Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Bulle

Di., 26 Oktober 2004 12:57

Jammer Chris
EK het net nie so mooi gelees nie, maar ek stem 100% saam met jou.

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Resepte

Di., 26 Oktober 2004 10:51

As julle vinnige 'n resep soek vir vanaand se ete gaan kyk gerus hier :

http://www.resepte.za.cx

Kos & resepte | 1 kommentaar

ASP

Di., 26 Oktober 2004 08:41

As jy my meer specs kan gee, kan ek dit vir jou doen. As jy my net so 'n dag
of twee gee.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bulle

Di., 26 Oktober 2004 08:34

Chris as jy op my tweede psoting gaan kyk sal jy sien ek het gese
"Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het"

Sport & ontspanning | 3 kommentare

Ek dink Elaine kan my help, maar wil sy...?

Di., 26 Oktober 2004 08:26

Elaine, ek wil 'n laptop verkoop. Ek wil hom opveil! Nou wil ek op ons
intranet 'n asp'tjie neersit, hy mag sy data skryf in 'n database of iets.

Mense moet met Internet Explorer op die blaai kan gaan, hulle naam en aanbod
invoer. Die laaste aanbod moet direk op die bladsy staan.

Ek's seker ek is nie die enigste mens wat ooit so 'n bladsy wou maak nie...
Miskien het julle die kode vir my...

Dankie, by voorbaat.
Max

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Bulle

Di., 26 Oktober 2004 06:03

Ek praat nou net die tweede helfte hier.

Op 'n staduim het Victor Matfield een van die Vrystaters hoog gevat (om die
nek), en almal het dit gesien behalwe die ref. Moontlikke drie punte vir die
Cheetas. Dit is nie suur drywe nie maar die waarheid.

Tweede punt is dat die ref op 'n staduim gatvol geraak het vir die een Bul.
Hy was drie keer onkant en toe gaan staan en speel hy een keer die bal van
die grond af. Hy word gewaarsku en Cheetas kry 'n strafskop. Hulle moes mos
4 kier strafskoppe gekry het, maar kry net 1. Verklaar dit asb.

'n Cheetah kry die bal en is regdeur op pad na die doellyn toe. Fluitjie
word geblaas vir 'n aanslaan. Die kameras wys duidelik en die komentators se
ook dat dit nie 'n aanslaan was nie. Defnetiewe 5 punte.

Ek is nie 'n groot rugby kenner nie, maar ek kan darrem sien as die ref aan
die kant van 'n span is. Groot Bul ondersteuners wat saam met ons gekyk het,
het gese hulle is bly dat die beker weer op loftus staan, maar hulle hou nie
van die manier waarop die beker gewen is nie.

Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het.

Sport & ontspanning | 4 kommentare

Bulle

Ma., 25 Oktober 2004 14:35

Dit is net jammer die bulle het die ref aan hulle kant gehad. Die tape bewys
dit.

Sport & ontspanning | 1 kommentaar

Re: Please pray 4 the vd Berg family

Ma., 25 Oktober 2004 12:12

Ek bid dat julle gou die CAPS LOCK knop kan vind!

"Just-me" skryf in boodskap news:vnrfn09k97rqvt8qflgo0pga6a82dic6ag@4ax.com...
> PLS COULD YOU ALL PASS THIS EMAIL TO EVERYONE YOU KNOW.
> MY FRIEND JENNI, HER BOSS'S HUSBAND LEON, WAS MUGGED IN
> MUIZENBERG, CAPE TOWN,TWO WEEKS AGO.
> AFTER MUGGING HIM, THEY POURED PETROL OVER HIM AND SET HIM ALIGHT.
> HE HAS BEEN IN THE TYGERBERG HOSPITAL FOR THE PAST TWO WEEKS WITH
> 3RD DEGREE BURNS (BURNT RIGHT THROUGH TO THE MUSCLE), HE HAS BEEN
> DRIFTING IN AND OUT OF CONSCIOUSNESS AND FOR THE PAST 4 DAYS HAS NOT
> BEEN AWAKE AT ALL.
> INFECTION HAS STARTED TO SET INTO THE BURN WOUNDS AND JENNI PHONED
> ME THIS MORNING TO TELL ME THAT HE HAS GOT pneumonia.
> PLS COULD WE START A PRAYER CHAIN FOR LEON, SANDY AND THEIR FAMILY
> TO HELP HIM SURVIVE THIS ORDEAL AND FOR HIM TO RECUPERATE AND GET
> BETTER.
>
>
> I WOULD REALLY APPRECIATE IT IF YOU COULD FORWARD THIS TO AS MANY
> PPL
> AS YOU KNOW TO PRAY AND ASK GOD TO TAKE CARE OF HIM AND HIS FAMILY.
> THANK YOU SO MUCH
> LIZANNE TESSENDORF
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: 'My building has been hijacked'

Ma., 25 Oktober 2004 12:10

Ou nuus. Gee maar net jou huis aan Seeff om te verhuur as jy oorsee gaan...
Hulle sal sorg dat hy gesteel word en dan net hulle skouers optrek en sê dat
hulle nog nooit jou huis op hulle boeke gehad het nie... (Ten spyte van die
feit dat hulle 'n jaar lank elke maand die huur in jou rekening betaal het)

"Dingus" skryf in boodskap news:W4Udd.802$_z2.42476@news.xtra.co.nz...
> ..........., ja Boet.
>
>
>
> "Just-me" wrote in message
> news:bhrfn0tv3qgij339lv8bsepkqdccc7rh0q@4ax.com...
>>
>> Fancy a new house or building? Just find an empty one that you like,
>> break in and fill it with tenants and you will have a booming
>> business.
>> This disturbing new trend seems to be happening increasingly around
>> Johannesburg.
>>
>> Two cases recently highlighted the plight of property owners who had
>> their building taken away and now find themselves helpless because no
>> one appears willing to assist them.
>>
>> Property agent Sean Borrill, acting on behalf of an owner who lives in
>> Australia, said a building in Main Street was recently "hijacked" from
>> her.
>>
>> "We had tenants who moved out. We then fixed up the building and were
>> looking for new tenants or buyers," he said.
>>
>>
>>
>> 'The utter cheek was astounding'
>>
>>
>> "I arrived at the building a few weeks ago with a prospective buyer,
>> only to find the front gate had been hacked off and the place filled
>> with people."
>>
>> Borrill contacted the person in charge, Clement Nchunu, who produced a
>> letter on a City Power letterhead stating that the owner was R748 261
>> in arrears and he was therefore being given permission to occupy the
>> building.
>>
>> However, Borrill denied they were in arrears. "We were R500 in
>> credit," he said.
>>
>> He said Nchunu and his attorney came to see him and offered to buy the
>> building.
>>
>> "The utter cheek was astounding," he said. "He (Nchunu) forcibly took
>> over the building, then offered to negotiate. It was all like a bad
>> joke."
>>
>>
>>
>> 'It was all like a bad joke'
>>
>> Borrill said the rooms were being rented out at about R400 a month for
>> a space which could take only a mattress and a chair. There were no
>> bathrooms.
>>
>> "It was a warehouse and office space and is not geared for residential
>> living," he said.
>>
>> The water and electricity bill has reached R12 000 within weeks of the
>> illegal occupation, and despite asking City Power to disconnect
>> services, they had not done so. The most frustrating part, said
>> Borrill, was that the Jeppe police had refused to assist him, but had
>> told him to apply for an eviction order, which would cost about R60
>> 000.
>>
>> City Power has denied issuing the letter. Selby Shabangu, whose name
>> appears on it, is dismayed. "I don't know how this happened. Our legal
>> department is dealing with this."
>>
>> Another property owner whose property has been hijacked is Noreen
>> Wade.
>>
>> She owns two semi-detached houses and a shop in the eastern suburb of
>> Bez Valley.
>>
>> Wade had her personal belongings stored in the shop. Recently, the
>> doors were broken down, her goods stolen and the premises occupied by
>> someone who claims he purchased the property at a sheriff's auction.
>>
>> "This is nonsense," said Wade. "The property is still in my name, and
>> there is no judgment against me. I have gone through hell. I was
>> assaulted by some tenants when I tried to collect rent, and no one is
>> prepared to do anything to help me - especially the Jeppe police."
>>
>> The houses have also been taken over by someone who is renting them
>> out to tenants.
>>
>> "The woman who has taken over the houses offered to purchase them
>> several months ago, and gave me a cheque for R10 000 as a deposit.
>>
>> "It bounced and she is now refusing to pay rent while collecting rent
>> from each room on my property," said Wade.
>>
>> Inspector Enoch Masehla, spokesperson for Jeppe police station, said
>> on Tuesday: "I will be handing over these two cases to the public
>> prosecutor tomorrow. If he instructs us to evict the people for
>> trespassing, we will do so."
>>
>> o This article was originally published on page
>> 6 of The Star on September 29, 2004
>>
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bulle!

So., 24 Oktober 2004 06:09

Die Curriebeker staan vas op sy regte plek. Die Vrystaat het moedig
probeer en het ordentlik slag gebied. Dis jammer dat die Bokspan so gelaai
word met 'regstellende' spelers wat dit nie verdien nie, maar dan weer, nou
rus die manne vir 'n paar weke en dan begin die aanslag op die Super
12.....eh, 14. Vir my veel belangriker as die pap toertjie Engeland toe
gesien in die lig van die politieke inmenging in sport. Die Bulls onder
Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
kans te hê op 'n wen in die reeks...

Sport & ontspanning | 55 kommentare

Bladsye (1835): [ «    347  348  349  350  351  352  353  354  355  356  357  358  359  360  361  362    »]
Tyd nou: Vr. Des. 19 20:47:57 UTC 2025