Ek vind dat onlangs veral die Britse media na Springbok Rugby verwys
as "uncompromising". Eintlik bedoel hulle dat ons vaste-vyf and
los-voorspelers die sterkste en aggresiefste op die planeet is.
Springbok Rugby, reflekteer tot vandag toe, die kern van Afrikanerdom:
hardkoppig en aggresief. Ek onthou op skool was jou eerste reaksie
altyd aggressie. Om dinge uit te praat was vir slappies en moffies.
Compromise bestaan nie. Slegs bloedneuse en blou oe. Op skool was jou
posisie in die hirargie direk parallel met die omsnit van jou bo-arms.
Suid Afrika met sy klimaat en dieet broei groot mans (met klein
piele). Afrikaners met sy geskiedenis en toekoms broei hardkoppige
rassiste.
Die Afrikaner gene pool is een van groot sterk mans en vrouens met
swak harte. Ongelukkig is ons gene pool ook een van domkoppe. In 1899
het 'n groepie trekboere oorlog verklaar teen die grootste Empire op
die planeet. Was hulle fokken mal?
Mense se die Bokke is "violent". Dan moet ek maar verduidelik dat Suid
Afrikaners in die mees "violent" land op aarde groot word. Dis
onmoontlik dat die omgewing en lewensstyl nie in Rugby gereflekteer
gaan word nie.
Ek glo vas dat binne 300 of 400 jaar geen wit mense, van enige
agtergrond, op die Afrika kontinent gaan oorbly nie. Ek het in 1993
ook pad gevat en 'n Ier getrou. Ons kinders gaan Ierse katolieke wees,
wat nie 'n woord Afrikaans kan praat of verstaan nie. So help ek dat
die Afrikaner stamvolk uitdun en afsterf. Ek wonder of Gloudina se
kinders hulself as Afrikaners of Kanadese beskou?
Ek weet die volgende stukkie is in engels, maar dit was vir my baie snaaks.
Weet julle dalk van 'n website met meer van die tipe van goed. Indien wel
laat weet my asb
Nie alleen is dit in ingels nie, dis nog flou ook.
Max____________________________
"Spencer" skryf in boodskap news:wUaCc.3039$LT3.116423@news.xtra.co.nz...
> Two Arabs boarded a flight out of London. One took a window seat and the
> other sat next to him in the middle seat. Just before takeoff, an American
> sat down in the aisle seat. After takeoff, the American kicked his shoes
> off, wiggled his toes and was settling in when the Arab in the window seat
> said, "I need to get up and get a coke." "Don't get up" said the American,
> "I'm in the aisle seat. I'll get it for you." As soon as he left, one of
> the
> Arabs picked up the American's shoe and spat in it.When he returned with the
> coke, the other Arab said, "That looks good, I'd
> really like one, too." Again, the American obligingly went to fetch it.
> While he was gone the other Arab picked up his other shoe and spat in it.
> When the American returned, they all sat back and enjoyed the flight. As
> the plane was landing, the American slipped his feet into his shoes and knew
> immediately what had happened. "Why does it have to be this way?" he
> asked.
> "How long must this go on? This fighting between our nations? This hatred?
> This animosity? This spitting in shoes and pissing in cokes.
>
Hy was 'n losskakel van die jare toet, en is glo gister oorlede.
Nou vertel hulle vanoggend hy was lid van Avril Malan se span - en ek is nie
so seker of dit so was nie.
--
Groetnis
Annette
Een van die realiteite van die Afrika van vandag [en ook sekere ou dames
vanuit Kanada], is die feit dat dit vir enige persoon aan die 'regte' kant
van die hedendaagse politiek en publiek reg is om haatspraak teen die
blankes te doen in die openbaar, maar waag 'n blanke nou om dieslefde te
doen, dan is dit tronksake. Hier by ons is dit 'n gegewe dat Sam Nujoma in
meeste van sy toesprake op 'n kol van sy geskrewe notas afwyk en dan looi hy
die blankes [boere] vir alles wat sleg is. Selfs nou, 15 jaar na
onafhanklikheid, is Sam en sy manne steeds skrikkerig vir die boere.
Nou wil ek van Gloudina en haar meelopers wil weet, is as iemand my 'n
witnerf of 'n boer noem, kan ek hom 'kaffer' en 'hotnot'?
Dit het glo die Rabieboekprys gewen. Volgens die skrywer gaan die boek
hoofsaaklik oor sy eie ervarings wat hy die meeste geniet, nl seks met swart
dames.( hetsy sy vaste vriendin of prostitute) Hy vind hul lippe wat eindig
waar hul neuse begin hoogs sensueel, en blanke dames met smal tiklippies
staan hom glad nie aan nie.
--
Groetnis
Annette
Nie alleen het "Goose" die US open gewen nie, maar vandag het nog 'n
Suid Afrikaner geskiedenis gemaak toe Michael Melvill, die piloot vir
die eerste privaat ruimtevliegtuig, SpaceShipOne, 'n projek gesponsor
deur Paul Allen van Microsoft faam, 'n historiese ruimtevlug suksesvol
voltooi het.
Onthou jul nog van "CB" BurgerBand radios? Het jul nog een in die kas
iewers - gebruik iemand nog daardie kanale (19 - 27)?
Hierdie nuusgroep laat my baie dink aan BB radio snert gesels, maar mammie
kannie vir pappie vra om brood en melk huistoe te bring na werk via die
Internet nie - ek neem aan ons gebruik nou selfoon en SMS - maar dit kos
geld en BB was/is gratis ...
Wat het geword van al daai elektronika en "police whip" antennas endiesmeer?
Dit was gawe dae van gawe mense ("Good Buddies") wat mekaar help ...
:-)
TJ
"Alpha Lima" van Durbanville
wat tot by Katima Mulilo kon praat ...
met 'n Royce 639 en 1/2 Wave wip op 'n mas.