Jannie kom tuis van die skool. Sy vader vra hom hoe was sy dag op skool.
"Wel pa, ek het vandag soos 'n gek gevoel want ek het nie geweet wat is die
verskil tussen potensieel en werklikheid".
"Jannie, gaan vra jou ma of sy met die buurman sal slaap vir een miljoen
euro"
Jannie keer terug, geskok, en sê, "Sy het gesê ja!"
"Goed Jannie, vra nou jou suster dieselfde vraag"
'n Paar minute later is Jannie terug, weer geskok, "Pa, sy sê ook ja!"
"Dus, jy sien Jannie, daar is jou antwoord"
Nou is Jannie verwonderd, "Pa, ek begryp nog nie"
"Luister Jannie, ons het die POTENSIEEL om multimiljoenêrs te wees, maar in
WERKLIKHEID is ons straatarm en woon ons saam met twee hoere"
Ek sien vandag daar word steeds gehuil in die Huisgenoot oor die
sanger/prediker wat gesê het gays kan nie in die hemel kom nie, maar nou
wonder ek net oor die reg van vryheid van spraak? Volgens wat ek weet het
elke mens die reg daartoe en as dit die ou se opinie is, sekerlik mag hy so
dink net soos wat 'n gay mag dink hy het die reg om by sy eie soort te lê?
Nog altyd was die standaard dat as iemand te veel protesteer dan is die kans
goed dat hy nie te diep in sy eie saak oortuig is nie......of was hierdie
ook maar weer 'n geval van 'n joernalis wat 'n gat gesien het om haarself
boontoe te skryf?
Ek is tans met 'n projek vir ons gemeente om sommige van die meer
hedendaagse gospel liedjies in oudio-visuele formaat met 'n data projektor
op 'n skerm weer te gee om dit meer stimulerend te maak vir die tieners.
Daar is 'n paar sulkes in die taal van die antichris, maar niks in afrikaans
nie. Ek het egter video files nodig wat so tussen 30sek en 2 minute lank is
om as agtergrond te dien ens. Goed soos groepe mense wat doen wat mense
doen, natuurtonele, babetjies wat kruip of loop, tieners wat skateboard ry,
(skaatsplank OK?) ens so aan. Kan iemand my help of in 'n rigting kan stuur
waar ek hulp sal kry.
Die ICC het bekend gemaak ons is die mees ongedissiplineerde span. In
teensteling met die Windies wat die mees gedissiplinerde span is.
Die rustige spel van krieket is nie geskik vir ons agressiewe spelers nie:)