wrote in message
news:7inj0l$ibn$1@nnrp1.deja.com...
En ek sal nog harder lag as die grappe teen
> ons "reine" ou nasie gemik word.
>
Hierdie is nie 'n 'grap' nie.........8>)
''dis 'n skande wat die goed nou weer kos
die prys van alles is weer op
en dis alles, alles te veel
die prys van vleis, die prys van brood
die petrolprys die is verhoog
en dis alles, alles te veel
en 'n witvrou moet dit alles vat
'n witvrou moet haar pligte ken
en 'n witvrou moenie kla, na-na-na
terwyl die broeders daar op tv lieg
en die polisie weer betogers skiet
en die taxis die stad blokkeer
klink die skreeu uit die lokasie uit
en die huishulp het die pil vergeet
en dis alles, alles te veel
en 'n swartvrou moet dit alles vat
'n swartvrou moet haar pligte ken
en 'n swartvrou moenie kla, na-na-na
daai kind wat daar sy nerf afval
daai kind wat daar sy boetie terg
daai kind wat skoolgeld vra
tot by die tou wat voor die kitsbank wag
die man wat by die robot lag
dis alles, dis te veel gevra
vir 'n vrou in afrika, na-na-na''
(te veel vir 'n witvrou in afrika - teks en musiek ook deur johnnyK)
Het jy dalk 'n kasset of ander opname (CD) van die lied of weet jy waar
ek dit kan kry? Ek sing en skryf self en sal die een graag wil leer.
Ongelukkig kan ek nie van my eie liedjies hier plaas nie - dit is almal
in Engels!
Groete uit my Paradys (nie so ver van joue nie)
Royleen
> ''dis 'n skande wat die goed nou weer kos
> die prys van alles is weer op
> en dis alles, alles te veel
> die prys van vleis, die prys van brood
> die petrolprys die is verhoog
> en dis alles, alles te veel
>
> en 'n witvrou moet dit alles vat
> 'n witvrou moet haar pligte ken
> en 'n witvrou moenie kla, na-na-na
>
> terwyl die broeders daar op tv lieg
> en die polisie weer betogers skiet
> en die taxis die stad blokkeer
> klink die skreeu uit die lokasie uit
> en die huishulp het die pil vergeet
> en dis alles, alles te veel
>
> en 'n swartvrou moet dit alles vat
> 'n swartvrou moet haar pligte ken
> en 'n swartvrou moenie kla, na-na-na
>
> daai kind wat daar sy nerf afval
> daai kind wat daar sy boetie terg
> daai kind wat skoolgeld vra
> tot by die tou wat voor die kitsbank wag
> die man wat by die robot lag
> dis alles, dis te veel gevra
> vir 'n vrou in afrika, na-na-na''
>
> (te veel vir 'n witvrou in afrika - teks en musiek ook deur johnnyK)
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Kan iemand my sê wat dit beteken as ek soms die nuusgroep oopmaak, op n
boodskap kliek, en dan die boodskap kry "the selected message is no longer
available on the server"
En dan, na n uur of twee, of n minuut, afhangende, dan maak daai selfde
boodskap sonder probleem oop. Dit is uiters frustrerend, maar ek weet nie
of my diensverskaffer enigiets daaraan kan doen nie.
(JAMMER VIR DIE "CASE" FOUT MET IETS)
WONDER MAAR NET<
WAAROM KAN MENS NIE MEKAAR SE GESELSKAP GENIET EN HIERDIE NEGATIEWE GEGRAAF
LOSNIE>
KOM ONS LAG LIEWER GENIET MEKAAR EN VERTEL MEKAAR>
TOE
ONS HET RERIG GENOEG NEGATIEWITEIT RONDOM ONS>
Die kind is nie dood nie
die kind lig sy vuiste teen sy moeder
wat Afrika skreeu skreeu die geur
van vryheid en heide
in die lokasies van die omsingelde hart
Die kind lig sy vuiste teen sy vader
in die optog van die generasies
wat Afrika skreeu skreeu die geur
van geregtigheid en bloed
in die strate van sy gewapende trots
Die kind is nie dood nie
nóg by Langa nóg by Nyanga
nóg by Orlando nóg by Sharpeville
nóg by die polisiestasie in Philippi
waar hy lê met 'n koeël deur sy kop
Die kind is die skaduwee van die soldate
op wag met gewere sarasene en knuppels
die kind is teenwoordig by alle vergaderings en wetgewings
die kind loer deur die vensters van huise en in die harte
van moeders
die kind wat net wou speel in die son by Nyanga is orals
die kind wat 'n man geword het trek deur die ganse Afrika
die kind wat 'n reus geword het reis deur die hele wêreld
WONDER MAAR NET<
WAAROM DIE GEKAP NA MEKAAR>
IS DIT OM SENIORITEIT EN EGOS TE BEVREDIG> OF IS DIT N TIEPEKULTUUR?
KOM ONS GENIET DIE SAAMWEES OP DIE GROEP EN DEEL WERELDWYD MET MEKAAR
EN LAG SAAM EN SPOT SAAM>
EK WAS SO OPGEWONDE OM DIE GROEP TE ONTDEK MAAR DIE LAASTE TYD SE
BITTERBEKKE LAAT RERIG N WRANG SMAAK IN DIE MOND
Toe ek onlangs my AGB (Anti Gloudina beweging) storie gepos het, het baie
mense vir my laat weet dit is hoekom die NG bestaan...........Want VRYHEID
van spraak is die "bottom line"
Nou wil ek asb vir al die klomp wat my so "gebraai" het die volgende vra:
Nomad het 'n "vraestel" gepos wat eintlik 'n grappie is, en baie ouens braai
hom nou daaroor......dit is nou kwansuis so swak, ens ens volgens
julle.................maar wat het dan nou van JULLE EIE ''OPDRAG" GEWORD
????????????????
Dit lyk vir my "vryheid van spraak" is ook net 'n terme wat gebruik moet
word totdat iemand nie met jou saamstem nie.
Persoonlik verstaan ek dit soos volg:
Praat van alles maar net nie hoe dom 'n houtkop werklik is nie.
Moffies en koekstampers MAG AANSPRAAK MAAK OP SEKERS REGTE EN VOORWAARDES.
Vloek en skel net soos jy wil maar slegs onder die dekmantel van "digterlike
vryheid" of "kuns"
En laastens............As iemand jou in 'n hoek in praat omdat jy soos jou
gat redeneer is die enigste uitkom kans om so hard en aanhoudend as moontlik
RASIS te skree. Dit sal die persoon wat eintlik 'n saak het die hasepad laat
vat omdat dit mos deesdae erger is om 'n rasis te wees as om moord te pleeg.
So weereens aan al die 2 gesigte op die NG............Woensdag die 2de sal
ek op Kerkplein beskikbaar wees vanaf 12:00 ..........................