'n Demograaf meld vanoggend op Monitor (RSG) dat 'n verdere nagenoeg 2
miljoen mense in die volgende 10 jaar tot die middel (ekonomiese) klas
gaan toetree.
> Die feit dat die boERE die swartes in die verlede gedonder het
> maak hulle nou n teiken van daardie groep mense.
Nee.
Die onder die swartes wat nog nie beskaafd geraak het nie was nog
altyd moordadig en die patroon herhaal homself oral in Afrika.
> Die feit dat die boERE nou dink dat die swartes van die doodmaak
> en opfok vergeet het wys dat boERE heelwat dom is.
Die swartes is dom om te dink die Boere het vergeet van al die
moordadigheid en barbaarsheid wat afgespeel het na gebeure
soos die herwinning van vee vir swartes wat gesteel was deur
ander swartes.
> Die boERE wat nie wegehol van SAfrika moet net tjoep stil bly en
> net hoop dat hulle swart base nie retribusie wou soek nie. Wel
> mense die swart man vergeet nie, dis die waarheid. Hy is nie so
> dom as wat jy tevore gedink het. Hy wag net vir die regted tyd
> om julle lafhartigge boER gatte uit die land uit te skop.
Tot die groot plesier van barbaarse Britte wat nou openlik hul
ware neo-imperialisties en rassistiese haat vertoon.
> Beste om jou tasse reg te pak vir die nuwe groot trek (big
> wank). Dis net om die hoek - soos checkers gewees het!
Mag ons asseblief almal Brittanje toe trek, kan ons daar openlik
en onbeskaamd anti Britse sentiment vertoon en terroriste finansier ?
> Fok, ja dis amper hier. Se totsiens vir die mooi huise en die
> land waarop hulle gebou is. Daaardie goed is van die swart mense
> gesteel and moes gerug gegee word.
Die swart mense het nog nie eens die wiel uitgevind nie en het dit
te danke aan ander dat hulle nou 'n geskrewe literatuur en geskiedenis
het. Gedurende Apartheid het duisende swart mense die haaglikste
omstandighede ondergaan om vrywilliglik te kan kom onderdruk word
in Suid Afrika en in die proses dalk nie meer in 'n modderhut hoef
te bly nie.
> Julle kan net die sleutels
> van die BMW en die huis vir die bediende gee, sy sal alles vir
> julle reel.
Sy sal ?
> Siener - ek kan sien wat nou gaan gebeur!
Ja, Brittanje word oorvloed deur mense wat nie hul kultuur,
wereldbeskouing of eens taal kan of wil bemeester nie.
Wees 'n man en gebruik jou eie naam. O, sorry ek verstaan ..........
Die crime word deesdae meestal deur jonges gepleeg en nie deur die
apartheidjare
se mense nie. Lyk of jy weer 'n toets dop soos gewoontlik. Effe ongeletterd
?
Ons verskoon jou weereens. Lyk of jy nogal sukkel.
Wat doen jy Sondae? Miskien kan ek tyd maak om jou te help met opvoeding.
Die manier wat jy boERE spel highlight "ERE" wat beteken dat jy GROOT
respek het vie die BOERE wat al die tyd jou BAAS was.
Hier's nou weer vir jou 'n gediggie
Soutie, snotkop wiet jou gemaak?
Twee bobbejane en 'n halwe skaap.
As ek die klip omrol
sien ons soutie rondrol.
Pak die klip terug, gou julle
ons is verveeld.
Hy skaad net sy eie beeld.
Rapport gister:
10 Gulde reëls vir 'n plekkie in die SA musiekbedryf.
Riaan Boshoff.
Hier onder volg 10 reëls en riglyne wat enige ambisieuse mens tot "'n ware
kunstenaar" kan omskep. Onthou net: die Afrikaanse musiekbedryf is die
enigste waar jy nie kuns hoef te maak om 'n "kunstenaar" te wees nie.
Musiektalent en kreatiwiteit is deesdae nie meer genoeg om naam te maak
nie.In sommige gevalle kan dit selfs teen jou tel.
Hier volg dus 'n lys wat slaafs nagevolg moet word:
1) Afrikaanse musiek het 'n ander stel fonetiese reëls wat glad nie met die
Afrikaanse spreektaal strook nie. Veral klinkers en voorsetsels word
verbuig. Volgens hierdie stel reëls sal " so is jy vir my" onder meer so
moet klink: " Sahoo is jahay vuhr mahay."
2) Soek skoor met Koos Kombuis of Anton Goosen, sodoende is jy versekekr van
jou plekkie in een of ander kamp.
3) Doen Anton Goosen "medleys" - Volgens Anton is dit die in ding op
kermisse, oftewel kunsfeeste. Vir maksimum effek doen dit volgens die
fonetiese reëls in 1.
4) Volksliedjies. Hierdie banale deuntjies wat ons by die Duitsers gesteel
het met hule ewe banale lirieke kan wonders op die verhoog doen. Dronk mense
sing makliker saam met die lirieke " ho-la-drie-hou-ha" as met " die sterre
as my komas seil ek oor die landskap van jou lyf".
5) Maak 'n vloekwoord deel van jou "band" se naam. Om gekruide woorde soos
"polisie", "weermag" of "Zuma" deel van jou "band-naam" te maak, is goed vir
publisiteit.
6) Sing of skryf liedjies oor pampoene, rugby, babelas, 'n vleisbraai,
"bokkie", "sokkie" of patriotisme ( onthou, volgens die ATKV kook
Afrikaans).
7) Wees kreatief en maak jou eie woorde op. As jy nie 'n woord kan vind om
in jou lirieke te laat rym nie, maak 'n woord op, soos in "Ek het jou lief,
my bokkie, jy is my wokkie-lokkie-tokkie!" Hierdie verskynsel word
neologismes genoem. Jy sal bewonder word oor jou kreatiwiteit en bydrae tot
die Afrikaanse taal.
8) As jy 'n kitaarmeester wil word, oefen jou vyfnoottoonleer. Gooi 'n
knertsie blues by en skares skreeu vir nog. Onthou net om nou en dan op die
grond te gaan lê. die kitaar agter jou nek te bespeel of orgasmiese
gesigsuitdrukkings te maak terwyl jy die snare buig.
9) Skiet verkieslik jou musiekvideo op die platteland ( stede is uit) en
maak seker jy gebruik daarin 'n windpomp, 'n ou verwaasloosde voertuig en
'n doringboom. As jou teikenmark die jeug is, maak seker dat almal in die
"band" gerook voorkom of lyk asof hulle babelas het.
10) Kry vir jou 'n visuele kenmerk wat jou kunstenaarsidentiteit kan vestig.
Onthou net, donkerbrille, kaal koppe, "flashpoints", "snowjeans", "
mullets", velskoene, kakieuitrustings, bandanas, kieries, baarde, pette en
"make-up" is reeds kenmerke van ander persoonlikehede.
Regstreekse optredes is ook baie belangrik. Dit is van uiterste belang dat
jy die choreografie van jou "songs" fyn uitwerk sodat jy op die gepaste
oomblikke in die "tune" op en af kan spring, jou boude na die gehoor kan
draai, dit wikkel en so aan.
Dis nie nodig om te sing nie. "Miming" werk heel goed en die klankingenieur
se werk is soveel makliker. Moet onder geen omstandighede 'n "live band"
gebruik nie. Dit kos net geld en trek die aandag van die ster af.
Onthou ook die omslag van jou CD. Titels soos Kampvuurkaskenades 3,
Binneboudstoutgattreffers 17 of Stomp Treffers 213 is net die ding om jou
sokkiebokkieskoffelkompilasie van die rakke te laat vlieg.Selfs kundtenaars
wat hul debuutalbums bekend stel, moet dit oorweeg om dit "volume 17" of 'n
ander soortgelyke nommer te gee.
Dis goed vir verkope, en dit lyk of jy al lankal suksesvol is.
Onthou, maats. woorde soos "common", "corny" en "cliché" bestaan nie in die
Afrikaanse musiekwoordeskat nie.Wel woorde soos " te ingewikkeld", " nie
markgerig nie" en " visueel oninteressant".
Nog 'n wenk - fokus op onomatopee. As jy geen inspirasie vir jou jongste
treffer kry nie, maak sommer jou eie geluide, soos patayo en Da-Idi.
waarsonder die Afrikaanse skoffelmusiek maar gebrekkig sou gewees het.
Etienne Marais skryf
> Updated to include (fighting the 1948 NP and HFV
> invented Apartheid myths).
>
> ===
>
> Apartheid has been used as a medium to disempower the Afrikaner who has ever
> been fighting for sovereignty by associating it with the Afrikaner alone.
Maar al hierdie dinge was op die pad uit in die
oë van mense soos Jan Hofmeyer. Toe kom
die klomp Nasionaliste met 'n absolute blou-
print vir rasseskeiding. Daar was byvoorbeeld
geen wet teen gemengde huwelike nie, en
hulle bring dit in. Daar was 'n bietjie stemreg
vir bruines in Kaapland, maar hulle verwyder
dit. So moet nou maar nie jou handjies wil
was nie. As die klomp stupid Nasionaliste
nie in 1948 aan bewind gekom het nie, sou
daar 'n baie meer eweredige ontwikkeling
van rasseverhoudings in SA plaasgevind
het, as wat daar nou bestaan.