> "Lorinda" wrote:
>
>> Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
>> gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
>
> Inderdaad. :-( Ek het dit gisteraand raakgesien, en daarom eerder
> Speedy se boodskap hier kom antwoord.
> Hehehehehe....jy het 'n vraag om te antwoord. Nou's die vraag - gaan
> jy antwoord, of gaan jy die "ignoreer" ? And the game goes
> on.....:-)))
ignorering, sonder omwerklik te ignoreer....:-)))
tipies sy, asof geen onderbreking...
"Katryn" skryf in boodskap news:rntahvk61i8jdt3ls6bkp6sin476tth4du@4ax.com...
> Gepraat daarvan - verlede week was daar hierdie gesprek op een van die
> ander lyste waaraan ek behoort (maar nooit juis tyd het om deel te
> neem nie). Dit gaan juis oor die feit dat ons mense "oordeel" aan wat
> hulle sê - waaroor hulle gesels, en wat hulle tiekel, ens. :-)
> M.a.w ons is waaroor ons praat? :-)
>
Gaats as dit waar is is daai Speedy regtig 'n skaker!!:-) Of up to no good
van een of ander aard:-)
"Katryn" skryf in boodskap news:bfmahvoh1gski532evjbpl7ov0mu407cso@4ax.com...
> Laat my nou sommer ook dink aan "demokrasie" wat ontstaan het in
> Athene, maar waar vrouens, vreemdelinge en slawe geen sê gehad het
> nie. :-)
Soos in baie lande vandag nog..:-)) Ek gaan gou die artikel lees.
'n klomp mense wat instrumente bespeel op so'n wyse dat die een glad nie 'n
benul het wat die ander een speel nie...maar wat alte graag sy bydrae wil
lewer...
Ek is so baie viessssssssssssssssssssssssssssssssss
nou het ek die naweek probleme gehad met die pos op hierdie groep te lees.
En nou kon ek 2 dae niet op die net gaan kom.
Die maffia is baie besig om ons weg te kry.
Ek dink ek gaan nie meer stry met die muise nie, maar saamwerk, my katjie,
die almal groter word en die muise.
> "Lorinda" wrote:
>
>> Van goeie geheue gepraat, 'n rukkie gelede was die media hier vol van die
>> "feit" dat die plant lemon balm glo baie goed vir die geheue is. Dink jy
>> daar is enige waarheid in Katryn? Ek vra net omdat ek skepties is daaroor
>> dat enige plant met so iets kan help, maar ek weet nie.
>
Ek gebruik 'n multi vitamine stroop wat Ginko Biloba 'contains'.
Mind and energy booster.
Ginko Biloba is an ancient herbal remedy traditionally used for the
improvement of memory, alertness and concentration.
Die produk se naam is Turbovite en dit bevat 'n magdom vitamines en
minerale. Een van die redes waarom ek tot vroeg oggend op rekenaar
besig is, en behalwe dit, is ons op die oomblik in middelwinter, en
sonder enige griepinspuiting, het ek geen verkoue nie.
> Ek dra kennis van, en het al artikels gesien wat dui op lemon balm
> (melissa) se antivirale eienskappe en veral met betrekking op Herpes
> Hominus Simplex tipe 1 (HSV-1). Maar oor die geheue storie spesifiek
> kan ek ongelukkig nie aan iets spesifieks dink nie.
> Moenie te skepties wees nie, hoor? Kruie se medisinale eienskappe is
> amazing, en ons kan nog baie leer van die Oosterlinge veral. Probleem
> is dat baie van die goed se aktiewe bestanddele is dosis spesifiek,
> en verskillende mense sal verskillend reageer (ook afhangende van
> hulle gewone dieet en medisyne regime). Dan kan mens ook nie sommer
> net sekere goed gebruik sonder om in ag te neem dat daar n kaskade
> ander effekte en newe-effekte ook plaasvind nie. Dis beter om na die
> geheel te kyk. Jou dieet, watse medisyne jy tans gebruik, hoeveel
> oefening jy kry en so aan...
> Maar ek babbel nou. Sal môre gou kyk in die Index Medicus of ek iets
> meer feitliks/wetenskapliks kan kry oor spesifiek die farmakologiese
> aksies van melissa, en jou laat weet.
>
> Nou moet ek gaan kosmaak en aandag aan man en seun gee. Gesels later
> weer. :-)