Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Venter sleepwa

Di., 02 November 2004 11:24

Hallo almal

Weet iemand dalk van 'n plek waar jy 'n Venter tipe sleepwaentjie in
Pretoria kan huur en dit by 'n tak in Durban "teruggee" soos wat mens kan
maak met 'n huurmotor.

Groete

Riaan

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Michael Moorer se storie

Di., 02 November 2004 05:49

Gisteraand op Mnet het hulle die man se eensydige dokumentêr gewys waarin hy
sy bes probeer om Bush te 'vermoor' en dit het my met die volgende gedagtes
gelaat:

1. Dis altyd makliker om ná die wedstryd gespeel is, om die spel te
analiseer en dan vir mense te vertel wat hulle eintlik moes gedoen het.
2. Die probleem met Bin Laden en sy groep kom veel langer terug as die tyd
wat Bush aan bewind was. Gedurende Clinton se bewind het nasionale
sekuriteit sleg tweede gekom in die VSA en wat in NY gebeur het op September
11 was direk die gevolg van die slapgatgeid van die Demokratiese bewind.
3. Moorer beskuldig Bush dat hy die situasie plooi vir besigheid en geld
maak, maar wat doen Moorer homself? Presies dieselfde! Hy gebruik die
situasie om 'n dokumentêr te maak wat vir hom miljoene dollars gemaak het en
ek het nie gehoor dat hy bereid is om al daai geld te skenk vir die lyers
van die Bush-beleid of vir armes nie. Hy eien hom die reg toe om presies
dit te doen waarvan hy die ander beskuldig.
4. As daar mense is wat hierdie drek glo in die VSA, dan is die VSA se
mense dalk nie so gesofistikeerd en gevorderd as wat hulle aan die wêreld
wil voorhou nie?

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Nog net 2 maande

Di., 02 November 2004 05:46

Afrikaanse midi's is skaars soos hoendetande ...

Sluit aan by die klub voor Januarie 2005 ...

www.midiboer.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Theme from time.

Ma., 01 November 2004 15:43

Soois, ek het goeie nuus! Jy't mos ook hierna gesoek, so ses maande gelede.
Download en geniet!

http://www.angelfire.com/fl3/Defymcbeth/songs/8_The_Theme_Fr om_Time.mp3

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Invoer

Ma., 01 November 2004 12:16

Ek het vir 2 jaar lank kontrak werk in Nigeria gedoen. Gedurende die tyd het
ek 'n produk gesien wat nie in SA beskikbaar is nie, en ek is seker dit sal
'n reuse sukses hier wees.

My vraag is dus vir iemand wat geen benul het van invoer / uitvoer nie:

Waar begin mens om die wiel aan die rol te sit

Waar kry mens mense wat finansieel betrokke sal wil raak

Groete

Riaan

Ekonomie & geldsake | 2 kommentare

Mandela

Ma., 01 November 2004 08:56

'n Goeie voorbeeld van Rehablitasie is die geval waar die jong swart
agtergeblewende skoolseun 'n wit seun met 'n sker gesteek het. Hy is tronk
toe gestuur. Hy was so 'n hero dat tot Mandella hom in die tronk besoek het.

Na 'n jaar of wat is hy uit die tronk en kry hierdie een helse job van
jeugwerker of so iets. Hy is laasweek weer tronk toe gestuur, omdat hy in
die plaaslikke suoermark ,n witvrou staan en betas het.

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

Oor spelling (in Engels)

Ma., 01 November 2004 08:51

I cdnuolt blveiee taht I cluod aulaclty uesdnatnrd waht I was rdanieg. The
phaonmneal pweor of the hmuan mnid. Aoccdrnig to a rscheearch at Cmabrigde
Uinervtisy, it deosn't mttaer in waht oredr the ltteers in a wrod are, the
olny iprmoatnt tihng is taht the frist and lsat ltteer be in the rghit
pclae. The rset can be a taotl mses and you can sitll raed it wouthit a
porbelm. Tihs is bcuseae the huamn mnid deos not raed ervey lteter by
istlef, but the wrod as a wlohe. Amzanig huh? yaeh and I awlyas thought
slpeling was ipmorantt!

________________________________________
Ek weet nie wie krediet hiervoor moet kry nie... Sal interessant wees as
iemand dit in Afrikaans wil vertaal (en die spelling wil aanpas).

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Motor Registrasie

Ma., 01 November 2004 07:10

Is daar dalk 'n webtuiste waar ek 'n motor se registrasie nommer kan intik
en dan sien aan wie behoort die motor ?

Wiele | 9 kommentare

Mense Regte

Ma., 01 November 2004 06:39

EK dink mense regte is sommer 'n groot gemors. Die verkeerde mense se regte
word beskerm. Soos bv 'n verkragter kry oonmiddelik behandeling teen vigs.
Sy regte word beskerm. Die arme vrou wat verkrag is word amper nie eers
raakgesien nie.

'n Moordenaar (enige krimeneel) moet so met handskoene behandel word want as
die polisie iets verkeerd doen dan stap die vark uit die hif uit.

EK hoor ook Jackie Selebi het gese dat as daar in die volgende 5 jaar nie
meer polisiemanne vermoor word nie, gaan hy al die ploisiemanne se wapens
inneem. En dan sal al die polisiemanne op straat verskyn sonder wapens.

Hoekom het die krimineel in Suid Afrika meer regte as die gewone burger ?

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Die Wit Huis se nuwe inisiatief

So., 31 Oktober 2004 07:23

http://www.whitehouse.org/initiatives/purity/advice.asp

--
Francois www.soois.co.za

****

The day will come when, after harnessing space, the
winds, the tides and gravitation, we shall harness
for God the energies of love. And on that day, for
the second time in the history of the world, we
shall have discovered fire.

Pierre Teilhard de Chardin

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    345  346  347  348  349  350  351  352  353  354  355  356  357  358  359  360    »]
Tyd nou: Sa. Apr. 04 02:51:01 UTC 2026