"Verlange en grootmens drange" DEUR MARTINO
Mon, 09 March 1998 00:00
Verlange en grootmens drange DEUR MARTINO
Met jou oumens koepons
Wil jy almal opdons
Apartheid...oer oupa dis nie ons
Dis jou partuur...beslis nie ons
Goddank bly
My pa het nooit na jou gevry
Anders was ek ingeweef
Met die tering teef
Medam hol weg..... en gou
Die afrikaner....is haar verweer..
Sy is jammer nou.en huil te gou.
Haar hart is oud en seer..
Dis die afrikaner se skuld
So se sy en bewe noge brief
Dit sal "madam" nie duld
So se sy en bewe oppie keybord.
Moes sy bly.....
En glad nie gly...
Hoekom die massas vermy..
En nou na die "darkies" vry.
Om erkening te kry....
Se sy vry....apartheid is nie vir my.
Ander het en moes agter gebly.
Maar dit val haar nie by
Vol verlange en grootmens drange
Fel haar skerp tong ander neer...
En dink dis ek wat Nelson begeer
Wyl almal weet ..dis die tannie se verlange..
Vergeet die stryd tannie...dis lankal verby.
Klaar gebad.....ruik heerlike kleinkind.
Moet nie jou sonde aan hulle oorgee
Kom dan laat ons vrede maak.
Bly daar met jou vrinne en tee.
Ou bene, "gout" sit jou nie tee
Met jou ding on nie mee
Ons het ons eie wee.
Nou weet ons wie
Sy issie Moses nie
'n verraaier verban
Hier soek ons jou nie dan.
--
Mafuta Sefebe
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
apartheidsvark
Mon, 09 March 1998 00:00
waar hebben jullie het toch over, ik als nederlander ken dat niet
iedereen is een mens en heeft dezelfde rechten.
hier in nederland hebben we wel discriminatie vooral mensen uit marokko,
maar die passen zich niet aan.
spreken na 25 jaar nederland onze taal niet
dus dat is moeilijk.
maar laten we alle vrienden zijn afrika is mooi en de fouten moeten we van
leren
history never repeats.
onze eigen taal is mooi en lijkt zoveel op elkaar we zouden aan eenzelfde
taal moeten werken en geen geruzie
ik ben benieuwd hoe jullie over de nederlandse taal denken en wat jullie van
hier weten
groeten arno uit nederland
Koeitjies & kalfies |
9 kommentare
Varke et al
Mon, 09 March 1998 00:00
All pigs are equal, some more equal than others.
Net omdat die ou bedeling sleg was beteken nie dat die nuwe een
vanselfsprekend
goed of self beter is nie.
Vark
(ook nou in Toronto)
Koeitjies & kalfies |
11 kommentare
Re: Varke et al
Mon, 09 March 1998 00:00
On Mon, 9 Mar 1998 12:35:47 -0600, "jean" <sp...@vark.ca> wrote:
<<>All pigs are equal, some more equal than others.
>
>Net omdat die ou bedeling sleg was beteken nie dat die nuwe een
>vanselfsprekend
>goed of self beter is nie.>>
Die nuwe bedeling het 'n Bill of Rights en 'n beter grondwet en 'n
Grondwetlike Hof wat die wette wat die parlement maak, kan toets aan
die hand van die handves van menseregte.
Nie een van die dinge was in die ou bedeling nie.
Die nuwe bedeling is beter as die ou een.
Koeitjies & kalfies |
0 kommentare