Ek is trots om ten volle te waarborg dat alles wat in hierdie boek voorkom,
bereik kan word. My bedoeling met hierdie kursus is om die welvaart van die
mensdom daardeur te bevorder.
Ek voel oortuig dat GEEN VERDERE BOEKE OOR DIE ONDERWERP GELEES MOET WORD OM
HIERDIE WETENSKAP TE BEMEESTER NIE.
Hiedie is die indeks van die boek. Die boek sal ook binnekort in Engels
beskikbaar wees.
Prys R100-00 uit suiltendePos en Verpakking.
E-Mail c...@iafrica.com Om bestelling te plaas.
INDEKS
Hipnotisme - en wat dit is
Verhoog-demonstrasies
Die Meesterkursus in Hipnotisme en Mediese Hipnose
Oefening 1 Self-hipnose en Auto-suggestie
Ontspanning
Hoe om self-hipnose te gebruik
Oefening 2 Ontwikkeling van konsentrasie
Persoonlike magnetisme en wilskrag
Oefening in mono-ideisme
Oogspanning - 'n waarskuwing
Persoonlike magnetisme
Die Tien Gebooie
Spesiale Oefeninge
Oefeninge om te ontspan
Oefeninge vir spier-beheer
Oefeninge vir konsentrasie
Oefeninge om jou begeertes te beheer
Oefeninge vir liggaamsbeheer
Oefeninge vir wilskrag
Oefening 3 Hipnotisme verklaar as denkkrag
Oefening 4 Die aanbring van hipnose
Pre-Hipnotiese kondisionering
Korrekte manier van sit
Oog-fiksasie
Mono-ideisme
Slaap-suggestie
Toets vir sukses
Vertroue en prestige
Oefening 5 Die wakker maak van die subjek
Die wakker maak van iemand anders se subjek
Oefening 6 Alternatiewe metodes van hipnose
Alternatiewe Metode no. 1
Alternatiewe Metode no. 2
Alternatiewe Metode no. 3
Alternatiewe Metode no. 4
Alternatiewe Metode no. 5
Alternatiewe Metode no. 6
Alternatiewe Metode no. 7
Alternatiewe Metode no. 8
Alternatiewe Metode no. 9
Variasie A
Variasie B
Variasie C
Alternatiewe Metode no. 10
Alternatiewe Metode no. 11
Oefening 7 Mesmerisme
Hoe om te Mesmeriseer
Hoe om die Mesmeriese beswyming tot 'n einde te bring
Oefening 8 Diep Hipnose
Metodes om die invloed te verdiep
Aanbring van Sekondêre slaap
Die slaap van Assosiasie
Auto-invloed - duisternis
Die gebruik van Musiek
Vorm van Auto-suggestie
Oefening 8 Slaap-toetse
Toets vir diepte
Toets no. 1
Toets no. 2
Toets no. 3
Toets no. 4
Gebruiksorde
Oefening 10 Massa hipnose
Oefening 11 Heldersiening en die oorplasing van gedagtes
Oorplasing van gedagtes
Oefening 12 Gedagte telepatie
Oefening 13 Gedagtes lees
Oefening 14 Vermaaklikheid
Oefening 15 Persoonlike sukses deur hierdie oefeninge
Deel twee:
Mediese Hipnose
Algemene terapie
Funksioneel of Organies?
Laat die persoon medies ondersoek
Nog 'n waarskuwing
Tipiese funksionele klagtes
Benadering no. 1
Ouderdomsregressie
Belangrike beginsel
'n Herinnering
Gesonde verstand
Benadering no. 2
Oorsaak onbekend
Versterkende suggesties
Verandering van persoonlikheid
Benadering no. 3
Slaaploosheid
Kroniese slaaploosheid
Allerleid toestande
Organiese pyn
Rasionalisasie
Slaaploosheid as gevolg van pyn
Alkoholisme
Die Rookgewoonte
Naelbyt
Bed natmaak
Behandeling vir volwassenes
Spraakmoeilikheid
Pynlose kindergeboorte
Pynlose uittrek van tande
Wakker-stadium hipnose
Toets no. 1 - Agteroorval
Toets no. 2 - Vorentoe val
Toets no. 3 - Hande vasmaak
Toets no. 4 - Waarskuwing
Slot
On Sun, 15 Aug 1999 22:44:43 +0200, "Hans" wrote:
|
|Jy klink ernstig genoeg oor jou worse sodat ek jou 'n ou staatmaker resep
|kan gee. Dis 'n MS Word dokument wat ek vir jou hier aanheg. As jy
|probleme daarmee het, kontak my gerus privaat - haal net die water uit my
|adres dan is jy op my voorstoep.
|
|Varkspek is SLEGS vir bakwors goed MITS dit binne twee weke gebruik gaan
|word. Daarna word die varkie galsterig.
Dankie Hans! Ek gaan die week jou resep beproef! en sal jou laat weet hoe hy
van myne verskil.
Jy sê slegs "vleis" - ek wil nou amper half aanneem dat jy nie bees en vark meng
nie...!?!?
O gaats! Lyk my "Sizwe" is terug - in volle anonieme glorie.
Wat dink jy, Leswin?
Vriendelike groete, Leendert
In article , Anonymous-Remailer@See.Comment.Header (Nude Raider) wrote:
> Looks like the ANC are turning a deaf ear to the TC findings.
>
> It's high time that they started paying the victims families at
> least - and throwing the boer Criminals behid bars for their
> heinous and criminal acts that they perpetrated.
>
> My proposal that anyone found to have been instrumental in any
> such acts should have their assets seized and liquidated, and the
> proceeds being distributed to the families of the murdered.
>
> The Apartheid boers must in any event be accountable - and they
> will in any event most certainly be repayed at some point for
> their past behavior.
>
> Nude Raider
>
>
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Daar is `n Nuwe Weermag Geselslys op die Internet oopgemaak waar oud
en huidige Weermag en SAP Lede hulle stories kan wissel en lekker
saamgesels.
Indien jy sou belangstel, gaan na http://weermag.listbot.com/
en sluit aan.
Die lys is in Afrikaans.
Daniel skryf in boodskap news:7p6tgi$71h$1@news.iinet.net.au...
> (IBICF)
> djle...@bigfoot.com
> squa...@perspiration.com.au
> http://www.perspiration.com.au
> ICQ 21792471
>
Hi Daniël,
Ek het opgelet dat jy 'n squash site onderaan jou adres het, en wil
vra of julle ook in Aus die nasionale 'grading' stelsel het wat ek
hier in NZ raakgeloop het? maw jy kan in enige toernooi speel regoor
die land en dan word jy vooraf geklassifiseer word op die hoeveelheid
punte wat jy het. Hier is die spel 'alive and well', met soveel
toernooie as wat jy kan inpas (sit juis nou hier met 'n seer lyf na 4
wedstyde oor die naweek!)
Ek sal belang in jou kommentaar oor julle squash-opset daar....
Same thing happened after Nam fell into commie hands. Only Joan Baez said
anything about the things done against the south.
--
It is better to suffer for what you believe, than have a yoke placed on your
neck. If that means I will die for my cause, then so be it.
Charley Brown and Snoopy skryf in boodskap news:koHt3.207$_b.18339@news21b.ispnews.com...
> I do know something about South Africa, it should be a role model of "how
> liberals can destroy a country" ! Our Hollywood liberals/lowlifes demanded
> the end of the White rule in SA. I remember all the bumper stickers,
> T-shirts in the 80's. This government used boycotts and strong arm tactics
> to destroy the SA government and economy, so it would give in to the
> political correct forces to be. Now after the "WHITE RULE" ended SA has
> turned into a shit hole!
> None of those original, clentched fist Hollywood officials are around to
> mention this little fact, along with our News-media. SA has turned into a
> killing zone full of roaming armed niggers, tribal wars, rapes, robbery, and
> corruption if anything I would have to appologize to the South Africa people
> for my countries arrogance. Benjo you Dutch Dope, you do not know anything
> about the world do you?
>
> Just Call Me: Benjo wrote in message
> news:37b7245b$0$9941@reader1.casema.net...
>>
>> O shithead, just say you're a stupid asshole, that way
>> you are at least honest, that is concerning you don't
>> know shit about the leaders of South Africa.
>>
>>
>> --
>> ===============================
>> *** hate is a waste of energy ***
>> I want a nazi's head to play soccer with
>> ===============================
>>
>>
>> B9 Predator wrote in message
>> news:37b7219b.489216@news.fast.net...
>>> On Sun, 15 Aug 1999 20:51:46 +0200, "Just Call Me: Benjo"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> If you want to write something, at least use a man's
>>>> name right, his name is Mbeki.
>>>>
>>>
>>>> B9 Predator wrote in message
>>>> news:37b6f0af.6762635@news.fast.net...
>>>> > **Well, Mandela's hand picked replacement Mabeki has a solution
>>>
>>> **Oooops, sorry......................I forgot, niggers haven't
>>> invented vowels yet. Or is it one of those Ebonic rules that let you
>>> omit letters and even entire words if you're too lazy to pronounce
>>> them?
>>>
>>> Know wha ah mea bro? Dat da fac, word!!!
>>
>
Het enige van julle ander mense wat buite SA bly en Old Mutual aandele
ontvang het wat dadelik verkoop moes word, al julle tjeks ontvang? Weet
iemand wat aangaan met die tjeks?
En net om sout in te vryf (letterlik en figuurlik) - Ek kom so pas terug vanaf Hochfeld (Okahandja distrik). Een koedoe, een gemsbok en een bees. - skryf Hans....
Ai, ai, ai.... hoe kon ek dan die koedoewors vergeet het! Onthou nog hoe dit die lekkerste wors was wat ek ooit geproe het. So in die pan gebraai en dan eet jy dit met lekker stywe pap. En dan die koedoefilet... ag toggie... my pa het dit in die swart driepootpotjie gemaak, met 'n sous so lank soos van hier tot in die Kaap. Die koedoelewer het ons nooit geproe nie; dit het hy daar in die jagveld gaargemaak - kan nie onthout hoe nie. In 'n pot, dink ek, wat met klei verseel word, en dan onder die vuur in die warm as begrawe word. Dan los jy hom daar tot hy gaar is - of was dit die tarentaal wat hulle so gaar gemaak het? Ook so met klei bedek, of iets.
Wou net handoek ingooi want skielik was omtrent al die ou hande onsigbaar.
En nou het die komete weer verskyn...........
Gloudie is op 'n leeftyd waar dinge oornag kan verander en met haar
verdwyning het ek regtig die ergste gevrees. Tref tog betyds reelings dat
sou die emmer in jou pad kom en jy hom dalk raakskop, dat iemand tog 'n
beriggie in dier voege hier plaas. Het jy nou van die Japanese siel in
jou rekenaar ontslae geraak ?????
Leendert was bitterlik stil - onnatuurlik. Maar welkom terug. Die stryd
duur voort.
Welkom terug Bees !!!!!!!!!!! Jy weet waar om my in die hande te kry.
Wat het van Shannon geword ???
En waar's Royleen ????
Vriendelik - vanuit 'n snikhete Walvisbaai met 'n lekker oostewind in die
Namib.