Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Radio Nederland/Vlaanderen - Nederlandstalige uitzendingen online !

Vr., 17 Mei 1996 00:00

Hallo:

De Nederlandstalige uitzendingen van Radio Nederland Wereldomroep
en Radio Vlaanderen Internationaal zijn nu dagelijks online te
beluisteren in RealAudio formaat. De links zijn te vinden in het
'Nieuws Centrum' [ met Netscape 2.0 ]:

http://www.io.org/~marcovh/nieuwscentrum/nederlands.html
http://www.io.org/~marcovh/nieuwscentrum/vlaams.html

Groetjes uit Quebec City.

- Marco.

Musiek & liriek | 0 kommentare

Ndebele poskaarte

Vr., 17 Mei 1996 00:00

Ek het 'n reeks van 8 baie mooi Ndebele poskaarte. S/W foto's met die
krale- en verfwerk in kleur. (Kyk by
http://mail.icon.co.za/~jdiginews/postcard.htm) Kom volgende week van
die drukkers af, en volgens 'n mark ondersoek in Pretoria gaan hulle
soos soetkoek verkoop. Enige iemand wat wil help bemark in ander areas
is welkom. (En nodig) Veral by toeriste uithang plekke, vlooi markte
en "curio" winkels.
Verminderde pryse op bestellings vir herverkope..
Kontak : Helene Cilliers
e-mail: jdig...@icon.co.za
voice: +27 12 3201043

Ruil, koop & verkoop | 0 kommentare

Waar kom ons hulp vandaan

Vr., 17 Mei 1996 00:00

Ons slaan ons oë op na die ruimte
Waar sal daar vir ons 'n satellietkanaal vandaan kom
want ons hulp kom van TV alleen ...

Wie is ons Afrikaners regtig om SOVEEL en SOVEEL tyd op SA-TV te eis?

Dit is tyd dat Afrikaanse skrywers, digters, skilders, musici en ander
kunstenaars Afrikaans 'n werklikheid maak.


Baie groete aan almal op dié groep.

Leon Jacobs (Saatchi & Saatchi)

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Volkstaat

Di., 14 Mei 1996 00:00

Wat ek wil weet, ten opsigte van die gebeurtenisse van hierdie week, is
nou dat daar so'n veltog teen die Afrikaanse taal, volk en kultuur (bijv.
de verengelsing van de Universiteit van Stellenbosch,is, is daar
alweer en meer spraak van 'n Volkstaat waarin die Afrikaans(talig)e
kultuur gehou en beskerm word?

Hoe staan Viljoen in verband met hierdie saak?

Volgens my, as die ,,powers that be" voortdurend die taal onder drukte
maak is daar g'n andere keuse vir die volk nie.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Test on South Africa

Ma., 13 Mei 1996 00:00

My freshman high school students in California (the Bay Area, near San
Francisco, to be more precise) study South Africa all fourth quarter. In
years past I have posted to this group with questions and received
generous responses from people who wish to tell us THEIR story about the
South Africa they know from thier experiences, the South Africa we can
only know through books (Cry the Beloved Country), movies (Worlds Apart),
or the internet. It is impossible to be accurate and complete when
studying such a rapidly changing country and culture as South Africa's. So
I come to you once again and ask you to please consider taking time to
tell my freshman students (who study South African history all fourth
quarter also in their advanced history class) what effect the changes of
the last few years or even days have had on you as an individual and your
society as a whole. In the past I haved used these responses force kids
into group discussions which were used as the basis for their assessment
of their understanding of the country's politics and culture. Also, some
people's responses have been used a scripts for in-class monologues for a
simulation in their history class. Please respond as you wish, keeping in
mind that it is a high school class of 14 year-olds that will read your
letters.

Thanks in advance for any responses you offer.

Jim Burke
Burlingame High School

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Re: Test on South Africa

Ma., 13 Mei 1996 00:00

Bemoei jou met jou eie saak en laat ons in Suid-Afrika ons eie probleme
oplos. Ons het nie joune Amerikaanse imperialisme nodig nie....bemoei
julle met Suider Amerika in plaas van!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Sabie

Ma., 13 Mei 1996 00:00

Ik bericht nu vanuit Nederland, dus ik weet niet of mijn bericht wordt
begrepen. Ik ben in het voorjaar van 1995 in S.A. geweest en volgens
mij wordt het Nederlands redelijk verstaan.
Ik ben op zoek naar een emailadres in Sabie in oos transvaal, daar zit
namelijk een vriendin van mij. Als er iemand in Sabie op internet zit
zou ik dit graag horen, dan kan ik nl. corresponderen met mijn
vriendin, maar natuurlijk ook met degene die mij toegang geeft.
Ik zou graag een berichtje zien in deze nieuwsgroep

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Afrikaans Syntax

So., 12 Mei 1996 00:00

Hi,

I'm working on a report about the linguistics of Afrikaans. I think
I've got the phonology, morphology and sociolinguistics of it down, but
I'm having trouble with the syntax. It's been easy finding information
on everything but syntax. I need information on the syntax of
Afrikaans as compared to Dutch.

I think that Afrikaans is mostly the same as Dutch in syntax (sentence
structure, as opposed to grammar). It's a V2 language with an SOV
D-structure. I also think it's an underlying Adv-V language. I think the
headedness of CP, IP, VP is the same as Dutch. However, unlike Dutch, I
don't think it requires a COMP filter rule.

Can any of you help me with these issues or recommend good resources?
I'd particularly like to see D- & S-structure trees of Afrikaans
compared with other Germanic languages; especially Dutch.

Also, I find the use of double negatives and reduplication are
fascinating differences from Dutch. Any other interesting syntactical
differences?

Baie dankie,

Paul
__

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 3 kommentare

Twee gedigte van OPPERMAN

So., 12 Mei 1996 00:00

D.J. Opperman het ongetwyfeld van die beste gedigte
in Afrikaans geskryf. In "Kroniek van Kristien" vind
'n mens myns insiens Opperman op sy heel beste. Ek
haal twee gedigte van hom aan:

Papajabos

Tussen die papajabome onder 'n geel maan
het sy die heelnag in 'n skyndood stil gestaan
met oe toe en arms sywaarts uitgestrek....
In die vroee dou voel sy haar tone langer rek
en ondergronds rondkronkel; toonhare sprei
en suig aan druppels dat sy vol uitdy
van pitstring uit, en albei heupe en haar romp
wring smal weg in 'n gladde gryswit stomp,
terwyl die netwerk van haar skouerare
swel langs kaal arms af tot by die blare
waar sy oorbuig met twee ryp papajas.
Toe prewel sy haar preek: "Al is ons vas
as mannetjies en wyfies tussen grond en lug
ewig in die spel gevange van bevrug,
is daar 'n Groen Wind wat so vervoer
dat ons ons kan losdans sonder om te roer"...
Sy sien die ou man met die byl aanstap
en onder aan die stam begin hy kap en kap
totdat die boom meteens uitskree
en aan 'n vrou geboorte gee...
Sy dink, met die bykom, sy is bedrieg,
maar uit haar hare het 'n duif gevlieg.

Kristien as gekruisigde, bevrugte, vrugdraende en
geboortegewende is tegelyk ook die een wat ons wil
leer dat ons ons kan losdans sonder om te roer. Meer
intens nog is haar gevoel van geroepenheid in die vol-
gende gedig:

Waatlemoen

In die tyd van geestelike dronkenskap
is haar lyf gevul met die rooi sap
wat van die geel son en die soet fontein
in haar liggaam gis en borrel soos jong wyn;
en daarvan het sy uitermate groot geswel
sodat haar lyf verby haar lede wel
en sy, volkome deur haarself omsluit,
net kommer oor: "Wat kom daar uit my uit?
In die groot honger is die kwaad
gesaai reeds met die strooiing van die saad
wat ek vermenigvuldig wek in my."
Sy voel in haar hoe roer die rye:
"Is die pitte swart of bruin of wit?"
Dan het sy om haar sondes weer gebid.
Sy word ten volste van die groot verwag
en weet nou breek die uur aan van die slag,
en op 'n warm somerdag het sy gedwee
haar met die loop van die vrugwaters oorgegee...
en half verstrooi sien sy hoe om haar staan
wit, bruin en swart, 'n halwe maan,
en onbesorg eet hulle skyf na skyf
die wyn en brood van haar bros lyf.

Groot godsdienstige digkuns, met as inspirasie die
kontemplasie van die werklikheid van vrouwees, en
die boodskap van verlossing wat ook deur die vrou
en haar liggaam gepredik kan word.

Gloudina Bouwer

Prosa & poësie | 0 kommentare

Waarschuwing "bons"

Do., 09 Mei 1996 00:00

> Sou 'n posstuk, wat die poslys aan jou pos, bons, sal jy van die lys
> verwyder word. Geen vrae sal gevra word nie en geen waarskuwings word
> gegee nie.
>
Toen ik me inschreef op deze mailing list, kreeg ik onder
meer bovenstaande waarschuwing binnen. Ik begrijp eruit dat
ik zonder pardon verwijderd kan worden, maar het waarom
ontgaat me. Als "'n poststuk bons". Daar begrijp ik niets van.
Is er iemand die me dat kan uitleggen?

Bernhard

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «  ‹  1614  1615  1616  1617  1618  1619  1620  1621  1622  1623  1624  1625  1626  1627  1628  1629  ›  »]
Tyd nou: So. Okt. 18 06:18:22 UTC 2026