Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Herdenking van maanlanding

Di., 20 Julie 2004 10:15

Dit is die 35ste herdenking van die maanlanding en daar sal 'n dinee vir die
ruimtevaarders wees.
Neil Armstrong en Buzz Aldrin sal die ete bywoon terwyl Michael Collins
buite in die limousine sal wag.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Ek geniet baie

Ma., 19 Julie 2004 16:42

Ag liewe mense - julle laat my sooooooooooo geniet
die bakleiery van Plato en Gloudina is pragtig -
Die een bly in SA - die ander weg van die aktuele werklikheid.
Ek as 'n buitelander wat sy ore oop het glo die mens wat self
in die land leef en woon en wat daar die daaglikse werklikheid
ondervind het reg van praat want hy dra kennis van die situasie.
Mense wat nie in SA leef, woon en werk het het nie die reg om
sig opinies aan te matig wat op verouderde oordele gebaseer skyn
te wees nie.
So wie ek se, Ek is nou slegs 'n buitelander, dus 'n buitestaander,
weg van die daaglikse realityd. Ek luister, ek lees, ek kyk, en
stel my gees oop. Ek oordeel nie oor sake wat sig ver van my eie
wereld afspeel nie.
met groete, Uw.D.W.D. - P

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Is dit 'n Afrikaanse probleem?

Ma., 19 Julie 2004 13:25

As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.

My wêreld is in skerwe.

Ek is verpletterd.

Ek is teen die grond.

Ek is stukkend.

Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
so?

Max____________________________

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Plaasmoorde - Gloudina, die is vir jou!

Ma., 19 Julie 2004 09:48

http://www.africancrisis.org/photos16.asp

Gaan loer bietjie na die mooi prentjies... Dis jou Afrika die!

Cheers
Plato

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Uit Afrika vir Gloudina - 4

Ma., 19 Julie 2004 09:46

Wie dink jy, Gloudina, betaal vir die "gratis" elektrisiteit wat Zim van
SA kry?

Zim battling the impossible

Harare - Pensioners buy a single egg when they shop. School numbers are
falling because parents can't afford to feed their children, let alone
educate them.

One desperate man who couldn't make ends meet chose to pay with his life.

Runaway prices are changing, perhaps for generations, the way people
live and die in Zimbabwe, a once relatively prosperous nation now
ravaged by the world's highest inflation rate.

Economists and international donors say mismanagement by President
Robert Mugabe's authoritarian regime - especially economic disruption
related to his controversial policy of seizing white-owned farms - is
behind an annual inflation rate now close to 400%.

The government points the finger elsewhere, at culprits including
falling commodity prices.

What's beyond dispute is that the human cost continues to rise.

Zimbabwe once boasted one of the best education systems in Africa.

But enrolment is down 30% since 2000, according to the United Nations
Children's Fund, because parents are struggling just to feed their
children, increasing numbers of whom are forced to work, beg or turn to
prostitution.

'Zero, zero, one diet'

Mildred Chizema, a secretary, said she and her two children live on what
she calls the "zero, zero, one diet" - no breakfast, no lunch, just one
evening meal. She dreads staying home on weekends.

She earns the equivalent of about R445 a month. The consumer council of
Zimbabwe estimates an average family of four needs at least double that
to provide for an adequate diet, basic shelter, clothing and food.

Salaries and pensions are being left behind by galloping prices.

Zimbabwe's official inflation rate was 394.6% in June. That's down from
a peak of 600% earlier this year, but remains the highest in the world,
with Turkey a distant second at 60%, said Harare economist John Robertson.

Crippled Zimbabwe's agricultural sector

The economy began to falter in the late 1990s and has teetered near
collapse since 2000, when political violence and often-violent farm
seizures disrupted agriculture and tourism.

The land seizures, coupled with erratic rains, have crippled Zimbabwe's
agricultural sector, which once accounted for a third of its
foreign-currency earnings. Unemployment is estimated at 70%.

The government blames declines in commodity prices, corruption in the
private sector and negative reporting by the international media, which,
it says, has led to the destruction of tourism.

But analysts predict things will get worse unless the government can
reduce spending and reassure spooked investors.

Bride price, a custom in traditional African marriages, has soared to
millions of Zimbabwe dollars in cash and gifts.

A driver with a Harare legal firm paid Zim$1 000 to his bride's parents
soon after independence from Britain in 1980 - a considerable sum then.

"She gets angry when I say today she is worth only four slices of
bread," he said.

Edited by Iaine Harper

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Forgiveness

Ma., 19 Julie 2004 06:44

Het iemand hier al die prent gaan kyk?
'n Baie goeie prent wat mens ook laat dink - en net weer bevestig dat om te
vergewe nie net van een kant kan kom nie.
Wat my egter dronkslaan is dat Passion of Christ, ten spyte daarvan dat dit
volgens kritici cinematografies nie 'n goeie prent is nie, mense daarna laat
stroom het, en die prent passievolaangeval en verdedig het, maar bg prent,
wat gaan oor die werklike, menslike kwessie van vergifnis, word bykans
ge-ignoreer.
Hoekom?
--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Vrystaat!!

So., 18 Julie 2004 07:38

En daar wen Vrystaat!! toe gister vir WP twee maal. Op Nuweland en by due
Cravenweek finaal.
--
Groetnis
Annette

Sport & ontspanning | 0 kommentare

" Mériba " deur D.J. OPPERMAN

Sa., 17 Julie 2004 01:59

Mériba
D. J. Opperman

Waar alles verstrak
tot die rots, tot die ding,
in Kades, die stad
op die sande van Sin,

vra my volk wildsbokke
en rooi granate,
die wingerdstokke
wat raak aan U water.

Maar onder my staf
wat driftig spreek
dat, soos uit 'n kraf,
U vryelik breek

uit die rots, uit die ding
in Kades, die stad
op die sande van Sin,
breek U waters brak.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Top 100

Sa., 17 Julie 2004 01:40

In die nuutste Travel + Leisure tydskrif wat nou net uit is, noem hulle die
wêreld se top 100 beste hotelle, en onder die top 100 hotelle in die wêreld
het Suid-Afrika nie minder as 10 nie.

Volgens hulle is die beste hotel in die wêreld die Singita Private
Wildreservaat in Sabi Sands. Nr. 4 is Londolozi in Mpumalanga, nr. 5 is
Bushmans Kloof in Clanwilliam, nr. 7 is Mala Mala, nr. 8 is Phinda Private
Wildreservaat in Kwa Zulu, nr. 13 is Cape Grace in Kaapstad, nr. 46 is Sabi
Sabi, nr. 49 is Table Bay in Kaapstad, nr. 50 is Grande Roche hotel in die
Paarl, nr. 61 ia Grace in Rosebank Johannesburg, en nommer 74 is The
Plettenburg. Niks vermelding van die Mount Nelson nie.

In die wêreld! Dit sluit al die grend hotelle in Hawaii, Amerika, Asië en
Europa in.

Die een wat my verbaas is in Clanwilliam.

Kaapstad is die 5de beste destinasie wereldwyd (Sydney is nr. 1, en Rome is
nr. 2). Kaapstad is die top stad in Afrika en die Midde Ooste.

Ongelukkig het SAA nie die top 10 beste lugrederye gemaak nie, soos
gewoonlik is Singapoer Airlines weer nommer 1, met Cathay Pacific nr. 2.

Reis & vakansie | 11 kommentare

Skote Petoors

Vr., 16 Julie 2004 11:50

Skote Petoors.

Gebruik julle nog dié uitdrukking in Zuid Afrika? Toe ek 'n tiener was,
omstreeks 1907, was dit 'n gewilde gesegde in die platteland van Tzaneen. Hoe
word dit deesdae gebuik?

Kantelberg.

Afrikaans, ons taal | 3 kommentare

Bladsye (1838): [ «    385  386  387  388  389  390  391  392  393  394  395  396  397  398  399  400    »]
Tyd nou: Do. Apr. 24 19:19:46 UTC 2025