Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Londen - swak tydsberekening

Do., 07 Julie 2005 23:51

Die aanvalle in Londen (wie ookal verantwoordelik) se tydsberekening was
swak.
Dit neem die fokus en druk weg van die G8 - en Afrika se saak ly skade.
En, indien dit 48-uur vroeër was het Londen waarskynlik nie die
Olimpiese-bod gewen nie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wie is wie?

Do., 07 Julie 2005 22:26

DD is ontbloot - of so beweer 'n klompie begaafde kuber bloedhonde. Nadat DD
"ontmasker" is lê daar 'n groter taak vir hulle voor. Wie is die sg
"Reisiger"? En - is die "Reisiger" en die "kosmiese messias" dieselfe
persoon?
Is dit nie ook DD nie?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Londen - swak tydsberekening

Do., 07 Julie 2005 16:27

Die datum het die aanval bepaal.....
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:dajfho$51s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die aanvalle in Londen (wie ookal verantwoordelik) se tydsberekening was
> swak.
> Dit neem die fokus en druk weg van die G8 - en Afrika se saak ly skade.
> En, indien dit 48-uur vroeër was het Londen waarskynlik nie die
> Olimpiese-bod gewen nie.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

My hart gaan uit na die Londonners/Londonare

Do., 07 Julie 2005 16:10

Ai tog, wat 'n droewige dag.
Ons het almal geweet dit was nooit 'n kwessie van of nie, maar wanneer
London haar aanval gaan kry.
Ek kan my net indink watse choas, onsekerheid en droefheid daar nou kan
heers.
Soos wat ek die storie op RSG hier gehoor het tot dusver , het 6 bomme
ontplof by 2 moltreinstasies en op busse.
Tand is daar geen moltrein- of busvervoer nie, en geen seine om enige
selfoonoproepe te kan maak nie.

En hier sit ons ewe veilig en gekoester in SA.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Londen onder aanval!!! Of nie?

Do., 07 Julie 2005 10:12

Vanoggend, 'n nog onbekende aantal ontploffings in die Londense Tubes. 'n
Bus het ook ontplof.

Sou dit met die olympiese spele te make hê?

Of G8? Dis tog myle daarvandaan...

Of 'n elektrisiteitsstoring...?

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

VVV

Do., 07 Julie 2005 09:42

Vanoggend op e-tv was daar 'n dametjie wat vertel het hoe sy al aliens
ontmoet het en saam hulle gegaan het. Sy't ook te vertel gehad van hulle
tuis planete, vvv en dat hulle nou al tussen ons lewe, en sy kan hulle uit
ken as sy hulle op straat moet raak loop want hulle is baie dieper as mense.
Sy kon nogal gegaan as die advertensie vir "war of the worlds".

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Die vorige Mev. en Dr. B(agavan) S(hree) Rashneesh (en/of Vennote) om te verhoog ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (bewusmaking) advies ? )

Wo., 06 Julie 2005 23:16

Hoe(veel meer) regverdig en vry
mega-eksponensieel-faktoriaal­, mega-faktoriaal-, mega-, en/of
(ondersteun)
(permanent, en/of permanent en/of tydelik)
suksesvol en/of gelukkig.

Het, kan en/of gaan
Aangename uitkomste Bereiking en/of ondersteuning (Lede en/of) Leiers,
(Argument verbetering (en/of vernuwing) (Lede en/of) Leiers, )
Begeertes en/of wense Vervulling en/of ondersteuning Beamptes,
Rigting Aanwysing en/of ondersteuning (Lede en/of) Leiers,
Wenk gewing Lewering en/of ondersteuning (Lede en/of) Leiers,

en/of
Verenigde Volksgroepe en/of nasie (Lede en/of) Leiers,
Verbeterde (en/of hernude), huidige en/of (ondersteun) vorige
Ekonomiese gemeenskap (Lede en/of) Leiers,
en/of
soos verkies en/of (ondersteun),

en/of
Koninklike Organisasie (Lede en/of) Leiers,
Geestelike, inter-godsdienstige en/of godsdienstige Organisasie (Lede
en/of) Leiers,
Regering Organisasie (Lede en/of) Leiers,
Gemeenskap (Lede en/of) Leiers,
Finansiële en/of Ekonomiese (Lede en/of) Leiers,
Gesamentlike, openbare en/of privaat Sektor (Lede en/of) Leiers,
o.a.
eksklusief en/of ondersteun inklusief,
en/of soos verkies en/of ondersteun,
word.

Alleen,
en/of
gesamentlik met
Afgevaardigdes, Hoofde, Adviseurs en/of Administrateurs,
mede-(Afgevaardigdes, Hoofde, Adviseurs en/of Administrateurs),
en/of
(Lede en/of) Leiers,
van Sri Krisna,
en/of van Sri Krisna,
(eksklusief en/of ondersteun inklusief, )
(die) laaste, huidige en/of vorige
Sri Visnoe, Boedda, Confucius, Zoroaster,
Moses,
Issa ben Maria, Sri Krisna en/of Josef,
Mohammed,
(onder andere),
en/of Meitreia,
(alliansie)
en/of
van Koningin en Koning Lucifer,
se (verantwoordelike en/of teenwoordige, en/of mede-verantwoordelike
en/of mede-teenwoordige, )
(ondersteun (teokratiese), )
(goud en/of diamant (land), en/of) paradys,
(eksklusief en/of ondersteun inklusief, )
(en/of beter (en/of nuwe) argument, )
( (Wen-wen gesamentlike) Aangename uitkomste Gemeenskap, )
(en/of soos verkies en/of ondersteun).

Op die
pro-dimensionele,
mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde astrale,
(ondersteun) (wen-wen) (gesamentlike),
( (ondersteun) verantwoordelike en/of teenwoordige, en/of
mede-verantwoordelike en/of mede-teenwoordige, )
(ondersteun (teokratiese), )
(goud en/of diamant (land) ), paradys, heelal, en/of hemelruim,
sonne stelsel (groep), sonne stelsel, planetêre, kontinentale,
(ekonomiese sone, en/of land),
vlak,
en/of elders waar teenwoordig,
eksklusief en/of ondersteun inklusief,
indien wel, indien ooit.

Na, tydens en/of voor
om (regverdig en vry)
laaste, middelste en/of (ondersteun) eerste,
aan primêre, en/of primêre en/of sekondêre
(bewusmaking inisiatiewe),
en/of
verkiesinge, referendums, menings peilings, en/of debatte,
te kan deelneem,
veronderstel
wen-wen gesamentlike fees geleenthede,
en/of
die gee en/of ontvang van die blou-groen lig,
in die vernuwe-bou-groei-verstaal
vanaf en/of na
'n psigiese boodskap gee en/of ontvang,
(en/of)
'n sterrelig, sonlig,
en/of
(Mev. en Dr. N. Tesla, en/of Mev. en Dr. M de Nostradame)
elektrisiteit,
bome, gras, akkerbou en/of tuinbou,
sonnestelsel, planeet, kontinent, ekonomiese sone, plaas, kleinhoewe,
erf en/of woon eenheid
(gesamentlike en/of alleen) besigheid,
(oorskakeling na en/of terugskakeling van, ondersteunende) gemeenskap,
en/of beter (en/of nuwe) argument,
aangename uitkomste (deelname) inisiatiewe.

Na, tydens en/of voor
die bereiking van wen-wen gesamentlike oorhoofse regering - doelwitte
en/of visies,
bereik gaan word, is en/of was,
en/of
(die) gee en/of versoek van die blou-groen lig,
van Aangename uitkomste Universiteit, kollege, technikon en/of skool
Sentrum
Afgevaardigdes, Hoofde, Adviseurs en/of Administrateurs,
om van en/of na
mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde (deelname)
vlak(ke)
te vernuwe-bou-groei-verstaal,
indien wel so verkies word,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun.

Om die (ondersteun) vervulling van (regverdige en vrye) begeertes en/of
wense,
en/of
die bereiking van aangename uitkomste,
vanaf mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal,
indien wel so verkies en/of ondersteun word, indien wel,
en/of
indien nie alreeds onderweg, indien wel,
om daarvan en/of daarna te vernuwe-bou-groei-verstaal,
eksklusief en/of ondersteun inklusief,
(indien wel, indien ooit, soos ondersteun).


(A. ) Hoop dit help.
(Ongeag taal, kleur geloof, geslag, en/of (ondersteun) Aangename
uitkomste
Universiteit, kollege, technikon en/of skool Sentrum
Manifesto, handboek, (en/of kenteken). )

Almal gesamentlik vir mekaar - na 'n regverdige en vrye
aangename uitkoms ( (wen-wen) (gesamentlike, )
( (ondersteun) verantwoordelike en/of teenwoordige, en/of
mede-verantwoordelike en/of mede-teenwoordige, )
(ondersteun (teokratiese), )
(goud en/of diamant (land), ) paradys, heelal, hemelruim, en/of)
wêreld.

(Die (ondersteun) regverdige en vrye (aanhoudende)
vernuwe-bou-groei-verstaal,
van prys(e) en/of koste, (indien wel nodig, indien wel, )
en/of
lewering van produkte en/of dienste, en/of diens, kan ook soms liefde
beteken. )

(B. ) (Eendrag maak mag.
(Lede en/of) Leiers wat mekaar ondersteun,
oorleef saam in 'n beter (en/of nuwe) ( (wen-wen) (gesamentlike, )
( (ondersteun) verantwoordelike en/of teenwoordige, en/of
mede-verantwoordelike en/of mede-teenwoordige, )
(ondersteun (teokratiese), )
(goud en/of diamant (land), ) paradys, heelal, hemelruim, en/of)
wêreld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep
na die Heel laaste en/of volgende Millennium, eeu en/of dekade,
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. )

(1. ) (Promoveer en/of ondersteun ?
regverdige en vrye
mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde vlak(ke)
van Aangename uitkomste Inisiatiewe en/of onderhandelinge,
(vir die verkryging van bonus punte, )
na, tydens en/of voor
die einde, middel en/of begin daarvan,
om van en/of na
'n meer (regverdige en vrye) aangename uitkomste gemeenskap
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal,
veronderstel
( ( (ondersteun) Verantwoordelike en/of teenwoordige, en/of
mede-Verantwoordelike en/of mede-teenwoordige, )
(ondersteun (Teokratiese), )
(Goud en/of diamant (land), en/of) Paradys, )
en/of beter (en/of nuwe) argument,
na, tydens en/of voor
die kwantiteit en/of kwaliteit, en/of uitmekaar gaan,
van ( (ondersteun) (Wen-wen) Gesamentlike oorhoofse regering, )
doelwitte en/of visies bereik was, is en/of gaan word,
indien wel nodig en/of moontlik is om bereik te word,
indien wel, indien ooit, soos ondersteun. )


(2. ) (Bevestig en/of verander ?
regverdige en vrye
(finale, interim en/of beginnende) navorsing resultate en/of navorsing,
na, tydens en/of voor
(a) (mega-)Verder as ver beplanning en/of uitstel,
van vlak(ke) van vrede, vriendskap, voorspoed en/of welvaart,
en/of van aangename uitkomste,
en/of
(b) Voluit en/of besluitnemend vernuwe-bou-groei-verstaal
van die verstand, vlees, en/of vermoë,
(verstand, vlees en/of gees soos verstaan, )
van die (Lede en/of) Leiers
van die beter (en/of nuwe) argument en/of bg. (aangename uitkomste)
gemeenskap,
met prag, praal, passie, en/of asook profytvol, vorentoe en/of terug,
en/of
(c) word en/of ignoreer van 'n
Wonder werkende, magiese, suksesvolle, energieke, en/of motiverende,
(Lid en/of) Leier, en/of Begeertes en/of wense Vervul beampte,
(eksklusief en/of ondersteun inklusief, )
om (die bereiking van) aangename uitkomste
vanaf (ondersteun) mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun)
dieselfde vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal. )


(3. ) (Versoek om bekend te stel en/of hou privaat ?
regverdige en vrye vermoë en/of potensiaal,
na, tydens en/of voor
die vertrek en/of aankoms
van die volgende, huidige en/of (ondersteun) vorige
ligtuig, ruimtetuig en/of vliegtuig,
en/of
die uitdruk van begeertes en/of wense,
(eksklusief en/of ondersteun inklusief, )
om die bereiking van aangename uitkomste
vanaf (ondersteun) mega-hoër, hoër, medium en/of
(ondersteun)dieselfde vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal. )


(4. ) (Staan regverdig en vry meer op en/of terug ?,
vir die regte van Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers,
as Aangename uitkomste Ondersteuners,
om (Aangename uitkomste)
vanaf (ondersteun) mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun)
dieselfde vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal. )


(5. ) (Ondersteun en/of versoek ?
regverdige en vrye
( (ondersteun) mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde
vlak(ke) (van) ) terugvoer,
na, tydens en/of voor
deelname aan en/of terugkeer van borgskap(pe). )


(6. ) (Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers
begroot ?,
om hulle lewe oorvloedig en/of vol
met die nuwe, huidige en/of (ondersteun) vorige te maak,
na, tydens en/of voor
besluit word
om daarvan te vernuwe-bou-groei-verstaal. )


(7. ) (Aangename uitkoms (bereiking) (Lede en/of) Leiers
verkies en/of onderhandel ?
om (meer) mede-verantwoordelik en/of verantwoordelik gehou te word,
na, tydens en/of voor
die ontvang en/of lewering
van Bewusmaking inisiatiewe,
en/of
die bereiking van Aangename uitkomste,
eksklusief en/of (ondersteun) inklusief. )


(8. ) (Swaai ondersteuning na en/of van ?
regverdige en vrye
( (ondersteun) mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde
vlak(ke) )
Rigting aanwysing en/of ontvang (Lede en/of) Leiers,
na, tydens en/of voor
die bereiking van Aangename uitkomste,
(eksklusief en/of ondersteun inklusief). )


(9. ) (Gee terug en/of neem ?
regverdige en vrye
(mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde vlak(ke) (van)
) ed(e),
om (die bereiking van) aangename uitkomste
vanaf (ondersteun) mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun)
dieselfde vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal. )


(10. ) (Versoek en/of gee ?
(regverdige en vrye) wenk(e),
van en/of na
(mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde vlak(ke) (van)
) Aangename uitkomste (bereiking) (Led(e) en/of) Leier(s),
om die bereiking van Aangename uitkomste
(vanaf (ondersteun) mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun)
dieselfde vlak(ke) )
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal. )


(11. ) (Versoek en/of bedank
(mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde vlak(ke) (van)
) Aangename uitkomste (bereiking) (Lede en/of) Leiers,
om Aangename uitkomste
vanaf (ondersteun) mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun)
dieselfde vlak(ke)
te vernuwe-bou-groei-verstaal ?
met (gesamentlike) en/of pro-rata (eie) (alreeds bereikte)
voordele en byvoordele, (en/of fondse, ( (goedgunstighede, ) geskenke,
bonus punte en/of aandele) ),
veronderstel
twee derde - een derde,
en/of
nege tiendes - een tiende,
(krediet en/of debiet - rente op belegginge, en/of belegginge, )
sukses bereiking formule,
na, tydens en/of voor
die nodigheid (daarvan),
en/of
die blou-groen lig gegee en/of ontvang word daarvoor,
(eksklusief en/of ondersteun inklusief). )


(12. ) (Hou geheim en/of maak bekend ?,
die regverdige en vrye name en/of adresse
van Primêre, en/of Primêre en/of sekondêre Aangename uitkomste
Universiteit, kollege, technikon en/of skool Sentrum(s) en/of
Adviseurs,
na, tydens en/of voor
die (regverdige en vrye)
bereiking en/of afstel van aangename uitkomste,
eksklusief en/of ondersteun inklusief. )


(Also submitted in English. )
(Ook op Engels geplaas. )


(Naskrif) (Het onlangs vernuwe-bou-groei-verstaal.
Van en/of na beter (en/of nuwe) argument paradys, heelal, hemelruim,
wêreld en/of (land) af.
Na, tydens en/of voor
die (ondersteun) aankoop en/of verkoop
van 'n splinter nuwe en/of eerste model Rolls-Royce en/of Dkw.
Na, tydens en/of voor
die blou-groen lig
gegee en/of ontvang gaan word.
Om 'n 4 x 4 voertuig te tou en/of deur een getou te word.
Om aangename uitkomste
vanaf mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal. )


(Het onlangs vernuwe-bou-groei-verstaal.
Van en/of na beter (en/of nuwe) argument paradys, heelal, hemelruim,
wêreld en/of (land) af.
Na, tydens en/of voor
aan (ondersteun) (primêre, en/of primêre en/of sekondêre)
(bewusmaking inisiatiewe)
en/of
verkiesinge, referendums, menings peilings, en/of debatte,
deelgeneem gaan word, is en/of was.
In die middelpunt van die aarde, in vulkaan pype, en/of op die
aardkors.
Om aangename uitkomste
vanaf mega-hoër, hoër, medium en/of (ondersteun) dieselfde vlak(ke)
te kan vernuwe-bou-groei-verstaal. )

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: Volunteer in Africa

Wo., 06 Julie 2005 10:00

In watter lande gaan jule werk?
Hoeveel van die opleiers kom van Afrika?
--
Groetnis
Annette
"CICD" wrote in message
news:1120642697.364546.227980@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .
> CICD (College for International Co-operation and Development) and
> Humana People to People movement are looking for volunteers. You can
> contribute to the fight against AIDS and poverty by joining the
> Development Instructor programme.
> A life changing experience - for yourself and the people in Africa
> you work with!
>
> You can work in:
> -Child Aid
> -Pre-school programmes
> -HIV/AIDS prevention
> -Environment and tree planting
> -Social work with street children
> -Education
>
> Previous qualifications are not needed!
> You need to be 18+, hardworking, motivated and flexible.
>
> 14 months programme
> -6 months training in Denmark or England (learning language, culture,
> history and more about Africa, getting practical knowledge etc)
> -6 months development work at a project in Africa
> -2 months evaluation and information work (sharing your new skills and
> knowledge with new volunteers)
>
> Information in English ma...@cicd-volunteerinafrica.org
>
> WIR SPRECHEN AUCH DEUTSCH!!! TAMBEM FALAMOS PORTUGUES!!! TAMBIEN
> ABLAMOS ESPANHOL!!! PUHUMME MYOS SUOMEKSI!!! Kristii...@mail.ee
> www.cicd-volunteerinafrica.org
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Yanks...

Wo., 06 Julie 2005 08:51

..in The Amazing Race is darem 'n klomp sussies toe hulle in Senegal kom.
Jinne hulle moan en biets van die begin tot die einde, en raak naar vir die
mense van die dorpies, en tog so arrogant. Veral die jong deelnemers. Die
een ouer vrou het darem opgelet dat hoewel die mense swaar kry en die plek
haglik
is glimlag die kindertjies en speel hulle in hul kleurvolle klere deur al
die swaar kry. "n African Amerikaan gaan baie emosioneel raak volgende
week as hy die monuement besoek wat opgerig is vir die duisende slawe wat
gesteel was uit Afrika vir die ontwikkeling van die wit settelaars in die
weste. Ek wonder hoe sal Afrika gelyk het as al die jong sterk mans nooit
hulle moederland gedwonge moes verlaat nie en hoe Amerika en al die ander
lande wat in slawe gehandel het gelyk het sonder die slawe se harde werk.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Grief

Wo., 06 Julie 2005 06:14

As ek na hierdie boodskap kyk wat die Amerikaner geskryf het met sy
halwe breinsel grief dit my.

Wat my ook verder omkrap in die lewe is BMW bestuurders. Laasweek het
een so 'n padvark met 'n wit BMW my vrou van die pad af probeer druk.
Ek hoop jy lees die berig jou vark. Dit is jy wat vet bleskop
afrikaanse mans met wit BMW'S 'n slegte naam gee.

Die vorige agtergeblewende mense wat altyd die fout soek by apartheid.
kan hulle nie maar vir een keer in hulle lewe verantwoordelikheid vat
vir wat hulle verkeerd doen nie.

Die SABC wat so politities korrek wil wees. Dit gee my ook 'n lekker
pyn.

Mense wat met woorde speel en dit nie reglry nie. Daar was vanoggend op
RSG 'n berig gewees van 'n busbestuurder wat 'n baba van drie jaar
doodgeskiet het in 'n padwoede voorval. Dit het min of meer soos volg
gese op die lug " Die busbestuurder het skote afgetrek en die kind
noodlottig gewond. Sy het op haar Ma se skoot gesit. Mnr (Die Pa) is
ook in die hand gewond. Die vermeende (LET WEL) vermeende moordenaar
verskyn vandag in die hof. oe kna hy 'n vermeende moordenaar wees as
mense gesien het hoe hy die kind geskiet het ?

So 'n paar maande gelede het 'n man sy vriendin in Pretoria se straat
doodgeskiet en toe daaarna homself geskiet. Alles ten aanskoue van
omtrent 100 mense. Die berig min of meer Die man het vermoedelik sy
vriendin geskiet en daarna homself geskiet. Vermoedelik???? Hoe de hel
kry hulle dit nymekaar.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1835): [ «    283  284  285  286  287  288  289  290  291  292  293  294  295  296  297  298    »]
Tyd nou: Do. Mei 14 09:24:54 UTC 2026