Dit is wat ons uniek maak:
Vr., 28 Junie 2002 18:41
oa:
5. Where else can you get oranges with 45% alcohol
>>>> content at rugby matches?
Waar anders kan jy alkoholiese lemoene kry?
>>>>
>>>> 6. It's the only country in the world where striking
>>>> workers show how angry they are by dancing.
Dis die enigste plek waar mense wys hoe ongelukkig hulle is deur te dans.
Ons is 'n lekker heppie lot - dis gewis:)))
Annette
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
Balfour en Luyt
Vr., 28 Junie 2002 09:53
Balfour is 'n bul in 'n Sjinese winkel - die wyse waarop hy Luyt beledig het
sê vir iets van Balfour. Ek dink Luyt is mans genoeg vir hom, maar ek hoop
Balfour besef dat hy nie die ANC is wanneer hy hom met nasionale sport
bemoei nie.
My vraag bly onbeantwoord. Waarom is daar 'n minister van sport? En, kan ons
nie minister van sport kry wat lyk of hy 'n sport bedryf het nie?
Koeitjies & kalfies |
3 kommentare
Uit die Perd se bek
Vr., 28 Junie 2002 06:40
Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
Nou wonder ek net dan wat is?
Annette
Koeitjies & kalfies |
6 kommentare
shosholoza in UK klaskamer!!!
Do., 27 Junie 2002 21:55
ek sit vandag en doen hersiening vir die jaareinde eksamen vir fisika hier
in engeland en raai wat gebeur - een van die 100% britse kinders begin
shosholoza sing!!!
ek kon nie my ore glo nie en terwyl ek nou biedjie home-sick gevoel het was
ek sommer dadelik opgekikker.
nie te lank gelede nie hoor ek twee mans afrikaans praat in 'n straat en
daar is 2 SA kinders in my skool!
ons begin nou sommer hulle land in neem soos hulle gemaak het jarre terug!!
;-P
groete almal!
JD
--
UKRA #1256
"The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
-Duffy Daugherty
Koeitjies & kalfies |
7 kommentare
Liggie Oomblik
Do., 27 Junie 2002 17:37
Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
Annette
Koeitjies & kalfies |
11 kommentare
Blyplek innie Kaap
Do., 27 Junie 2002 13:12
So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad toe -
begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel te huur
naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
toepaslike webblad verwys?
Koot
(besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
Koeitjies & kalfies |
4 kommentare
Re: SA is Drug Capital of the World
Do., 27 Junie 2002 11:38
Peter - is dit dan die rede waarom die Kapenaars dat hulle in so 'n
wonderlike stad bly?
"Peter H.M. Brooks" skryf in boodskap news:afe5na$e34$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>
> "BNP" wrote in message
> news:afd8gh$8k2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>
>> South Africans consume up to 80% of the world's Mandrax. This is according
>> to a report by the United Nations Office for Drug Control and Crime
>> Prevention (ODCCP).
>>
> It's funny that, isn't it. Most of the world isn't interested in Mandrax,
> but India has a whole industry making the stuff just to supply the Cape Town
> market - it is mainly Cape Town, I think.
>
> I wonder what people see in 'White Pipes'. There must be some appeal to them
> that exceeds that of being hit over the head with a blunt instrument.
>
> Does anybody know what the appeal is and why this is a unique indulgence
> here?
>
>
> --
> The square and square square curves osculate at nothing, just like the
> French.
>
Koeitjies & kalfies |
5 kommentare