On Tue, 26 Oct 2004 12:51:54 +0200, "Frika" wrote:
> As julle vinnige 'n resep soek vir vanaand se ete gaan kyk gerus hier :
>
> http://www.resepte.za.cx
>
Ag! Ek gaan smelt as ek al daardie resepte gaan lees...
Ek het vandag self ook as kok opgetree en brokoli gekook in die oond
met gekookte ham en kaas. Ek het daaroor 'n beskrywing gemaak met
fototjies vir my vriendin in Suid-Afrika. Sien hier: http://users.skynet.be/fa112974/Broccoli.doc
Moet wèl oppas: dis 'n groot file van 640 kB (Microsoft Word) en die
taal is Nederlands. Dis 'n eie resep.