Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

apartheidsvark

Ma., 09 Maart 1998 00:00

waar hebben jullie het toch over, ik als nederlander ken dat niet
iedereen is een mens en heeft dezelfde rechten.
hier in nederland hebben we wel discriminatie vooral mensen uit marokko,
maar die passen zich niet aan.
spreken na 25 jaar nederland onze taal niet
dus dat is moeilijk.
maar laten we alle vrienden zijn afrika is mooi en de fouten moeten we van
leren
history never repeats.
onze eigen taal is mooi en lijkt zoveel op elkaar we zouden aan eenzelfde
taal moeten werken en geen geruzie
ik ben benieuwd hoe jullie over de nederlandse taal denken en wat jullie van
hier weten

groeten arno uit nederland

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Varke et al

Ma., 09 Maart 1998 00:00

All pigs are equal, some more equal than others.

Net omdat die ou bedeling sleg was beteken nie dat die nuwe een
vanselfsprekend
goed of self beter is nie.

Vark
(ook nou in Toronto)

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Re: Varke et al

Ma., 09 Maart 1998 00:00

On Mon, 9 Mar 1998 12:35:47 -0600, "jean" <sp...@vark.ca> wrote:
<<>All pigs are equal, some more equal than others.
>
>Net omdat die ou bedeling sleg was beteken nie dat die nuwe een
>vanselfsprekend
>goed of self beter is nie.>>

Die nuwe bedeling het 'n Bill of Rights en 'n beter grondwet en 'n
Grondwetlike Hof wat die wette wat die parlement maak, kan toets aan
die hand van die handves van menseregte.

Nie een van die dinge was in die ou bedeling nie.

Die nuwe bedeling is beter as die ou een.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Straatkinders"help Gloudina"

Ma., 09 Maart 1998 00:00

Ek hoop nie jy slaap warmer as hulle daar op jou moral high ground nie,
Gloudina!
--
Net Nico ...

Mafuta Sefebe wrote in article
...
| Plaas help jy.....
|
| --
| Mafuta Sefebe
|
|
|

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Indisch Informatiepunt op Internet

Ma., 09 Maart 1998 00:00

Voor alle Nederlanders afkomstig uit Ned.Indië.

--
Vriendelijke groeten,

Rick van den Broeke
Indisch Informatiepunt http://www.worldaccess.nl/~vdbroeke/hoofd.htm
Dutch East-Indies Informationpoint http://www.worldaccess.nl/~vdbroeke

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Spinner

So., 08 Maart 1998 00:00

Can anyone put me in contact with the author of an Afrikaans play called Die
Dpinner?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Die Spinner

So., 08 Maart 1998 00:00

Lance Dodd wrote in message ...
> Can anyone put me in contact with the author of an Afrikaans play called Die
> Spinner?
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: tipies afrikaner

So., 08 Maart 1998 00:00

chiu family wrote:
>
> As ek die boodskappe in die nuusgroep lees, kan ek nie anders om te dink
> dat dit tipies is hoe die afrikaners is nie, nog steeds die mentaliteit wat
> gemaak het dat gewone mense nou moet betaal vir n sekere elite groep se
> sondes

TROLLLLLLLLL!!!!!!!!!!!!!

Maar Ok ek val daarvoor. Vertel nou vir ons wat jy eintlik wil sê dan
ons almal op jou kop spring en radikaal van jou verskil. Die bostaande
kan enigiets beteken so ek glo nie jy sal te veel antwoorde daarop kry
nie. Begin byvoorbeeld by - Definieer die Afrikaner?

Lou

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

nederlander welkom??????

So., 08 Maart 1998 00:00

hallo ik ben arno en kom uit nederland
onze taal lijkt op elkaar
ben ik welkom in jullie nieuwsgroep en kunne we van gedachten wisselen over
onze taalcultuur
arno

rico...@worldonline.nl

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 3 kommentare

Morele Varke en Gloudina se Waarheidskommissie

So., 08 Maart 1998 00:00

Gloudina Tutu stel haarself aan as Waarheidskommissaris:

@igs.net heeft geschreven in bericht
...
>
>
> Nee, Leendert, vers en kapittel asseblief. Om
> jou te sien as nie 'n apartheidsvark nie, moet
> ek weet wat jy aktief gedoen het om te probeer
> daardie bose stelsel tot 'n einde te laat kom.

Ek lei hieruit af, Gloudina:

a) Dat jou definisie van 'n apartheidsvark soos volg lui: "Enigeen wat
niks gedoen het om 'daardie bose stelsel tot 'n einde te laat kom' nie".

b) Dat jy van die standpunt uitgaan dat elkeen skuldig is as
apartheidsvark tensy hy/sy bewys dat hy nie een is nie.

Met jou definisie het ek vrede, maar dit is natuurlik nodig om meer
beonderhede te weet - soos byvoorbeeld, presies wat die elemente van
"daardie bose stelsel" is. Daarsonder sou mens nie kon bepaal watter doen en
watter late skuld daarstel nie.

Met jou standpunt, dat iemand skuldig is tensy hy sy onskuld bewys, het ek
nie vrede nie. (Ek herinner my dat die plaaslike verteenwoordiger van
Anmestie Internasionaal eenmaal verklaar het dat hierdie standpunt gehuldig
word deur "morele varke".) Dit is teenstrydig met die aannaame van "innocent
until
proven guilty" wat grondliggend is aan die grondwet van jou nuutgevonde
vaderland. Dit is teenstrydig met dieselfde beginsel in die nuutgevonde
grondwet van Suid-Afrika. Dit is selfs teenstrydig met die beginsel van
onder die "apartheids" -grondwet in Suid-Afrika gegeld het, en in die
algemeen redelik goed gehandhaaf is.

Wat my egter meer interesseer, is hoe jy dit versoen met jou lidmaatskap van
Amnestie Internasionaal - of is jy onder die indruk dat hulle ook hierdie
standpunt van jou onderskryf ?

Dan volg daar ook ander vrae. Kan ek assblief 'n antwoord op _elkeen_ van
hulle kry? Dit lui:

a) Pas jy die beginsel van "guilty until proven innocent" universeel toe,
of net op die kategorie "apartheidsvarke"?

b) Is alle mense skuldig as "apartheidsvarke" totdat hulle hulself
onskuldig bewys, of net sekere kategorieë mense (bv net Afrikaners of net Van
Oostrums)?

c) Wat van swartmense in Suid-Afrika - kan hulle ook (volgens jou
definisie bo) "apartheidsvarke" wees? Indien wel, geld jou beginsel van
"guilty until proven innocent" ook vir alle swartmense, of gebruik jy daar
'n maatstaf van "innocent until proven guilty"?

Skuus lat ek nou so vra, maar as ons jou as Waarheidskommissaris moet
aanvaar moet mens darem weet wat die bewysreëls van jou tribunaal is, nie
waar nie?

En dan moet ons seker (gedagtig aan jou beginsel van "guilty until proven
innocent") aanvaar dat Gloudina, ons Waarheidskommissaris, ook skuldig is as
apartheidsvark totdat sy die teendeel bewys het. Wat dus, Gloudina, het _jy_
gedoen om "die bose stelsel tot 'n einde te laat kom"? Antwoord asseblief,
as jy wil hê mense moet jou gesag as Kommissaris aanvaar.

So van Amnestie Internasionaal gepraat: Wat was nou weer die storie agter
die ding dat Amenstie Internasionaal dertig jaar lank geweier het om gehoor
te gee aan eise en versoeke dat hulle Mandela moet erken as "prisoner of
conscience"? Hieroor hoef jy nie nou te antwoord as jy nie wil nie. Ons kan
later na hierdie vraag terugkeer.

Vriendelike groete, Leendert

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1435  1436  1437  1438  1439  1440  1441  1442  1443  1444  1445  1446  1447  1448  1449  1450    »]
Tyd nou: So. Mei 17 21:42:06 UTC 2026