| Die Rand [boodskap #87989] |
So., 07 Desember 2003 04:45  |
bolander
Boodskappe: 27 Geregistreer: Maart 2004
|
Junior Lid |
|
|
Die hoe rentekoers is die vernaamste rede vir die stand van die Rand.
Die Rand is nie sterk nie, dit het net herstel tot die vlak waar die
mark reken dit moet wees. Dit is 'n korreksie na die val van twee jaar
gelede.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Rand [boodskap #88073 is 'n antwoord op boodskap #88035] |
Ma., 08 Desember 2003 18:52   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 08 Dec 2003 01:07:33 +0100, Sterrenkijker
wrote:
> On Sun, 07 Dec 2003 08:24:16 +0200, DD wrote:
>
>> Nee, bouwer se stelling is nader aan reg wanneer sy dit wyt aan die
>> vrswakking van die dollar. Die rand het minimaal verstewig maar die
>> dollar het kwaai verswak. Maar waarom het die rand dan ook
>> verstewig teenoor die pond sowel as die euro? Dit wys weer
>> hoe 'n monopolie die dollar het in ander geldwaardes,
>> Die rand is egter beslis oorgewaardeer nou.
>> DD
> Ek stem nie met jou saam nie, DD. Die finansiele analiste in
> Suid-Afrika sê al jare dat die Rand feitlik ondergewaardeer is!!
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Laat die lokale ekonome toe om windowshopping te doen, Norbert:-)
Skielik onthou ek dat ek jou 'n antwoord skuld... waarom ek sê dat
rentekoerse volgende jaar weer sal styg? Omdat die dollar nie soos die
rand sukkel om verlore aansien te herwin nie, en weer veld sal wen
teenoor die rand. Hulle is een van die dae weer in ons
kwarteindrondte:-) Onthou jy die Hong Kong krisis? Die res van die
wêreld het al herstel op die aandelemarkte, toe sukkel SuidAfrika
nog:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Rand [boodskap #88117 is 'n antwoord op boodskap #88116] |
Di., 09 Desember 2003 21:02  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 09 Dec 2003 21:24:18 +0200, DD wrote:
> En watter perd gaan Saterdag wen, Norbert?
>
> DD
>
Verskoning, DD, maar ek kry wel dagliks die kommentare van
Moneymax.co.za maar nie die pronostieke van die perdekompetisies nie!
Norbert
|
|
|
|