Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Hart en Siel

Vr., 22 Oktober 2004 16:26

Wou netnou nog gesê het dat dit lyk asof dit eers in die laat 1700's
was wat die kerk begrippe soos "hart en siel" (body and soul) as
konsepte as beskrywing van algehele/volkome geloof ingebring het?

Geloof & kerksake | 20 kommentare

Blou Bul Song

Vr., 22 Oktober 2004 07:05

Ek weet dit is verkeerd, maar ek wil regtig nie 'n hele CD van Steve gaan
koop net vir een song nie, so indien enige persoon hier dalk die Blou Bul
Song het in mp3/wma formaat en bereid is om dit vir my te stuur, of te laat
weet waar ek dit kan gaan aflaai sal ek dit baie waardeer.

Groete
Riaan

Musiek & liriek | 2 kommentare

auto-ongeval in Namibië,

Vr., 22 Oktober 2004 06:25

Belga - Twee Belgen zijn donderdag omgekomen bij een auto-ongeval in
Namibië, twee anderen raakten gewond, zo is bij Buitenlandse Zaken
vernomen. Het zou gaan om Vlamingen die op safari waren in het buurland
van Zuid-Afrika. Hun terreinwagen zou over kop zijn gegaan. Maar dat
kon Buitenlandse Zaken niet bevestigen....
Twee mannen overleden het ongeval niet. Een derde man en een vrouw
raakten gewond. Kaapstad - Denis Bouckaert, met zijn ene voet in België
en de andere in Zuidelijk Afrika, eigenaar van Den Anker Brasserie in
V&A Waterfront, Kaapstad is op woensdag jl. door een auto-ongeval om
het leven gekomen. Samen met 5 inzittenden is de mini-bus waarmee ze
door Namibië reisden om nog onverklaarbare reden van de weg geraakt. 2
Inzittenden stierven ter plekke.

Zijn vrouw Lies en dochter waren op het moment van het ongeval in
België. Lies zit met een gebroken voet in het gips en had normaal de
reis mee ondernomen door Namibië.

Denis Bouckaert zal vooral gekend blijven als "het" symbool van Vlaamse
Gastvrijheid in Zuid-Afrika.

Een Afrika-man die goed kon opschieten met "Jan met de pet" en hoog
geplaatste figuren. Getuigen daarvan zijn de vele Belgische
persoonlijkheden, zelfs prinsen, die de Brasserie in Kaapstad een
bezoekje brachten, ze lieten stuk voor stuk hun handtekening achter op
de muren van Den Anker.

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

" Son op jou tong " deur CHARL DURAND

Do., 21 Oktober 2004 14:47

SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar's son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom

Prosa & poësie | 0 kommentare

So Waar

Do., 21 Oktober 2004 14:12

Die Skotte is bekend vir hulle Whisky,
Duitsers vir hulle Bier en Jamaica vir hulle Rum.

Suid-Afrikaners is bekend vir die kak wat hulle maak as
hulle dit drink!!!!

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Die vrouens............

Do., 21 Oktober 2004 12:47

Jan en sy vrou gaan speel kaart by Piet en sy vrou. Jan laat val per
ongeluk 'n kaart en buk onder die tafel in om die kaart van die grond af op
te tel, toe hy sien dat Jan se vrou sit met haar bene oop en sy't nie 'n
panty aan nie. Jan raak aan die hyg en gaan kombuis toe om 'n glas water
te drink om af te koel en Piet se vrou volg hom. "Het jy gehou van wat jy
sien?" vra sy.
Jan knik. Sy glimlag. "Kom môreaand na sewe, dan gaan Piet muurbal
speel. Bring R500 saam en jy gaan veel meer sien."
Die volgende aand is Jan daar met sy R500 en ry die wildeperd tot die
uiterste toe en hy gee vir haar die R500.
Later kom Piet terug. "Was Jan dalk hier?" vra hy sy vrou wat haar as
afskrik.
"J-j-aa."
"Het hy vir jou R500 gegee," wil Piet weet.
O shit, dink sy. Nou sal dit nie meer help om verder te lieg nie, hy
weet! "Ja," antwoord sy.
"Reg so," glimlag Piet. "Hy't vandag R500 by die werk by my geleen en
gesê hy kom los dit sommer vanaand by jou."

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Oorgeneem uit die Engelse NG

Do., 21 Oktober 2004 09:34

Search Result 1
From: Fred (fredwintersNOSPAMS@.ecoweb.co.zw)
Subject: Re: Ken Mitchell take your medication for your Family's
sake!
This is the only article in this thread
View: Original Format
Newsgroups: soc.culture.iraq, soc.culture.usa,
soc.culture.arabic
Date: 2004-04-21 05:27:27 PST

"Anonymous via the Cypherpunks Tonga Remailer"
wrote
in message news:75206af3a5bb9c04da5d99ccb0b542ce@cypherpunks.to...
| Ken Mitchell, a fraudster, and a Troll with no hope!!
|

anonymous Ken Mitchell, take your medication because without it you
are
making a real prick of yourself, and secondly you owe it to your wife.
Your wife suffers enough having to work to support you lazing at home.

Guess who uses the sock puppet names 'Nomen Nescio, Jack Ass,
Anonymous
Sender, An Metet, starwars, Tarapia Tapioco, George Orwell, An Metet,
Nude
Raider, Dingus, Rainbow Demon, Anonymous, Nomen Nescio, A Melon,
Anonymous
via the Cypherpunks, Max Mustermann, futureworlds, ......'

Its the one and only professional Anonymous Usenet Troll "Kenneth
Wayne
Mitchell "

He hates Jews, Americans, South Africans, Afrikaners, Free Masons, His
Mother, ....... Basically everyone he can think of except himself.

Take at look at " alt.test " and there you will find the Troll Ken
actively
testing his Anonymous posting using multiple mail to news (M2N)
remailers.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Sakramente

Wo., 20 Oktober 2004 17:44

Basjan: Katryn, dit is interessant dat jy sê sulke sakramente het dan
ook 'n misterieuse invloed. Vir my was dit regtig meer helder. Die
doop was vir my 'n teken van gehoorsaamheid aan God en van sy "afwas
van my sondes deur Christus se bloed", terwyl die nagmaal my diep
herinner aan wat Jesus vir my
gedoen het.

Katryn:
Basjan, ek het gou Louis Berkhoff se "Systematic Theology" hier uit my
boekrak gekrap, en gekyk wat hy te sê gehad het oor Sakramente ens.
Ek sien nou dat daar wel verskillende interpretasies hieroor onder
Protestante veral is, en nog groter verskille tussen die Katolieke en
Protestante. Daar is dus die groep wat dinge soos jy interpreteer, en
ander wat weer 'n "geestlike" aspek daaran heg soos wat ek probeer
doen het. So, ek begryp nou beter hoe jy dinge sien.

Ek wil nou nie alles oortik nie, maar hier is so paar uitreksels net
vir interessantheid:
1. Relation between the Word and the Sacraments:
In distinction from the RC church, the churches of the reformation
emphasize the the priority of the Word of God. While the former
proceeds on the assumption that the sacraments contain all that is
necessary for the salvation of sinners, need no interpretation, and
therefore render the Word quite superfluous as means of grace, the
latter regard the Word as absolutely essential, and merely raise the
question, why the sacraments should be added to it.

(dan baie interessante verduidelikings, maar ek is nou te lui om alles
oor te tik) ;-)
Hy verduidelik die punte waar saamgestem word en punte van verskil.
Baie interessant. Dan oor:
Origin and Meaning of the word "Sacrament"

The word "sacrament" is not found in Scripture. It is derived from
the latin sacramentum, which originally denoted a sum of money
deposited by two parties in litigation. After the decision of the
court the winner's money was returned, while that of the loser was
forfeited. This seems to have been called a sacramentum, because it
was intended to be a sort of propitiatory offerning to the gods. The
transition to the Christian use of the term is probably to be sought:
(a) in the military use of the term, in which it denoted the oath by
which a soldier solemnly pledged obedience to his commander, since in
baptism the Christian pledges obedience to his Lord; and
(b) in the specifically religious sense which it acquired when the
Vulgate employed it as a rendering of the Greek "musterion". It is
possible that this Greek term was applied to the Sacraments, because
they have a faint resemblance to some of the mysteries of the Greek
religions.

En dan klomp verduidelikings - en ten laaste sy opsomming van die
hedendaagse betekenis:
" A sacrament is a holy ordinance instituted by Christ, in which by
sensible signs the grace of God in Christ, and the benefits of the
covenenant of grace, are represented, sealed, and applied to
believers, and these, in turn, give expression to their faith and
allegiance to God".

Dan verduidelik hy die verskillende komponente van die sakramente -
hoofsaaklik 3 dele - die uiterlike of dan sienbare (visible) teken,
die innerlike/onsienlike (inward spiritual grace signified and sealed)
of die materia interna, en die derdens die "sacramental union between
the sign and that which is signified" die forma sacramenti. (Hy
verduidelik die "forma" hier beteken eerder "essence")

Elkgeval, dit is baie interessant.

Geloof & kerksake | 3 kommentare

Charlize

Wo., 20 Oktober 2004 15:18

Actrice en Oscarwinnares Charlize Theron bindt samen met haar hond
'Tucker' de strijd aan tegen het dragen van bont

http://www.hln.be/hln/foto/wib/large_18015.jpg

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Annette....

Wo., 20 Oktober 2004 09:58

...Saterdag-middag kom nader. Word jy al benoud? Julle gaan horing eet!

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    349  350  351  352  353  354  355  356  357  358  359  360  361  362  363  364    »]
Tyd nou: Vr. Apr. 03 19:38:09 UTC 2026