> Ek koekeloer nou al 'n tydjie hier rond, en hierdie wipgat
diertjie wat in
> "Ingelse" bome woon en dink dat hy veilig is, maak
so 'n ligte "mistykie"
Welkom in die nuusgroep. Beskryf tog sommer
gereeld dele van die Boland. Daar is baie
mense oor die hele aardbol versprei wat
hulle harte daar verloor het.
Waar in die Boland is die Drakenstein-berge?
En is daar "chipmunks" in die Boland? ('n
Chipmunk lyk soos 'n eekhorinkie maar is
net so groot soos 'n groterige muis.)
>> Hoop dis nou die laaste sien van die blikkantien.
>>
>
>
> Waarom zo kortaf, Gloudina? Thomas toonde voldoende interesse in de
> nuusgroep
> om toch een flink aantal berichten te openen en te kijken of ze -voor hem
> begrijpbare- teksten in het Engels herbergden. Die inspanning hoeft toch
> niet te worden "beloond" met bovenstaande opmerkingen?
Hierdie nuusgroep is vir Dietse
skrywery (word Fries ook onder
Diets getel?) Hierdie nuusgroep
is nie vir Engelse skrywery nie.
Veral as 'n mens soos Thomas
in Engels oor esperanto op ons
Afrikaanse nuusgroep kom pos.
So 'n persoon is soos 'n kuber-
koekoek. Hulle lê hulle eiers
in ander se neste en NEEM DAN
OOR. Kort voor lank praat die
hele klomp Engels.
> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
So koekoek Thomas kan maar voortgaan
om oor sy geliefde stokperdjie
Esperanto hier te gesels, solank
dit net oor Afrikaans en afrikaanse
kultuur gaan? Verduidelik asseblief
ou lou, ek verstaan nie die logika
van jou stelling nie.
Riaan jy is siek.
Ek vir een is n bewonderaar van genoemde dame en geniet haar verskriklik.
Sy is sekerlik geregtig op haar opinie en haar karakter is defnitief heelwat
minder barbaars as joue.
DAT SY UIT DIE BUITELAND AAN DIE GROEP DEELNEEM MAAK MY AFRIKANER HART BAIE
OPGEWONDE.
Ek moet se dat ek die engels verdra en is bly dat die mense ten minste ons
taal lees. Ek sou net Afrikaans verkies het.
HAAR GEDIGTE IS HEERLIK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
ek breek glasbalonne om mense se koppe
ek kyk in hul oë
woel die sondes in hul siele los
bring jou koppie tee
kom sit hier op my sielstoep
ons kan kyk na die donder wat oor fourways opsteek
strepe reënveesels wat verbytrek betrag
ek blaas 'n fluitjie vir trane
jy dra nog tissues aan
sommige huil, ander luister,
ons is almal so dieselfde
tog uniek op jou snelweg
luister na jou liggaam, luister na jou eenheid
skep 'n kerk, maar wees bereid om daarna te trek
bossies groei in die kerkhof
maak die hekkie agter jou toe
so laat jou wil geskied
al kom jou ossewa laat
glo in god, vergewe jou ouers
ry 'n dolfyn, lees jou lewenswaar.
Ek is op soek na Gerhard Nell wat in 1983/84 by 32 Batteljon was.
Hy was saam in die kontak waar, Pierrie Anton en Andre uitgehaal was.
Indien iemand Gerhard ken, vra hom asseblief om my te kontak, al is
dit ook d.m.v. `n e-pos.
Graag had ik wat informatie gekregen over handel in Suid Africa
Alle algemene informatie is welkom betreft wetgeving en de werking van
het handelen in Suid Africa,
Of waar op het internet gegevens te vinden.