Ek kry min geleentheid om die program te sien, maar die 2 keer wat ek die
huidige program gesien het, het my hare laat rys:
Daar is 'n "paartjie" waar die man die arme vrou gedurig onderwerp aan
woorde- en geestlike mishandeling ( verbal and mental abuse). Hierdie
optrede word heel opsigtelik deur die vervaardigers toegelaat, omdat dit (
ek neem aan) volgens hulle deel is van die vermaaklikheidswaarde van die
program.
Ek het nog nêrens in koerante of tydskrfte enige beswaar gesien het nie, so
ek neem aan die optrede word dus hier algemeen aanvaar as vermaaklikheid.
Wat is die nut van Vrouedag, as optrede soos hierdie nie aangespreek word
nie?
Wat is die nut om fisiese geweld op Vrouedag aan te spreek, en die erger
geweld word verswyg?
--
Groetnis
Annette
Dir is vandag vrouedag. Gisteraand sien ek iemand op TV met rooi vlerkies -
haar man is in die sop vandag:)))
Hierdie vrou moet vandag werk - tyd vir nuttelose praatjies en luister na
toesprake is daar nie.
Vanoggend op RSG vertel hulle toe van 'n vrou wat terug oor die Drakensberge
getrek het.
Sy was 'n slaaf wat teen wil en dank saam met haar meester en vader van haar
kinders oor die Drakensberge moes trek saam met die Voortrekkers. In Natal
aangekom loop hy toe 'n wit vrou raak met wie hy toe trou, en sy vat toe
terstond met haar kinders die pad terug.
Ek wonder wat van haar geword het.
zo 07/08/05 - In Zuid-Afrika is een nationale staking begonnen in de
goudmijnen. Het gaat om de eerste algemene staking in de sector sinds het
einde van de apartheid. De mijnwerkers eisen een forse loonsverhoging.
Het is voor het eerst in achttien jaar dat er naar schatting 100.000
mijnwerkers in Zuid-Afrika staken voor een beter loon. De bonden eisen een
loonsverhoging van maar liefst twaalf procent, maar de werkgevers willen
niet meer dan vijf procent erbovenop doen.
De bonden zijn vooral zuur omdat de Zuid-Afrikaanse mijnindustrie steeds
weer klinkende winstcijfers boekt zonder dat het personeel daarvan lijkt
te profiteren. De goudprijs blijft alsmaar stijgen, onder meer omdat
internationale beleggers ten tijde van terreur geneigd zijn in dat goud te
beleggen.
Blykbaar, as 'n man 'n 4x4 ry, is dit 'n sekere en definitiewe aanduiding
dat hy aan sy manlikheid twyfel:))
Hoo Boy!! Ek kyk met nuwe oë na daardie aksieman in die
Cameladvertensies:)))
--
Groetnis
Annette
(ekis nie seker of jy naweke op internet kom nie)
hier is 'n adres waar 'n paar fotos is.
Miskien sal die adres Maandag ietwat anders wees,
want ek sal dit miskien na 'n spesifieke kategorie skuif.
Die laai relatief stadig, want die kwaliteit is te hoog
om 'web fotos' te wees.
Die nuusgroep is heel aktief:-)
Ek sien hier is buiksprekers ens. wat die plek aan die gang hou.
Usenet is Usenet. Op 'n nuusgroep waar ek baie tyd spandeer
is dit ook die ervaring. Hieronder paste ek 'n stukkie van daardie
kant, en dan weet julle dat julle nie alleen moet voel nie:-) En
dit is slegs een van 'n heel aanhoudende string, want daardie
is 'n nuusgroep wat die lede onophoudelik besoek omdat dit
interessant is...
>> If I shut down and re-start none of this happens, but the only
>> files in MRU are ones that have been opened since the machine was
>> booted. Other programs, like Word, do not lose the MRU.
>> Any idea why this is happening?
>> David
>
> ah-fuckin-a! FM...
>
> Flipper-Mike
> It's always good to hear from the intelligencia. People like you have
> so much to contribute, I never fail to be impressed!
> David
> Ps. It also gives me another moron to add to the Kill list.
Ons tree vanaand op in Artscape.
Ons sing die Requiem van Frigyes Hidas.
Dit is die eerste ker dat die stuk in Suid Afrika of die Afrika kontinent
opgevoer word.
Die Dies Irae en Sanctus wat ons sing is twee besondere mooi stukke musiek.
Ons is ook bevoorreg om die komponis te kon ontmoet en hy sal ook by
vanaand se vertoning wees.