Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Kom maak 'n draai...

Wo., 01 Februarie 2006 11:51

...by www.kaal-gat.co.za vir eg Suid Afrikaanse vrouens, ouens en couples
wat wys wat steek in hulle! Slegs oor agtiens!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Da capo: Mo voor diegene die te laat zijn gekomen

Wo., 01 Februarie 2006 11:43

Deze koppeling is verder actief:

http://www.di2.nu/files/Muhammed_Cartoons_Jyllands_Posten.ht ml

--
> .)

Unter blinden ist der einäugige kónig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Sokker

Di., 31 Januarie 2006 06:25

Diegene wat dink ons sokkerspan het 'n laagtepunt bereik deur nie 'n enkele
punt te kry of enkele doel aan te teken tydens die Afrikabekerkompetisie
nie, het dit effe mis.
Die volgende mikpunt behoort te wees om nie te kwalifiseer vir deelname in
die kompetisie nie.

Mens moet nooit net die slegte sien in 'n saak nie.
As ons weer nie vir die wêreldbeker kwalifiseer in 2010 nie, is die een
wonderlike ligpunt dat ons van die onaardse geraas van die Vuvuzela gespaar
gaan word.

Die probleem is dat spelers vreeslik opgehemel word in die plaaslike
kompetisie, en op grond van die ophemeling 'n grootheidswaan kry. Selfde het
gebeur met rugby en atletiek toe ons mense nie in kompetisie was met ander
deelnemers in die buiteland nie.

Is daar enige van ons sokkerspelers wat vir 'n ander klub buite SA in Afrika
speel?
Miskien moet iemand die leisels neem om te sorg dat die "
leerkurwe"-verskoning nooit weer gebruik hoef te word nie.

--
Groetnis
Annette

Sport & ontspanning | 4 kommentare

Nederlanders en vlamingen: Denk aan jullie geschiedenis en...

Ma., 30 Januarie 2006 19:34

...lees ook ZA-pers, b v Die Burger.

Vandaag interessant o a:

Stigting ontstig oor TV-kinderprogram nie ook Afrikaans is

http://www.news24.com/Die_Burger/Nuus/0,,4-75_1871855,00.htm l

Afrikaners word 'uit geskiedenis geskryf'

http://www.news24.com/Die_Burger/Nuus/0,,4-75_1871857,00.htm l

En gelieve niet over afrikaans te willen lachen. De klank enz van een
taal is een zeer subjectieve zaak. Denk aan de franse die traditioneel
geloven dat hun taal mooi was...


--

> .)

Unter blinden ist der einäugige könig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vertalings

Ma., 30 Januarie 2006 11:00

Ek is opsoek na vertalings van die vlg woorde na Zule en xhoza asb

konstruksie
bou
metamorfose

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bafana banana

Ma., 30 Januarie 2006 04:53

Daar word nooit enige druk op die Bafana-bestuur geplaas om hulle te
hou by kwotas nie. Die huidige groep is bepaald nie verteenwoordigend
nie - daarenteen moet rugby en krieket bepaalde getalle handhaaf.
Ook maar goed so - nou kan wittes nie verantwoordelik gehou word vir
die ou groepie se powere vertonings nie. 2010 kan nog een van
Suid-Afrika se grootste verleenthede word - mits die toernooi wel in
Suid-Afrika sal plasvind.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

" Boesmansriviermond " deur FERDI GREYLING

Ma., 30 Januarie 2006 00:14

BOESMANSRIVIERMOND
Ferdi Greyling

By Boesmansriviermond
waar die land stadig die see intuimel,
val die son soet op die vel.

Tussen die gebreekte rotse
lê die rivier laatmiddag
'n stuk metaal tussen sy walle.

Bote streep onverstaanbare lyne
op die blink water
wat van hoog teen die plato se rant
uit die Stormberge breek.

Noord tier die woeste Karoo.
Ver suid lê die stilte van ys.
Hier, by Boesmansriviermond,
val die son egter soet op die vel.

Prosa & poësie | 19 kommentare

Moefti-grootaanval op webstek Jyllands-Posten (Mo-prenten)

So., 29 Januarie 2006 13:28

http://politiken.dk/VisArtikel.iasp?PageID=433225


Hoe langt gaat het nog duren tot onze linkse kerk begrijpt wat de
islam-vijand bij ons bedrijft. Als jullie eerst het mes aan de nek
zitten hebben is het te laat.

--

> .)

Unter blinden ist der einäugige könig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Aan de patrioten in Nederland, Belgie en Zuid-Afrika:

Sa., 28 Januarie 2006 18:43

Gelieve de volgende bijdrage te lezen die aan de angel-saksische NGes
werd gezonden. Stuur hem graag door aan diegene krachten in jullie
landen die het meest actief in het verzet tegen de migratie zijn.
Bedankt voor de hulp.


No matter if you are a patriot in England, Canada, USA, Australia or
New Zealand:

Help me to get in touch with your anti-migration proponents! I think I
have devised a system in my mind that can save our western world from
the immigrant surge. It is web-based, dodges PC (assuming that the
majority of our populations in fact is aginst migration), anyone can
participate from his sofa - and it uses direct democracy and free
speech, the very essentials of our system. I myself cannot do it,
because my IT knowledge is not sufficient to develop a sophisticated
website like the one I have in my mind.


As a 'foreigner' and with english not being my mother tongue, I have a
hard time to reach these people - if I find their names at all. You'll
know them, whether in England, Canada, USA, Australia, New Zealand, and

you don't have my language handicap. Just send them this message and
urge them to get in touch with me. Even without the desirable IT
knowledge level and after having given away my idea, I can and will
play a useful roll in this venture. They can use my address used here,
or the one on the website.


One country on its own cannot solve the problem. We *) have to ally in
order to meet the challenge. This alliance should start in the
anglo-saxon countries, because you are the majority. Chances to get
your populations united behind this issue is especially high. Europeans

are traditonally divided. But if such an organisation is 'offered' by
you, chances are they will join.


The basic aim is to close the borders to all kinds of third-world
migration, especially from its mufti part, then send all those already
here back to their home countries, in a massive vessel-borne action -
and if it takes years. All we need are the necessary political and
legal decisions. These can be taken if our powers-that-be are flooded
by messages from the population. In the internet era, this shouldn't be

so hard to achieve. All we need is organise the infrastructure and
spread the word.


The infrastructure would consist of a joint-forces anti-migration
internet portal:


Page 1:
You make your language choice.


Page 2:
You make your country choice.


Page 3:
You'll find the reasons against third-world migration summarized.


Page 4:
You'll find a blank form to be filled out by you.
Next to it, you would have all the necessary cues that make it easy for

almost everyone to express his thoughts and demands in his own words.
All the email addresses and/or fax numbers of the useful recipients can

be added by a click.
Attachments can be added by another click, like photos of crime victims

or run-down urban areas - as a consequence of third-world migration.
There is a function that allows you to give this URL to your friends.
Last not least, there are counters that show how many messages have
already been sent, separately for every country. This could help create

a synergy effect.


Could this be the first step towards the solution strategy? What could
be improved or should be altered?


*)


mostly
Sweden/Norway/Denmark, Holland/Belgium,
Germany/Austria/Switzerland/Luxemburg, France, England
Canada, USA
Australia, New Zealand


--

> .)


Unter blinden ist der einäugige könig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

BE/NL: ''Die agterstelling van Afrikaans word as skandalig beskou."

Sa., 28 Januarie 2006 17:06

http://www.news24.com/Die_Burger/Nuus/0,,4-75_1871170,00.htm l

Nederlanders veg vir Afrikaans op SABC2


Vecht mee!

--

> .)

Unter blinden ist der einäugige könig.

http://worldimprover.net/

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Bladsye (1835): [ «    233  234  235  236  237  238  239  240  241  242  243  244  245  246  247  248    »]
Tyd nou: Do. Mei 14 18:23:11 UTC 2026