Vandag het ons gaan blomme kyk in die Waterfront. Daar was 'n kompetisie
waar deelnemers van blomme juweliersware moes maak - wonderlike kreatiewe
mense wat deelgeneem het.
Buitekant speel daardie slams met sy trompet en orkessie so lekker, mense
kon nie help om sommer daar in die pad 'n paar binnebouddraaie langarm te
vat nie:)))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
Ek weet nou nie hoe oud jy is nie, maar ek is opsoek na 'n histories
akkurate opinie oor die houding van mense wat in SWA geleef het
gedurende die Tweede Wereld Oorlog. EK het onlangs gelees dat
Afrikaans sprekendes in die destydse SWA "notorious" was omdat hulle
die Nazi U-Boats verskaf het met verversings.
Is dit waar?
Ek hoor ook dat tot vandag toe, sekere mense daar, Hitler se
geboortedag jaarliks herdenk met 'n makietie.
Is dit waar?
Jy het nie sommer net
hier gebly nie
sommer net gelewe nie
met jou kort vingers
het jy takke van die
kameeldoring gebuig
en die vaalblou peul gepluk
met jou eie hande gemaal
en gesif as kos vir die bees
in die halfwoestyn
sodat ons wat kinders was
die melk kon drink
met die snaakse peulsmaak
Die oogmerk verklaar was dat teen die einde van 2005 moet daar glad nie meer
leerlinge wees wat skool gaan onder 'n boom nie. Daar is toe bevind dat die
teiken nie gehaal sal word nie, maar om te kan sê dat daar geen leerling
meer onder 'n boom skoolgaan nie, gaan die bome betyds afgekap word:))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
Daar is 'n kanaal op DSTV met die naam "DSTV Indian". Is dit nie dan
regverdig om 'n "DSTV Afrikaner" te skep nie? Ek weet KykNet is daar,
maar hipoteties gesproke. Ek sien nou die dag 'n Radio Metro advertensie
op 'n bus met die woorde "When you like your radio like your coffee -
BLACK...."
As mens iets soortgelyks sou doen maar met ""When you like your radio
like your coffee - WHITE" sou doen sal dit 'n kreet van teenreaksie
uitlok. Ek dink dit is tekenend van die absurde tyd waarin ons leef...
Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol sien,
was glo 'n namaakvool...
Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! ('n eerste vir haar)
Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand as
"down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
sê "boy", of moet ek swartman sê?)
Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog dit
het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy alles
uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het nie.
Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons meer
as julle?
Jare gelede het die AWB leier voorspel dat die NP besig is om te kapituleer.
Ek het jare teen die NP geveg vir die behoud van
Afrikaner-Nasionalisme.Destyds het ou FW(dis nou die een of ander
Griekse-skootbrak)
gemompel dat die sogenaamde regses irrelevant sou wees nadat hy sy skelm
planne van oorgawe aan terroriste gestand gedoen het.Hy het ons toe soos 'n
Judas van ouds vir 'n paar stukkies silwer weg gegee.Daarna toe dinge vir
hom te warm word en nadat hy vir Marika met 'n Griekse-hoer verkul het, het
hy gewaai!
Sy kortbroek luitenantjie wat toe op sy beurt met 'n bruinman deur mekaar
was
word toe die nuwe leier.Ek weet nie wat hy gelei het nie want alles was 'n
boggerop!Ek kan wel onthou van die bruinman wat hom in die hande wou kry
omdat die kortbroek-bende-leiertjie toe klaarblyklik die bruinman aan die
een of ander stingel rondgelei het sonder betaling...en die man het sy geld
gesoek vir die dienste wat gelewer is.Kortbroekie het toe nie eers 'n
geldjie gehad om sy
ontroubare skuld te vereffen nie.
Destyds het die progge(PFP) en later die DP wat nou al die DA is, gekla dat
die NP hulle beleid gesteel het...laat dit nou 'n waarskuwing wees vir
diegene wat dink Tony Leon is hul kampvegter.Hy is net so joods soos sy
haakneus vroutjie wat hy in israel ingevoer het.
Nou is Kortbroek broekloos in die anc en nou wonder ek watse tipe dienste
lewer hy vir die manne daar?
Vir enige ouer van 'n hond is hierdie storie 'n nagmerrie. Die ou was op
pad tussen Hentiesbaai en Uis [weet julle hoe om dit uit te spreek?] toe hy
by 'n ander motor op die grondpad probeer verbygaan in die stof en slaan toe
'n ander kar kop-aan-kop. Hy het twee brakkies by hom in die motor gehad.
Hyself sneuwel in die ongeluk en die een hond is so beseer dat hy inderhaas
deur mense na Henties en hul SPCA moes vervoer word sodat hy by 'n veearts
kon kom wat hom reggekry het, maar die ander hond, 'n miniatuur worshond,
was weg. Orals op die kus is nuusberigte geplaas van die worshond wat die
woestyn ingehol het en mense is gevra om uit te kyk vir die hondjie. Julle
moet onthou in die woestyn is goed soos jakkalse en bruin wolwe wat sal vrek
oor 'n stukkie bederfde brak.
'n Volle sewe dae na die ongeluk, sien iemand die hond in die woestyn
amper 'n kilometer en 'n half weg van die plek waar die ongeluk gebeur het.
Toe hulle hom nader, toe wil die man net baklei! Hulle het hom toe met
biltong en water uiteindelik nadergelok en teruggevat Swakopmund toe na sy
pa se naasbestaandes toe. Wonderlik is egter hoe 'n skoothond kan lewend
bly in die dorre Namib vir 'n hele 7 dae! Mens kan seker aanneem hy het in
die nag van die nat dou agv die mis water van die klippe afgelek......
Nog meer hondbefok is die volgende: 'n Ou hier op Swakopmund het twee
Weimeraners wat agterop sy bakkie vir hom wag. Twee botjotjo's steel die
bakkie met die honde. Die ou was nie gepla oor die bakkie nie, maar sy
Weimers! Net die gedagte dat die Owambo's nie omgee vir 'n stuk hondevleis
nie, het gemaak dat die ou onmiddellik 'n vliegtuig gehuur het en hulle het
begin soek vanuit die lug uit. Usakos is seker so 170km vanuit Swakop na
die binneland toe en toe hulle daar vlieg, sien hulle dat die mans die
bakkie buite die dorp onder 'n boom geparkeer het en ingestap het dorp toe
om te kyk of die polisie nie 'n padblokkade in die dorp het nie. Uit die
lug sien hulle dat die honde steeds agterop die bak was en lewend is.
Hulle land toe sommer op die hoofpad en red die honde. Daar het 'n moerse
verassing gewag vir die twee skollies toe hulle later weer die bakkie
nader................die polisie het anderkant gekyk en die twee manne het
blykbaar 'n verskriklike pak slae gekry.