Annette skryf:
Gee vir elkeen 'n blommetjie wat bly is dat ons deel kan wees van die nuwe
wêreld wat oor 'n honderd jaar die supermoondheid gaan wees.
------------------------------------------------------------ ----------------
Vertel my meer hiervan. Ek neem aan jy praat van die "one vision - one
nation - one god - no right - no wrong - no white - no black" bollie
waarvan Queen sing.
Waar gaan jy jou 'n microchip laat inplant Annette?
Hier in Belgie is dit dees more baie koud -2°C en dit gaan heel die dag so
wees
Ek gaan my klaarmaak nou om te gaan fietsry met enkele vrinde
Ons Gaan waarskynlik geen kou he met aangepaste klere
> The answer is YES on the maternal side vide SA Genealogical registers Part
> IV
>
>
>> ----- Original Message -----
>> From: "JohnM"> Newsgroups: soc.culture.south-africa
>> Sent: Monday, November 03, 2003 12:55 AM
>> Subject: Question: FW de Klerk
>>>
>>> I believe that FW de Klerk was related to JG Strijdom - his nephew I
> think. I also think it was not a blood tie. Does anyone know exactly how
> they were related?
>>>
>>> --
>>> JohnM
>
Maar Jo'burg, 'n neef ìs tòg 'n bloedverwant. Ek ken nie hul
ouderdomme nie, maar beslis was FW nog op skool toe advokaat Strijdom
premier was. Die ouderdomsverskikil maak dit natuurlik nie onmoontlik
nie maar onwaarskynlik dat hul neefs was.
Die hoe rentekoers is die vernaamste rede vir die stand van die Rand.
Die Rand is nie sterk nie, dit het net herstel tot die vlak waar die
mark reken dit moet wees. Dit is 'n korreksie na die val van twee jaar
gelede.
Daar wen ons sewes span toe die Dubai Sevens , en hulle was nie eers gekeur
nie!
Het vir die eerste gekeurde Engeland, daarna Fiji en toe vir NZ in die
finaal geklop - alles binne 24 uur.
Ek het al voorheen gewonder oor die geloofwaardigheid van die HNP koerant se
artikels. Ek sien egter geen rede om dit in twyfel te trek nie. 'n Paar jaar
terug was daar 'n artikel in "Die Afrikaner", waar hulle uittreksels van dit
wat voorspel was (deur regses) en dit wat toe waar geword het, aangehaal
het.
Meeste mense kraak die regses af, maar sal nooit erken dat hulle in 'n groot
mate die waarheid beet gehad het nie.
Die vet is in die vuur en kan daar iets aan gedoen word?
Ek wonder of hierdie kêrel dink dis die Heilige Gees wat hom lei om dit te
sê.
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:g471tv89j59ij61bi8pmc38m11p9lbm5rs@4ax.com...
> Name: tyler perry
> Subject: REPENT OR PERISH YOU WHITE FOOLS
> Fri, Nov 21 2003 at 10:32 am
> [ Email Msg | Invite ]
> Message:
> You stupid devilish honkeys, you are the devils chosen people,dont
> you know that the only reason why God allowed you in the past to rule
> over us is because we disobeyed his commands, didn't you know that
> pain doesn't last all ways, joy does come in the morning. Just look
> at south africa, you fools thought that you were going to rule that
> beutiful land forever, I'm an african american and by the way were 40
> million strong!God is getting tired of your devilish acts,we know
> your the one who made aids and ebola but what goes around will come
> back around, I feel so sorry for your souls!The majority of your race
> will reside in hell for eternity,BLACK SOUTH AFRICA Is TAKING BACK
> WHAT THE DEVIL HAS STOLED AND THERES NOTHING THAT YOUR god CAN DO
> ABOUT IT.PS. YOUR ANGER AND HATRED WILL SOON CATCH UP WITH YOU, NO
> WONDER YOUR RACE IS EVAPORATING SO QUICKLY NOW! EVERY LAND YOU STEPED
> ON YOU STOLED, YOUR NOTHING BUT COWARDS AND THIEVES AND IF YOU WANT
> TO TALK ABOUT RAPE, YOU ARE THE BIGGEST RAPEST IN THE WORLD! YOUR
> FALL IS COMMING QUICK AND IT WILL START BY AMERICA! GOOD LUCK P.S.
> THERES NO SUCH THING IS LUCK ONLY GODS GRACE AND MERCY!
>
> http://forum.onecenter.com/cgi-bin/forum/forum.cgi?
> c=msg&fid=africa&mid=76
>
>
> Yahoo! Groups Sponsor
> ADVERTISEMENT
>
> Heart of Darkness has claim to be the most famous novel of the 20th
> century. Conrad, whose writing is often boring, often obscure, but
> often filled with passages of breathtaking beauty and surprise, is
> the most piercing of novelists. Nothing more acute than Heart of
> Darkness has ever been written about colonialism. To my mind, it has
> this central thought: if you look too deeply into the dark heart of
> an alien, you will find yourself looking into your own dark heart and
> discovering all sorts of nasty things there.
Frikkie my dier, weet jy altyd wat jy pos
wanneer jy dit pos? Lees weer bostaande,
veral die laaste sin, en dink, Frikkie, dink.
Ek lag my toe ook nog 'n papie vir die
skrywer van die stuk, oor sy naiewe "Conrad..
whose writing is often boring..."
Pak op, pak op,
sit jou goedjies op jou kop.
Môre gaan ons weg,
ver van hier weg.
Skipskop Skipskop
Wanneer hou die dinge op?
Swaarkry lê net voor
Die blou berge oor.
Overberg se mens is ek gebore
op die plek Skipskop,
Nes my pa en sy pa ook.
Hier deur die duine loop ons se spore
Hier op die beach
Hier langs die see is ek gedoop.
Wat ken ek anders
as die bloudam se branders,
die wolke en die winde wat hier waai?
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
Sê maar so long Skipskop,
Skipskop sê goodbye.
Linkerhand regtehand,
Watse kant lê die plek Misverstand?
Ekskuus Meneer, ag sê tog weer,
is dit die pad wat ons moet môre vat?
'n Stukkie lê hier, 'n stukkie lê daar,
Stukkie van my lewe
hulle lê so deurmekaar.
Tel op, tel op vir Shorty en vir Pop,
Gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop.
Wat ken ons anders
As die Bloudam se branders,
Die wolke en die winde wat hier waai.
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies,
Sê maar so long Skipskop,
Skipskop sê goodbye.