Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Soek Cape Seed Loaf Resep asb.

Di., 07 September 1999 00:00

Hi mense
Ek soek 'n resep vir Cape Seed Loaf (Kaapse Saad Brood?)
By voorbaat dankie
E-Pos: lk...@citytel.net

Kos & resepte | 1 kommentaar

Re: Vrou se Immigrasie

Di., 07 September 1999 00:00

Jou vraag is nie geldig nie.

>> |
>> |En hoe stel jy voor moet gewerk word sodat jou vrou
>> |voorkeurbehandeling kry bokant swart Afrikane wat ook hierheen wil
>> |immigreer EN en ons behou die beginsel van gelykheid voor die reg?
>> |
>> |
>> Baie van die lande wat jy so lekker aanhaal het kwalifikasie vereistes - nie
>> almal word voor die voet toegelaat nie - beter gekwalifiseerder mense kry
>> voorkeur. So ook mense wat getroud is met landsburgers.>>
>
>
> Die vraag staan steeds.
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Teilhard de Chardin in Suid-Afrika (deel drie)

Ma., 06 September 1999 00:00

@sympatico.ca wrote:
>
> Mount Nelson Hotel, Cape Town
> 13 October, 1951.
>
> This is my latest news from Africa… I left the Transvaal,
> not without regret, nearly a fortnight ago, via Durban…
> Durban is a beautiful tropical city… the bush at your back
> door. I am told that you can still see toucans in the gardens,

Toucans in the Garden - ROLTFLMAO - en jy neem die kees ernstig op Antie
Liegbek?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Nelspruit

Ma., 06 September 1999 00:00

Cindy wrote:
>
> Nelspruit Kook

Wragtag ne? En dit is nog nie eers heeltemal somer nie!

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Jok en lieg

Ma., 06 September 1999 00:00

Ek dink HOE 'n mens iets sê is so belangrik:

"Jy LIEG" en " jy JOK" is presies dieselfde, maar
hemelsbreed
verskillend in betekenis. Die eerste een is kras en kru, die
tweede
een meer beskaafd. (So dink ek)

Pat

lou wrote in article
> Sies man - sit innie hoekie - jy lieg al weer!
>

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Net 'n Toets

Ma., 06 September 1999 00:00

DAnkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Posseël in Afrikaans?

So., 05 September 1999 00:00

Die briewe wat ek nou uit Suidelik-Afrika ontvang het posseëls wat net SA in
die Engels vermeld.

Is dit nie moontlik aksie teen die afskeep van Afrikaans te begin?

Leo Camerlynck

leo.cam...@skynet.be

http://move.to/orandie

Stokperdjies & kunsvlyt | 1 kommentaar

Urine terapie en vigs

So., 05 September 1999 00:00

Die bespreking oor urine in die VSA wat met die bottel
uitgegooi word, het my laat terug dink aan Sai Baba, en die
urine terapie boeke vanuit 'n boekwinkel wat oorkant die
ashram aangekoop is.

Hier volg 'n paar aanhalings

Shivambu Geeta. Which can bestow upon you a new life. Deur
Dr. G.K. Thakkar. (The last resort, or the first choice)

The importance of Urine Therapy dates back to 5000 years
ago, when Lord Shankar had narrated the benefits of it to
his wife Parvati in 107 shoklas in Damar Tantra wherein he
had termed Urine as Shivambu. Shiv means pious, beneficial,
holy and Ambu means water. Therefore Shivambu means Holy
Water. References to Urine Therapy is also found in almost
all the volumes of Ayurveda.

By putting urine drops in the nostrils and or by drinking
it through the nose, instant relief can be obtained in
sinusitis and other nasal problems and especially instant
relief is obtained in common cold.

It can be safely and beneficialy used as conditioner for
hair, shaving cream, antiseptic lotion for cuts and wounds,
eye wash for all eye troubles, aphrodisiac in impotency. It
not only makes the complexion fair but one can also get rid
of old age wrinkles on face and body.

Oor vigs:

..when I had visited the USA in 1989 I had met several
aids patients who had been immensely benefited from Urine
Therapy treatment. The simple scientific principle working
behind the efficacy of Urine Therapy in curing this dreaded
disease is that because of the presence of anibodies in our
urine, its drinking builds up the immunity of the patient
which is the basic and urgent need of the aids patient. I
fail to understand as to how the brilliant scientists can't
understand this simple phenomenon.

Terug in Afrikaans...

Het al na myself verwys as mal, en blameer nie andere as
hulle dieselfde doen nie, of my aanraai na 'n gestig toe
nie. Baie in die alledaagse lewe het dit al gedoen, en by
die tyd is ek al gewoond daaraan. Julle het vry wil tot
julle opinies, want julle gun my die reg tot my eie
opinies. Daarvoor respekteer ek almal hier, al is dit
partykeer moeilik. Die emosies is nie altyd so balanseerd
nie.

Koeitjies & kalfies | 85 kommentare

Re: Urine terapie en vigs

So., 05 September 1999 00:00

In article
, "PAT"
wrote:
> Reisiger, jy is altyd welkom om deel te neem, en ek respekteer
> jou idees en gedagtes. Moet nie jou steur aan diegene wat
> jou kritiseer nie, hulle is nie op dieselfde vlak as jy nie, en
> is onverdraagsaam.

Pat jou skrywe is 'n riem onder die hart. 'n Mens neem hier
deel om die land probeer meer suksesvol te maak, deur mense
nader aan mekaar kry, om rasse wrywing, haat, jaloesie,
ens. uit te skakel, maar a.g.v. partykeer halwe feite van
die skrywer, emosionaliteit, asook ander faktore word dit
wat hier geskryf word, word aangehaal deur die media
verdraai, halwe feite word deurgegee ens. deur rewolusie en
ongelukkigheid in die land aan te blaas. Het koerante en
radio sover uitgevang.

Hierdie is die OPENBARE MEDIA. BESEF DIT. Dit is nie 'n
privaat gespreksgroep nie. Gee advies in
soc.culture.south-africa.afrikaans, en die media verdraai
dit as advies aan Afrikaners. Maar hulle vertaal dit nie na
Engels toe nie. Jy moet dit in soc.culture.south-africa ook
pos, Engels toe. Dieselfde dag en tyd. Al skryf jy - ek is
lief vir almal hier.

Dit is 'n nimmereindigende armstrydgeveg. As 'n mens oorsee
is, dan weet jy nie wat die media hier skrywe nie, want dit
blyk nie op 24.news.com te wees nie.

En niemand sê vir jou niks nie. Om een groep se sielkundige
probleme in detail bespreek, en ook 'n ander groep s'n,
word verdraai, en daarmee word rassehaat in die land
opgestook. 'n Mens kom hier om 'n saak te bespreek, en
later slaan dit in die media uit, en politieke partye word
verdeel. Niemand sê vir jou niks. Almal bly tjoepstil.

Gediggieskrywers tart jou tot in jou siel, ens. En jy skryf
goed wat gebruik word om rewolusie aan te blaas, onwetend.
En die media, beide links en regs, hou nie op nie, al maak
jy die saak reg. Geen wonder die media kla dat mense nie in
politiek meer belang stel nie, en mense bly in hulle
geestelike / kerklike sones. Ek praat van alle godsdienste
en rasse groepe in SA. Was Sondag oggend in 'n gemengde
kerk. Dit was lekker om rasgemend God te aanbid, te loof en
te prys.

Gaan terug na my geskrywe toe ek hier terugkom het vanaf
middel Julie. Gebruik Dejanews as jy 'n probleem het met ng
geskiedenis. Die media rapporteer: Drake teen Bokke,
Ystervuis wil Comrades daag, Hoekom Bokke sê hulle nie waai
nie. XXX (Email-ID) sê wat die probleem met apartheid was.
Staal trane word "Oom Diederik leer om te huil". Van dit
kom uit Beeld, van dit kom uit Rapport. 'n Radiostasie haal
net aan "Ons gaan alles verloor". Nie die hele gedagte van
Job nie.

Geen wonder mense loop met begrafnis gesigte rond in SA
nie. Dit is nie my skuld nie, dit is verdraaisels. Hoekom
hanteer NI? / MI? se sielkundiges nie die saak nie. Hoekom
moet dit in die media uitlek? 'n Bok is 'n Blanke wat nie
andere rasse in SA wil liefhê nie, blyk dit. Jy is magtiger
as enige Parlementari�r met hierdie ng. 'n Mens probeer om
die situasie reg te maak, nie skade aan te doen nie. Danksy
die media is die situasie letterlik erg beskadig. Want
hulle help om rewolusie in die land aan te blaas. Kampvuur
is rewolusievuur. OPPAS.

> Ek het nou al so baie gehoor van Sai Baba van vriende van my wat
> nie in die VSA woon nie. Hier is sy naam glad nie bekend nie,
> ek wonder net hoekom dit so is. Die Dalai Llama is baie geliefd
> hier, seker omdat sekere
> van Hollywood se entertainers hom die kollig gee.
>
> Ek het in my prille jeug nogal die boeke van Lobsang Rampa
> geniet (The Third eye) maar mens hoor niks van hom ook nie. Vir
> my is dit n gebalanseerde mens wat kennis neem van alle
> ideoloe�, maar wat sy ware noord ken en behou.

Pragtige fliek, "Message in a bottle". Dit is ook daar so
aangehaal. Maar besef ons almal is mense. En ons almal
het foute. Ons kan nie mekaar se ware noorde wees nie.
Ons moet ons eie noorde word, waar ook al dit is. As een
val, kan die ander optel. 'n Individu is sterker as hy / sy
in 'n ondersteunings groep bestaan. Dit is belangrik om dit
te besef. In SA is een keer 'n week is nie meer genoeg nie.

Oor Sai Baba: Die beste sal wees om 'n paar van sy boeke in
die hande te kry en te lees. Sal hier aanhaal vanuit die
boek "Sai Baba And His Message" deur Dr. S P Ruhela.

"For the protection of the virtuous, for the destruction of
evildoers and for establishing righteousness on a firm
footing, I incarnate from age to age". Whenever disharmony
overwhelms the world, the Lord will incarnate in human form
to establish the modes of earning peace and to re-educate
the human community in the paths of peace.

You can lay claim to be My devotee only when you have
placed yourself in My hands fully and completely with no
trace of ego. You can enjoy the bliss through the
experience the avatar confers. The avatar behaves in a
human way so that mankind can feel kinship, but rises into
his superhuman heights so that mankind can aspire to reach
the heights and through that aspiration can actually reach
Him. Realising the Lord within you as the motivator is the
task for which He comes in human form.

Vir die Christene wil ek bekend maak dat dit nie duiwels is
nie. Dit beteken eenvoudiglik dat Sai Baba U sal help met U
eie lewe om nader na die Voorbeeld van Jesus Christus te
beweeg. Dit is nie 'n "feel good" filosofie nie, maar 'n
filosofie om U geloof in God te versterk en U lewe beter te
kan hanteer, sodat U, al is U vol sonde, ook andere kan
advies gee om God te vind.

Die belangrikste is dit - Sai Baba het my gehelp om hierdie
ng om te swaai van 'n haat verkondige ng na 'n ng waar ons
die Christelike godsdiens, o.a. en ander aspekte van ons
lewe in Afrikaans kan bespreek. (al verdraai die media
wat ons skrywe, deur rewolusie aan te kook).

As ek oorspronklik gedoen het wat ek moes, dan sou die
politiek nie so deurmekaar gewees het soos vandag nie. Die
verdeeldheid en bakleiery is my fout, omdat ek nie
geluister het nie, en aan my ego geklou het.

Maar dit sal uitsorteer word. Ek weet. Met die volgende
verkiesing gaan die Indiers terug Parlement toe. Besef dit.
Dit is net 'n 5 jaar ompad. Net 5 jaar. Dit is al. God het
alles is Sy hande. Hy trek toutjies wat ons as mense nie
verstaan nie, en later sal alles duidelik word. Nie soos
ons wil nie, maar soos God wil.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Valiant Swart - sakkie oppie net

So., 05 September 1999 00:00

Hoezit!

Gaan kyk gerus na die offisiële Valiant Swart webblad by
http://listen.to/valiantswart

Carlo

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1167  1168  1169  1170  1171  1172  1173  1174  1175  1176  1177  1178  1179  1180  1181  1182    »]
Tyd nou: Vr. Mrt. 13 03:50:46 UTC 2026