Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Hospitale en probleme....

Tue, 15 June 2004 13:18

Dis mos toevallig hoe dinge in pare kom. Gister help ek 'n klomp mense wat
'n petisie wil opstel aan die Swakopmund'se Dorpsraad ivm die toestande in
hospitale en klinieke en die feit dat ou mense in lang toue moet gaan staan
net om sy medisyne te kry terwyl daar geen sitgeriewe is nie. Ook dat
hulle van vroegoggend in die son moet staan en as hulle gelukkig is, word
hulle gehelp teen so 12 uur die middag. Dis nou net om die aanvraag in te
sit. Dan moet hulle wag tot die volgende week dat die medisyne eers van
die staatsapteek aankom [gewoonlik 'n week later] en dan weer 'n klomp ure
in die son. Gistermiddag is daar 'n radioprogram waarop mense kan inskakel
en 'chat' en die mense kla oor die toestand van die hospitaaldienste in die
land. Dis blykbaar heel algemeen in die staatshospitale dat as jy soontoe
moet gaan, dan moet jy jou eie beddegoed saamvat, asook jou eie kos en
slaapklere, whatever jy nodig het. In SA gaan dit blykbaar nie veel beter
nie.
Die groot vraag is natuurlik hoe gebeur dit? Enigiemand wat die
oorgang van politieke mag beleef het, wéét dat die hospitale en
gesondheidsdienste in ons land uitstekend was in die ou dae. Wat is die
oplossing en kan dit reggestel word?
Toe skakel 'n ou in wat duidelik weet waarvan hy praat en hy reken toe
dat die bestuurstelsels wat so 'n massiewe landsdiens soos
gesondheidsdienste beheer, saam met regstellende aksie verdwyn het. Hy
reken dat die mense wat aan beheer gekom het van die onderskeie funksies,
het nie die ondervinding en kennis om sinvolle beheer uit te oefen daaroor
nie. In die proses het bestaande stelsels uit die ou regering se tyd, by
die venster uit verdwyn omdat die huidige mense nie weet hoe om dit aan te
wend nie en saam daarmee natuurlik die publiek se betaalde diens [via
belasting] waarop hulle geregtig is. Volgens hom, is dit onmoontlik om die
skade te herstel want soveel is vernietig dat dit nie weer herstel kan word
gegewe die land se inkomste nie.
Nogal 'n ontstellende gedagte, is dit nie? Die politici en ander
kwasi-kundiges wat aan beheer van 'n land kom, doen korttermyn regstellings
sonder om 'n oomblik te oorweeg wat gaan gebeur oor die lang termyn. Wel,
hier het ons die lang termyn. 'n Gesondheidsdiens wat omtrent op gelyke
voet was met die beste was van wat in SA was, is nou niks werd nie. As jy
nie geld het vir 'n private diens nie, vrek jy maar in die veld.......

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

ET is uit

Mon, 14 June 2004 20:58

NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------

So ja, hy is nou uit.

Waar is al die boere om hom te welkom?

Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.

Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
HA!

Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
right!

Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

Nog nuwe polyphonic ringtones

Mon, 14 June 2004 19:28

Laai 'n reeks afrikaanse ringtones gratis af ...

Slegs by www.midiboer.co.za

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

" Belydenis " deur G.A. WATERMEYER

Mon, 14 June 2004 18:57

BELYDENIS
G.A. WATERMEYER

Wat sal my mond teen die kluite kla
deur al die jare, die jare hierna?
Wat sal my hart onder sooie weet
oorkant die onrus en agter die leed?
Dat 'n digter alleen maar sy woorde het
as eerste gewete en laaste wet.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Transformasie

Mon, 14 June 2004 17:55

Wat sal julle se is dit. Van wat na wat moet ons/wie transformeer en wat
daarna ?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

ET is uit

Mon, 14 June 2004 15:35

Sien dat ET Terblanche is vrygelaat. Die man is maer en lus vir die lewe.
Reken glo hy gaan die AWB weer laat herlewe.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Suid Afrikaans kriminele het smaak ...

Mon, 14 June 2004 07:49

Muggers refuse to nick crap mobile phone
By Tim Richardson
Published Friday 11th June 2004 09:59 GMT

Muggers in South Africa handed back an Alcatel mobile phone while
robbing two terrified women - because they refused to thieve "cheap
stuff".

Two men with knives accosted the women while they were out walking in
Port Elizabeth. They threatened them with the knives and demanded they
hand over their jewellery and mobile phones.

But the women were stunned when the muggers refused to take one of the
handsets. Victim Tandeka Mazwane, told the Cape Times: "We were so
scared, but even more surprised when they looked at her [friend's]
Alcatel phone and threw it back at her, saying they don't take cheap
stuff."

http://www.theregister.com/2004/06/11/mobile_mugger_cheap/

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Zo stem ons

Sun, 13 June 2004 20:16

NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------

Dis KAFFIR met 'n *i* nie Kaffer nie!

Zo - zjien zjy nou diej regjte maneer hoe om te spellje.

Zo zing zong!

Biskienj is jy by die zuiderzee?

Hmmmmj?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaanse "Ringtones"

Sun, 13 June 2004 17:28

Laai "Polyphonic Ringtones" gratis af ... Slegs by www.midiboer.co.za

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Suidwester se kennis

Sun, 13 June 2004 13:59

Katryn:
Ek sou nie te veel waarde heg aan ou Sudiwester se woorde nie,
Knersus. Soos Mark Twain geskryf het:

"The self taught man seldom knows anything accurately, and he does
not know a tenth as much as he could have known if he had
worked under teachers, and besides, he brags, and is the means of
fooling other thoughtless people into going and doing as he
himself has done."

HansWillem
Nie dat ek 'n vreemdeling op hierdie nuusgroep sou wees nie Katryn. Is net,
ek gesels nie elke dag saam nie. Of ek nou met Suidwester se standpunte
saamstem al dan nie, speel nie 'n rol nie MAAR op een puntjie sal ek vir die
man opkom - hy ken sy land se geskiedenis en samestelling 'n dêm sight beter
as wat julle van jul eie RSA kan sê. Of die geskiedenis effe deur sy eie
sienings gekleur word, is nie nou ter sprake nie. Ons praat van die
agtergrondkennis.

Waarvan jy min openbaar.

Self Gloudie se sienings, al is dit merendeel op 50 jaar oue vooroordeel
gegrond, het meer om die lyf as jou snottie Mark Twain aanhaling. Jy het
bloot nie nie 'n koekenkloe waarvan jy praat nie.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Bladsye (1838): [ «    397  398  399  400  401  402  403  404  405  406  407  408  409  410  411  412    »]
Tyd nou: Tue Jan 14 11:28:57 UTC 2025