Sien wat ek hier vanaand gelees het op die Teletekst van die
Nederlandse televisie.
Norbert
109 Teletekst vr 12 dec
***************************************
Protestantse kerkfusie beklonken
***************************************
UTRECHT Hervormden,gereformeerden en
lutheranen gaan vanaf 1 mei 2004 samen
in de Protestantse Kerk in Nederland
(PKN).De synodes van de drie kerken
hebben daar in Utrecht mee ingestemd.
Binnen de hervormde synode stemden 51
van de 75 leden voor,net genoeg om de
fusie te bezegelen.Bij de andere twee
synodes was een ruime meerderheid voor.
Het "ja" van de kerken is de voltooiing
van het Samen op Weg-proces,dat 40 jaar
duurde.De PKN telt 2,5 miljoen leden.
Vanavond is de fusie van de kerken
gevierd met een dienst in de Domkerk in
Utrecht.Koningin Beatrix en kardinaal
Simonis waren daarbij aanwezig.
**********************zie 110+323 *****
volgende nieuws financieel sport
en ook:
110 Teletekst vr 12 dec
***************************************
Verdriet en vreugde over kerkfusie
***************************************
UTRECHT Leden van de behoudende vleugel
van de Hervormde Kerk,de Gereformeerde
Bond,zullen de kerkfusie mogelijk
aangrijpen voor afscheiding.In de Bond
hebben radicale tegenstanders met een
schisma gedreigd.
De Bond is tegen de fusie,maar wil in
de Protestantse Kerk Nederland blijven
om te waken over het rechtzinnige
gehalte van de verenigde kerk.
De Raad van Kerken toonde zich verheugd
over de fusie.Voorzitter Van Eijk,zelf
rooms-katholiek,zei zich zeer verbonden
te voelen met het Samen op Weg-proces.
Hij heeft bewondering voor degenen die
zch hebben ingezet voor de fusie.
***************************************
volgende nieuws financieel sport
Dit sal interessant wees om op die Rand se prestasies te let sedert Mbeki se
kortsigtige standpunt oor Zimbabwe. (Mbeki sou aanvanklik 'n verklaring
uitreik oor sy ondersteuning van die misdadiger Mugabe - maar het toe
daarteen besluit.)
Mbeki is seker die swakste staatshoof wat die RSA gehad het sedert Jan van
Riebeeck geland het. Hy het grootliks daarin geslaag om al Mandela se goeie
werk ongedaan te maak...
Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA polisie
prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike konstabels
en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n straathoek geplaas,
waar hulle hulself nou adverteer.
As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee motelkamer. Sodra
die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom met sy
hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik dan sy lus vir
ewig weg.
Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir iemand so 'n
slagyster nie?
Ek dink dit is 'n uitstekende plan. As al die manne groot genoeg geskrik
het, dan sal ons minder prossies op die straathoeke sien.
--
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:xoWBb.25915$VV6.599557@news.xtra.co.nz...
> Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA polisie
> prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike konstabels
> en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n straathoek geplaas,
> waar hulle hulself nou adverteer.
> As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee motelkamer. Sodra
> die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom met sy
> hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik dan sy lus vir
> ewig weg.
> Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir iemand so 'n
> slagyster nie?
>
Die rolprent, Larence of Arabia, het ook 'n blywende indruk op my
gehad - die onderlinge gevegte tussen die Arabiese stamme. Dit het
egter ook die indruk van volke (of groepe dan) se smagting na
selfbeskikking uitgebeeld. 'n Primitiewe feudalisme wat met bietjie
opvoeding 'n gesonde federalisme sou kon word. Natuurlik futiel - soos
Lawrence dan met die mislukking van die "parlement" in Damascus
uitvind. As Afrikaner verstaan ek die feudalisme miskien beter. 'n Ou
grap: wat maak drie Afrikaners as hulle bynmekaar kom?Hulle stig drie
kerke en vier politieke partye. Selfs in tye toe die Afrikaner met sy
rug teen die muur was - soos die Anglo Boere-oorlog van 1899-1902 -
was daar "verraaiers" wat die Engelse gesteun het en die Kaapprovinsie
(Engelse kolonie) wat geen keuse gehad het as om die Engelse te steun
nie. Die geskiedenisboeke is ook vol van onderlinge gevegte tussen
boere-leiers. Toe president Steyn byvoorbeeld gehuiwer het om oorlog
teen Engeland te verklaar het hy die toorn van verskeie ander
generaals vrygelaat en byna burgeroorlog veroorsaak. 'n Ander
voorbeeld is die bloeitydperk van Afrikaner nasionalisme, 1987-1994.
Regse Afrikanerpartye ('n sterk groep) het die 1993 referendum
gebooikot - wat dit dan as mislukking sou verdoem. Op die vooraand van
die referendum kom ene Generaal Constand Viljoen egter op die toneel
en stig die Vryheidsfront en steun die referendum. Onmiddelike
verdeling in die range van die regses. Die res is geskiedenis. Rikkie
het egter gelyk dat Christene mekaar net so kan opvoeter - soos
Noord-Ierland dan demonstreer.
Die rolprent, Larence of Arabia, het ook 'n blywende indruk op my gehad -
die onderlinge gevegte tussen die Arabiese stamme. Dit het egter ook die
indruk van volke (of groepe dan) se smagting na selfbeskikking uitgebeeld.
'n Primitiewe feudalisme wat met bietjie opvoeding 'n gesonde federalisme
sou kon word. Natuurlik futiel - soos Lawrence dan met die mislukking van
die "parlement" in Damascus uitvind.
As Afrikaner verstaan ek die feudalisme miskien beter. 'n Ou grap: wat maak
drie Afrikaners as hulle bynmekaar kom?
Hulle stig drie kerke en vier politieke partye.
Selfs in tye toe die Afrikaner met sy rug teen die muur was - soos die Anglo
Boere-oorlog van 1899-1902 - was daar "verraaiers" wat die Engelse gesteun
het en die Kaapprovinsie (Engelse kolonie) wat geen keuse gehad het as om
die Engelse te steun nie. Die geskiedenisboeke is ook vol van onderlinge
gevegte tussen boere-leiers. Toe president Steyn byvoorbeeld gehuiwer het om
oorlog teen Engeland te verklaar het hy die toorn van verskeie ander
generaals vrygelaat en byna burgeroorlog veroorsaak.
'n Ander voorbeeld is die bloeitydperk van Afrikaner nasionalisme,
1987-1994. Regse Afrikanerpartye ('n sterk groep) het die 1993 referendum
gebooikot - wat dit dan as mislukking sou verdoem. Op die vooraand van die
referendum kom ene Generaal Constand Viljoen egter op die toneel en stig die
Vryheidsfront en steun die referendum. Onmiddelike verdeling in die range
van die regses. Die res is geskiedenis.
Rikkie het egter gelyk dat Christene mekaar net so kan opvoeter - soos
Noord-Ierland dan demonstreer.
Dis nou die een met die weglêsnor en kwaai oge.
Op Witbank kom bied Truk toe een of ander verhoogstuk aan in ons skoolsaal.
Danie Smuts was die een akteur in die stuk. Ongelukkig was dit 'n uiters
vervelige verhoogstuk met min aksie en toneelwisselinge, net Danie en ek
dink Cobus Rossouw wat by 'n tafel sit en praat, Die kinders begin toe maar
rondskuif en al hoe harder onder mekaar te fluster, totdat Danie met 'n
gebalde vuis op die tafel slaan en ons daar van die verhoog af vloek en
dreig dat hulle sal ophou as ons nie ophou nie. Na die aanvanklike geskokte
stilte, en die gefluister weer begin. Met die breek vir pouse het die gehoor
geesdriftig hande geklap en uitgeloop:))))
Lusaka. - Die verhoor waarin oudpres. Frederick Chiluba van Zambië op
169 aanklagte van diefstal teregstaan, het Dinsdag begin.
Die aanklagspan, onder leiding van mnr. Mukelabai Mukelabai,
direkteur van openbare vervolging, het tydens die oggendsitting drie
voormalige sekretaresses geroep om getuienis te lewer teen Chiluba.
Die 169 aanklagte waarop Chiluba saam met ses ander teregstaan,
beloop $40 miljoen (sowat R256 miljoen ).
Chiluba het dié geld glo tussen 1991 en 2001 verduister terwyl hy
president was.
Verskeie regskenners sê die aanklagte hou nie water nie omdat die
staatshoof-amp hom vrywaar van vervolging weens optrede in sy
ampstermyn.
Ander is bekommerd dat die verhoor op 'n verkwisting van tyd en geld
gaan neerkom.
- Jeff Kapembwa