Is daar iemand op die nuusgroep wat vir my 'n gedig van Leipoldt kan op sit.
Ek soek een bepaalde gedig waarin "askoek trap" staan.
Ek hoop Gloudina sal dit dalk kan vind?
almal wat gatvol is vir al die gereelde ou gediggies en moderatorskap van
hierdie simpel
vroumens, blok haar asb. uit. In Outlook Express: Tools|Message
Rules|Blocked Senders List
Add net vir @igs.net daarin.
Sy sal gou alleen raak en ander NG'e soek waar sy haar snert kan voorsit.
Ferdi kan haar sommer join...
Ik heb zeer urgent de tekst van het kindergedicht Ouma se Skoene nodig.
> Begin jaren 60 heb ik dat gedeclameerd tijden het Durban Speech and Drama
> festival, ik was toen 10 en twee jaar in Suid Afrika komende uit
> Nederland.
Bedankt, Rob Vergeer
Pella lê 'n kruistog ver ('n voorlopige
rekonstruksie van 'n denkbeeldige gesprek
tussen Pella se eerste Rooms-Katolieke
sendeling en sy reisgids, anno 1875)
EX AFRICA SEMPER ALIQUID NOVI
deur George Weideman
u moenie kla oor die hitte nie, Vader Gaudeul,
dis nog nie naastenby die somer nie
en nou al lê die vuurklip en smeul
hier moet u maar die sagte groen van Lyons
uit die gedagtes weer
hier is die enigste groen perdalks die soom
van die verbeeldingstroom
varswater sal u, as balling hier,
uit die vate van die geheue moet tap
of wag tot eendag as daar na die reën
syferwater uit 'n oog opwel
hier sal jy die sin van jou roeping leer ken
tot in die oerbetekenis: geofferde, oblatus
geoffer aan die son van Afrika geoffer
aan die smeuling van die amper-woestyn
(kan die brandstapel feller wees
as Pella in Desember? sou die Hindoes
dit warmer aan die sole hê?) geoffer
aan die slu klein slangogies
listig soos die xnabbo self
geoffer aan khoikhoinse spraakverwarring
ja - te veel rooiwyn; nee - te veel soetwyn
maar dié maak jou jou vergeet vergeet!
geoffer aan die dors land
wat sobyso net brakwater ken
(hier sal jy dalk moet wolfsmelk drink!)
ook jy sal die brak smaak se nabitter proe
jy vra dat ek moet vertel, van Pella -
hier staan alles bloot, oblatus:
winterstyd is son en wind weer kop-in-een-mis
as die veld julienagte oopgespêr en wyd lê en wit
en alles blootgewaai word
deur suidewind en oostewind
en wit vuursteen en bruin graniet
uiteindelik blus;
hier sal jy ook moet vure slaan
en blare en barste balsem gee
ysblomme van die oë smelt...
Afrika is wyd en groot
fonteine min - ons sal u leer gorra maak
kleimisvloer smeer witgatwortel maal
daardie plante daar? word "halfmense"
genoem hier langs die rivier is baie
hoe goed kan u skiet? hiers nog tiers
in die berge en boesmans hel! die boesmans
en moenie Pella se skepsels vergeet nie....
o u weet wat skepsels is? nou ja die soort
onthou maar: vir 'n geweer
is hulle skytbang amper soos vir die bomeesterslang
en natuurlik die basilisk
nee, u moenie sug oor die hitte nie, Vader Gaudeul,
hierdie is maar ons voorland, die Voor-Boesmanland
ons moet die hinterland nog in
voor die son so menshoog staan
moet ons
die Here weet
vir Vagevuurskloof nog deur.
Hierdie tipe van bydrae (?) dien geen doel nie. Dit is nie interresant nie,
dit is beledigend, dit is (goeie afrikaanse woord vir "invidious"?), en dit
is nie uniek nie. Dit vereis nie meer as 'n dosyn neurone in werkende
toestand nie.
En jammer, dit is ook snaaks nie. Glad nie.
Dit herhinner my aan gesprekke met tussen blanke en swart mense toe ek kind
was. Sommige blanke mense het swartmense op hierdie manier aangespreek. Dan
praat die swart persoon terug in goeie afrikaans (vir 'n tweede, of baie
keer derde of vierde taal) en dan hou die blanke aan: "Jy vat hom die
tuinvurk, dan jy spit hom..."
Ek het baie keer gewonder wat die aangespreekte dink oor hierdie vorm van
paternalisme. Dit het my grensloos irriteer.
Die klank verklik my vreugde en verdriet,
ek vra wat elke ding my snare bied;
sal alles doen en selfs verraai
net dat 'n nuwe deuntjie in my draai.
Ag Heer, vergewe my die sondes van die lied.
Dag beste mensen,
Ik heb net deze nieuwsgroep "ontdekt" en vind het leuk om meer te
weten te komen over het Afrikaans.
Mijn naam is Mark den Hartog en ben Nederlander.
Ik ben erg benieuwd hoe Afrikaners tegen Nederland aankijken. Dus als
u hierover een mening hebt stuur me dan een bericht.
.....as ek hierdie item wat blatant vanaf za.humour kom, hier plaas?
Wel dit ís in Afrikaans (soort van ), en dis IMHO snaaks, iets wat
hierdie ng heelwaarskynlik ook 'n groot tekort aan
het.............8>)).
Matriek Wiskundevraestel in die nuwe SA
(Ok, Ok, ek weet hierdie topic is al holrug gery.........)
''1. Djou sester hy kry hom die fifty rand maintenance by die
maand vir hom se elke kend. Sy het die nege kenders. Hoeveel
tjeld sy kry by die maand?
2. Djy es 15 djare oud. Djou boetie hy stele hom die karre
so hy es die 17. Hoeveel djare djy moet wag voordat djy kan
baginne stele die karre?
3. Djy koop hom die one pekket slaptjips. Djy stele hom die
halfloaf om saam te eet. Soos djy kope die drie pekkets
tjips, hoeveel die halfloafs djy moet steel?
4. Djy het die sewe tanne by die mond. Djou pa hy is gasuip
en hy slat hom die twee van helle uit. One week later die
tsotsi's
helle pak djou en helle slat noga ene yt. Djy drenk by die
sjebeen
die sprits en valle nogga ene yt. Hoeveel die tanne hy bly oor bo
by
die mond?
5. Pa het hom die anner 5 kenners by jou antie. Twee van
helle is dood by die TB. Een hy es gastekke by die mes. Hoeveel
kenners djulle es nou saam?
6. By djulle huis daar slaap 14 mense by die one room. Hoeveel
die mense helle slaap by die two rooms?
7. Djou ma hy werk. Sy pay one hundred rands by die wiek. Djou
pa hy stele die tjeld yt die sak. Hy vat hom die fifty rand en
koop hom die bier. Hoeveel tjeld bly by djou ma se sak oor om
hom te koop die mieliemeel?
8. Djou broer wat hy is groter as djy, hy steel hom die twee
hoenners. Die judge hy gie hom 5 years harepad. Djou broer
hy set two years toe maak hy die escape. Hoeveel djare het hy
gascore?
9. Daar ry nineteen passengers by die taxi. Soos hy djaag om
die draai die door hy gaat oop. Vyf manne helle donner yt.
Hoeveel die ry nog saam met die taxi?
10. Djy deel fokkel apples vir 6 manne. Hoeveel elkeen
hy kry?
11. Djy sit by die claas. Djy het hom die vyf kryte.
Die anner skelm donnerse tjend hy stele hom die bloue en die
tjele.
Die groene hy briek stekkend soos djy hom by djou neus krap. Nou
hoeveel kryte het djy oor om die somme mee te skryf?''