Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Vraag aan Ferdi: re Zuma

Ma., 11 Oktober 2004 09:13

Ferdi,

Ek sien Beeld se voorblad dra vandag 'n artikel aangaande Schabir
Shaik, finansiële raadgewer en vriend van adj.pres. Jacob Zuma.

Kan jy ons, in 'n neutedop, bietjie insig gee tot die agtergrond van
hierdie saak.

Wat ek ook graag wil weet, is wat jou opinie is van hierdie Jacob
Zuma?

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Gaan WP punte verloor?

Ma., 11 Oktober 2004 04:40

Die Pumas het glo gekla by SARVU omdat WP 'n speler gebruik het waarvoor
hulle nie betaal het nie.
--
Groetnis
Annette

Sport & ontspanning | 5 kommentare

Professor Wangari Maathai

Vr., 08 Oktober 2004 18:14

Baie geluk aan Prof Maathai, dis wonderlike nuus vir vrouens regoor
die wêreld en veral vir vrouens in Afrika.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Spelletjie

Vr., 08 Oktober 2004 16:28

http://www.geobytes.com/IpLocator.htm

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Spelletjie om te lokaliseer

Vr., 08 Oktober 2004 16:28

http://www.geobytes.com/IpLocator.htm

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Lewenskostes....en ons kla?

Vr., 08 Oktober 2004 06:58

Ek lees 'n baie interessante stuk oor die lewenskostes van oraloor die
wêreld en dit bring 'n mens so 'n bietjie terug aarde....ons kla so effe met
die witbroond onder die arm! Kyk self: Alles in SA Rand.....

SA Japan Oz
UK VSA
Witbrood 4,50 34,20 10,53 9,73
8,20
Melk 1litre 4,50 10,02 6,90
10.88 7,37
Coca Cola Can 3,50 6,56 4,25
4,58 8,01
Big Mac Burger 9,98 15,96 11,03 21,90
16,60
Petrol 4,20 6,27 4,33
9,20 3,18
Corolla 1.8 GSX 189 585 116281 145086 160786
120572

Koeitjies & kalfies | 36 kommentare

Uit " Blom van die Baaierd" deur D.J. OPPERMAN

Do., 07 Oktober 2004 21:05

Uit "Blom van die Baaierd"
D.J. Opperman

"Sal ek vannag nog met my vliegtuig vlug
na bondgenote wyd versprei:
na Portugese in Angola, Jode in Johannesburg,
of ronkend oor die Skeurvallei
na Brussel of Brahmaanse tempels teen 'n kerrielug?

'Maar boos bly boos in Brakfontein of Neo-Baäl,
en goed is goed by Golgota of Brussel;
en deur die eeue is dit reeds bepaal:
die plek en spelers sal voortdurend wissel
maar die spel word telkens in die tyd herhaal."

Prosa & poësie | 0 kommentare

Re: Lolita in China

Do., 07 Oktober 2004 20:31

On 7 Oct 2004 14:36:19 GMT, " DD" wrote:

>
>
> Contact me free sex +8613680152666 DiuLei.

en daar stuur ek toe vir julle 'n trojan. Vrygewig né:-)))

DD

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: traditionnal music

Do., 07 Oktober 2004 19:05

kontak johan stemmet

"Pierre" wrote in message
news:pierrprst-99A3D3.14280807102004@pasmalstress3.wanadoopo rtails.com...
> In article , "K0BBE" wrote:
>
>> http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/blerkas/
>
>
> Thanks
>
> Best regards
>
> Pierre

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wallis is Weg

Do., 07 Oktober 2004 15:29

Volgens die voorblad van die Europese Statistiekboek wat verlede Vrydag
vrygestel is, bestaan Wallis nie. Die prentjie van die VK op die voorblad is
sonder Wallis, en die uitgewer beweer , alhoewel hulle verskoning gemaak het
vir die weglating- hulle verkies die nuwe kunslyn so, dit maak die prentjie
soveel meer net;))

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    352  353  354  355  356  357  358  359  360  361  362  363  364  365  366  367    »]
Tyd nou: Do. Des. 18 23:30:15 UTC 2025