Re: Charlize Theron
Sa., 13 Maart 2004 17:17
haye...@hotmail.com (Steve Hayes) skryf in boodskap news:...
> A friend in Lesotho asked why South Africans are not more excited about
> Charlize Theron winning an Oscar.
>
> My response: well, it's nice for her, but what more can one say.
>
> The media are certainly in a frenzy about it, but when I heard her acceptance
> speech on the radio, I cringed with embrarrassment. Surely a person in the
> acting profesion should be able to put a few words together more competently
> than that. And if she couldn't do it off the cuff, should cold have written
> out her acceptance speech (just in case), and learned her lines. After all,
> it's her job.
Personally, I was very disappointed she didn't say a word in
Afrikaans in her acceptance speech. Ms. Theron was probably advised by
her agent/PR consultants that it would be politically incorrect to do
so.
I wonder why a public figure saying a mere "thank you" in Afrikaans
in front of a worldwide audience still remains such a taboo! After
all, nobody refrains from speaking German because Germany was once
ruled by the Nazis. Why should Afrikaans be maligned then just because
the founding fathers of apartheid happened to be Afrikaners? The
current stigma attached to the Afrikaans language is even more ironic
when you consider that at least half of its native speakers are
actually non-white (coloured).
Koeitjies & kalfies |
17 kommentare
Huldeblyk op RSG
Sa., 13 Maart 2004 04:08
Vanoggend net na 7 is daar 'n huldeblyk vir Dullah Omar, minister van
vervoer, wat vanoggend vroeg dood is. Net gister lees ek Oom Nelson het
verklaar dat hy uit die siekbed sou opstaan.
--
Annette
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare
raad asseblief
Vr., 12 Maart 2004 19:26
Ek lees nie dikwels die groep nie - om eerlik te wees. Maar as die groot lus
my nou beetpak, is meeste van die plasings verval.
Waar stel 'n mens die opsie dat boodskappe nie moet verval nie, of hoe werk
dit?
Kan iemand help asseblief?
Dankie.
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Sagteware
Vr., 12 Maart 2004 18:23
Verismall Sagteware:
Ek bedryf hierdie webblad waar daar Afrikaanse sagteware versprei word
- meestal van 'n besigheid en finansiële aard.
Belangstellendes kan die webblad besoek by:
www.verismall.com/welkom.htm
Dankie vir julle belangstelling.
Enige terugvoer sal waardeer word.
Francois Terblanche
Durbanville
Suid-Afrika
Rekenaars & selfone |
3 kommentare
Geldskenkings vir die verkiesing
Vr., 12 Maart 2004 05:53
Ek is bietjie in die war tov die geldskenkings van groot maatskappye vir die
verkiesing. Die geld wat geskenk word, gaan glo pro-rata opgedeel word
volgens die aantal setels wat elke party tydens die vorige verkiesing
verwerf het.
Sou dit nie meer regverdig gewees het om dit gelykop tussen al die partye
wat aan die parlementêre verkiesing deelneem te verdeel nie?
--
Annette
Koeitjies & kalfies |
4 kommentare
The theme from time
Do., 11 Maart 2004 21:24
Het iemand dalk vir my hierdie ding (by gebrek aan 'n beter woord) in MP3
formaat:
The Theme from Time, so soort van 'n praterige storie met musiek op die
agtergrond deur Sir Lawrence Olivier. Ek kan dit nie in enige CD winkel
opspoor nie.
Soois die soeker
Koeitjies & kalfies |
9 kommentare