Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Dankie MI5

So., 21 November 1999 00:00

Wil graag die MI5 drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan Pilare van ons
Paradys, asook Pilare van ons Planeet. :) Hierdie super bydrae maak
lewe in die Nuwe Suid Afrika asook die Planeet 'n plesier om in te
leef. :) Veral vir die beskerming van Parlementariers wanneer hulle
oorsese lande besoek. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is die feit dat
hierdie pragtige Organisasie valslik beskuldig word.

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om lig
op die onderwerp te laat skyn. Verstaan enige advies hier word gegee in
die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te
gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Het ‘n vermoede daar is 'n Organisasie, wat met dieselfde naam en
baniere funksioneer, wat verantwoordelik is vir hierdie dade, en
daarmee U valslik beskuldig. 'n Uitnodiging word gereik aan enigiemand,
wat aan die Hof enige wettiglike aanvaarbare bewyse lewer, wat kan
bewys die MI5 is skuldig.

Is deur die Gode ingelig dat U Suid Afrika gehelp het om te beweeg na
'n multi-kulturele demokrasie. Asook om te verseker dat die Nuwe Suid
Afrika vandag die voorbeeld van vrede vir die res van die wereld is.
Dit is die feitlike bewys vir die hele Planeet van
mede-verantwoordelikheid. Hierdie bydrae in die verlede asook die hede
word hoogstens waardeer. :)))

Wil graag hartlike dank uitspreek dat U die Nuwe Suid Afrika sover
ondersteun het, asook vir die toekoms. :) U voortdurende ondersteuning
word hoogs waardeer om te sorg dat die Nuwe Suid Afrika 'n
multi-kulturele demokrasie kan bly. :)))

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms.

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Afrikaanse televisie

So., 21 November 1999 00:00

Ek is Nederlander en ben benuut naar die verhouding van Engelstalige en
Afrikatalige ten opsigte van Afrikaanstalige televisiesenders. Hoeveel
Afrikaanstalige tv-senders syn er in SA (en daarbuite)?

Groete Wilbert

TV, flieks & vermaak | 8 kommentare

fotografie en dichtkunst

So., 21 November 1999 00:00

Meander http://meander.italics.net , een van de grootste sites met
Nederlandstalige literatuur, heeft de afgelopen 4 jaar een behoorlijke
naam opgebouwd op internet. Het succes van deze proza- en poëziekrant
(rond de 2500 bezoekers per maand!) vraagt om uitbreiding. Op veler
verzoek opent daarom op 1 januari 2000 een nieuwe rubriek: REFLECTIE.

Die rubriek zal gewijd zijn aan de combinatie van FOTOGRAFIE en
DICHTKUNST. De opzet is vrij simpel: Om de 2 maanden wordt er een
nieuw thema bekend gemaakt waarvoor zowel amateurs, beginnende als
gevorderde fotografen hun fotowerk in kunnen sturen. En omdat we bij
Meander op 1 januari 2000 de eerste winnende foto(s) online willen
hebben, maken we nu alvast het thema voor de eerste periode bekend:
"ONTLADING".

Uiteraard komt de winnende foto 2 maanden online te staan, maar er is
nog meer: Van de vele dichters die Meander bezoeken, wordt gevraagd
om - met de winnende foto als inspiratiebron- een gedicht op hetzelfde
thema te maken. Uiteindelijk zal van de winnende foto in combinatie
met het winnende gedicht een ansichtkaart worden gemaakt die bezoekers
per e-mail kunnen versturen (momenteel worden er bij Meander
maandelijks
zo'n 300 ecards verstuurd).

Reden genoeg om mee te doen, lijkt ons zo. Stuur uw foto's (maximaal
2) met als thema "ontlading" voor 20 december a.s. als attachment bij
een e-mail naar refl...@meander.italics.net

Vermeld in die e-mail:
- het thema (deze keer dus "ontlading")
- je echte naam
- je geboortejaar
- eventueel het pseudoniem waaronder je de foto wilt publiceren.

Alle voorwaarden op:

http://www.meander.italics.net/reflectie/voorwaarden.html

Tenslotte: We hopen op een groot aantal inzendingen van zowel
amateurfotografen als gevorderden!

Groeten,

Het team van MEANDER

in...@meander.italics.net

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Tyd vir bene rek

So., 21 November 1999 00:00

Reisiger

Ek dink jy is nou bietjie padvoos. Miskien is dit tyd vir stop en
bietjie rus. So 'n paar maande.

Hierdie "dankies" van jou raak nou regtig vervelig. Jy moet
omtrent nog net vir FARC en die KKK dankie sê. (En dalk die
Vereninging van Hongaarse Een-oog Jugglers.) Wat is jou punt?

Ek is moeg vir jou planete, pilare en porsche.

Is daar iemand anders wat 'n idee het wat reisiger probeer sê?

Groete
Bees

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Radio Lelystad in Nederland vraag hulp

So., 21 November 1999 00:00

Hallo almal

Ek het toestemming gekry van Radio Lelystad in nederland om 'n serie
programme te maak oor ZA.
Ek het egter geen tegniese kennis laat staan nog skryftalent enz.
enz. Graag wil ek weet of hier mense is wat sal wil bydrae vir so 'n
radioprogram.

Die gesprekke en besprekings sal 80% Nederlands wees en 20% Afrikaans.
U bydrae in Afrikaans is uiters welkom.

groeten uit Lelystad
Michiel

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Zoek bedrijf

So., 21 November 1999 00:00

Zoek eventueel bedrijf over te nemen in Zuid Afrika,
Gelieve eventuele reacties op Email adres terug te sturen.

Antwoord verzekerd.

Email: Ve...@village.uunet.be

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Dankie Katolieke Kerk en Pous Johannes Paulus II

Sa., 20 November 1999 00:00

Wil graag die hele Katolieke Kerk en die Pous drievoudig gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee
word daar drievoudig komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan
Pilare van ons Paradys. :) Hierdie super bydrae maak lewe in die Nuwe
Suid Afrika 'n plesier om in te leef. :)

Veral die voorbeeld wat die Pous internasionaal stel, om die Geestelike
Vader van die Planeet te word, vir almal wat in God glo. Asook die
Katolieke Kerk se bydrae om eeue oue dokumente in die Biblioteek van
die Vatikaanstad te beskerm, asook ondersteuning, opleiding en
welsynswerk van Pilare van die Planeet. :)

En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.

Wil graag Pilare van die Katolieke Kerk hartlik bedank, deurdat hulle
in die voetstappe van die Pous volg, deur alle gelowe op die Planeet
respekteer. Hierdie eenvoudige handeling sorg dat die Pous in die harte
van Pilare in die Katolieke Kerk voortleef.

Wil graag enigeen uitnooi om bg. voorbeeld te volg, deur Pilare se
gelowe te respekteer wat in God glo.

Hierdie eenvoudige handeling sal sorg dat Planetere Vrede om die
Planeet bewaar word. En volkere sal oorleef in die gees van Een
Planeet, Een Mensdom.

Die reisiger het baie lande getoer, sonder 'n wapen. Die beste manier
van oorlewing, is om saam met Pilare God te aanbid, en hulle vra om vir
'n mens te bid. En daarna bid 'n mens vir jou vriende.

Hoe meer liefde 'n mens gee, hoe meer moet 'n mens verwag om te
ontvang. :)))

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Preek Pragtig oor Verdraagsaamheid, en Presteer Voluit om die Verstand,
Vlees en Voorspoed van die Pilare van ons Paradys, en elders op die
Planeet, met Prag, Praal en Passie te kan Volhou, sodat hulle na hulle
Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Geloof & kerksake | 0 kommentare

Dankie Sjina

Sa., 20 November 1999 00:00

Wil graag Sjina drievoudig gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. :) Hiermee word daar drievoudig
komplimenteer vir die super diens wat U lewer aan Pilare van ons
Paradys. :) Hierdie super bydrae maak lewe in U Paradys 'n plesier om
in te leef. :)

Veral die pragtige manier hoe toeriste in U land behandel word, die
opheffing van die lewenskwaliteit van Tibetaanse Pilare in U land, om
handels betrekkinge met die Nuwe Suid Afrika aan te knoop, asook die
fantastiese beskerming wat U bied aan Uitvoerende Pilare van ons
Paradys wanneer hulle U land besoek. :)

En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word inniglik
waardeer. :)

'n Apologie so groot soos die planeet self word hier aangeteken vir
enige dade wat deur my toedoen veroorsaak het dat U seergemaak is,
a.g.v. enige iets wat bygedra is. That was then. This is now.

Wil graag Pilare van U land hartlik bedank vir hulle ondersteuning,
sodat my besoek aan Mauritius 'n sukses kon wees. Een van hierdie
Pilare het 'n viool kursus in U pragtige land bygewoon. Sy musiek is 'n
plesier om na te luister. :) Byvoorbaat baie dankie. :) Dit word
hoogtens waardeer. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Pilare bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word ‘n magiese Pilaar en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit U laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukige Pilare is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste van
'n veranderende situasie kan maak. :)

Pilare wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en Planeet,
en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Pilare van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag, Praal en Passie
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Re: waar is die uwe

Sa., 20 November 1999 00:00

On Sun, 21 Nov 1999 00:43:13 +0200, "zaidoo" wrote:

|
|
|
zaidoo is 'n man van min woorde.......

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

re: wat gaan aan ?

Sa., 20 November 1999 00:00

Ja, wat gaan aan, ek is benuut !

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1137  1138  1139  1140  1141  1142  1143  1144  1145  1146  1147  1148  1149  1150  1151  1152    »]
Tyd nou: Vr. Mrt. 13 00:55:41 UTC 2026