Ian se niggie kom in Oktober hier kuier, haar eerste keer in SA, en sy is
deur die mense daar oorkant ingepraat om omtrent 10 inspuitings te neem,
o.a. polio, malaria en disentrie.
Ek het my lam gelag toe ek dit hoor.
Sy gaan net in die Kaap bly en toer. Ek wonder hoeveel gevalle van malaria
is in die Kaap aangeteken.
--
Groetnis
Annette
Vrouedag, 9 Augustus, gaan glo hierdie jaar spesiaal deur Gautengse vroue
gevier word.
Wonder wat daar anders gaan wees as toesprake en Viginal Dialogues
Gisteroggend, terwyl ek so lekker na die pragtige arias luister, wonder ek
of daar al ooit 'n studie gemaak is na die tipe musiek waarna geweldenaars
luister of mee opgegroei het.
Mens sou dink MyWireless sou die lewe makliker maak!
Groete
Plato
Jonas wrote:
> DD - welkom terug.
> So, jy bly nou in my tuisdorpie... Jy kan dankbaar wees dat jy nie die
> grieperasie in die somer getref het nie - dis ietwat erger in daardie
> hitte/humiditeit.
> Ek is nou deel van die "Mywireless"-gemeenskap - wat deelname aan die
> nuusgroep moeilik maak. (Maar ek lees redelik gereeld.)
> Is jy darem al 'n volmondige "Shark"-ondersteuner? (Alhoewel hul spel die
> seisoen bepaald nie ondersteuning regverdig nie.)
> Is "Thirsty's" (daar op die noordekaai al afgebreek? (My eerste aandoenplek
> wanneer ek in "God's own country..." opdaag.)
>
Projek Phidisa se resultate is bekendgemaak. Dit was 'n projek waaraan 1089
SA weermaglede vrywillig hulle laat toets het vir vigs. 947 ( 89%) het
positief getoets. Die gemiddelde ouderdom van die deelnemers was 34, en 60%
van hulle was getroud.
--
Groetnis
Annette
Ek het gisteraand op een af ander manier die vrieskas afgeskakel.
En dit laat vanmiddag eers agter gekom.
Nou, die vis. KingKlip en Canadian Salmon. Dit is vars vis wat gevries
was en ontvries het. Nou is dit weer gevries. Kan dit ge-eet word, of
moet dit weggegooi word?
Die boertjie met sy roertjie kyk oor die land
Daar anderkant die heuwel kyk iemand oor die rand
Dit is ou Sipho sy plaaswerker se hand
wat so wys in die rigting van boertjie se land.
Die regering sit in Pretoria en praat
"Wat gaan ons maak, ons sit sonder raad!
Die boere maak geld en ons mense is honger,
miskien moet ons hulle sommer almal gaan donner!"
Thoko sit in haar "fancy" kantoor
Sy maak planne om blanke landbou te smoor!
Min weet sy dat die waarheid verstom.
Haar mense se kultuur is eenvoudig te dom!
HKGK
Plato
mastic wrote:
> As predicted South Africa follows the nigger folly of Zimbabwe.
> It is only a matter of time, South Africa is heading down the sewer at
> an ever increasing speed.
> Niggers, you just cant help detesting them.
>
> http://news.independent.co.uk/world/africa/story.jsp?story=5 46137
" Teen faces suspension for 'n-word' "
(heel interessant dat ek, Afrikaanssprekend soos ek is,
impulsief... 'n word .. lees:-)
> Because both students are African-American,
> Nathan said, he was merely using some slang,
> a term of familiarity with a friend.
Sò, as 'n neger nie meer 'n neger is,
en dan nou 'n African-American is,
afgesien of hulle al in 'Africa' was of nie,
is ek mos 'n French-South-African.