tweede een is weer 'n voorbeeld van haar
lieflike sin vir humor. Daarvan kry ek ten minste
een per dag :-)
Hulle het Woensdagaand in ons kar ingebreek en ons radio CD shuttle
gesteel met 10 CD's,geld wat in die cabual was en ponde en ons twee
sakke wat agter in die kar was met ons gymklere en tekkies!!!En raai
wat,dit is "secure" parking!!!Ons woonstelblok het nie 'n garage vir
elke woonstel nie,maar onder is daar undercover parking en jy het 'n
remote nodig om in en uit te gaan en dan is daar nog 'n verdere
sekuriteitshek wat jy moet verby kom om by jou woonstel uit te kom.So
dit was defnitief iemand in ons blok wat in ons kar ingebreek het,geen
ander kar is aan geraak nie!!!Dit maak 'n mens darem so kwaad!!
Maar in elk geval,dit is nou maar SA vir jou......
Stuur groete vir almal daar en geniet julle naweek!!!
Rosemarie x x x
I left Cape Town heading toward Beaufort West, when I decided I stop
at an
Ultra City to go to the loo. The first stall was occupied, so I went
into
the second one. I was no sooner seated than I heard a voice from the
next stall: "Hi, how are you doing?"
Well, I am not the type to chat with strangers in freeway toilets, and
I really don't know quite what possessed me, but anyway, I answered, a
little embarrassed: "Not bad."
And the stranger said: "And, what are you up to?"
Talk about your dumb questions! I was really beginning to think this
was too weird! So I said:
"Well, just like you I'm driving north."
Then, I heard the stranger, all upset, say, "Look, I'll call you back,
there's some idiot in the next stall answering all the questions I am
asking you."
Dit is nie net in SA wat dit so rof gaan nie - wat die mense
ontevrede is nie.
RAOUL HEERTJE
Maar Nederland is toch dat leuke land waar je... nee, dat Nederland
bestaat niet. Wel in je hoofd, maar dat telt niet. We leven helemaal
niet in een gezellig en tolerant land. Zelfs een moord moet worden
opgeluisterd met rellen en vernielingen. Of mensen grijpen de kans
politici en de media de schuld te geven. Het is hier één grote
asociale bende. Een achterlijke cultuur van zogenaamde tolerantie.
Tot zijn dood heeft Pim Fortuyn geprobeerd de puinhoop te beschrijven.
Zijn moord geeft hem postuum gelijk. Maar Paars vernielt niet het
Leidseplein, besodemietert niet de belasting of stapt met een dronken
kop in de auto. Paars houdt niet zijn bek als een jongen op een perron
wordt vermoord. Paars wordt niet steeds onverschilliger voor andermans
leed. Paars bouwt geen gammele hotels of brandgevaarlijke cafés om een
paar centen te besparen. Paars veroorzaakt geen verkeersongelukken
door ramptoerisme bij andere verkeersongelukken. Paars valt geen
vrouwen lastig in de tram.P aars stuurt geen vergiftigde glycerine
naar Haïti. Wij doen dat. Of onze vaders, zussen en zonen.
Dus?
Ik zou het gepast vinden als Pim Fortuyn niet alleen de politici
wakker heeft geschud.
Misschien moet iedereen eens nadenken over wat we hier in godsnaam aan
het doen zijn.
Yebo Yes July - na 35 jaar, en omdat tabakprodukte nie meer geadverteer mag
word by byeenkomste nie, is die Rothmans July nie meer met ons nie nie.
Vodacom is nou die nuwe borg.
Kaappunt sien punte - hierdie jaar het nie dierebevolking by Kaappunt
besluit om 'n punt te doen:))
Daar was 'n bevolkingsontploffing hierdie jaar onder die elande, bontebokke,
en hartbeeste. Die volstruise het ook hul ding gedoen.:))