Hierdie bydraes word nie gelewer. Onbaatsugtige diens waarborg
die beste geluk.
Wil graag 'n versoek rig aan die betrokke Organisasie, om die
uitsending van die verteenwoordiger van die Jhb Civic Theatre se
houding teenoor Persone van ons Paradys, asook teenoor die
kwaliteit van lewe in die Nuwe Suid Afrika tydens die lewering
van bg. aanbieding op Puntradio te ondersoek. Wil ook 'n
voorstel rig aan Radio Omroepers om hulle diskresie tydens
uitsendings te gebruik, tydens bg. opmerkings. Verstaan
miv+/vigs is benoem as nommer 1 prioriteit deur President Thabo
Mbeki. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Die toekoms van bg. Teaters, asook die houding van bg.
teenwoordiger word ten volle aan die ANC en bg. betrokke
Organisasie se bekwame hande oorhandig. Gaan voort om op te
staan vir die reg om te lewe, asook die kwaliteit van lewe vir
die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Vir die
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. Veral vir die rol wat President Mbeki speel vir die
bekamping en hantering van miv+/vigs. Asook vir die uitstekende
2000/2001 Begroting aangekondig deur Mnr. Trevor Manuel. Veral
vir die menige belastings verminderings, om BTW dieselfde te
hou, lang termyn beplanning vir miv+/vigs, veiligheid en
sekuriteit, gesondheid sorg, onderwys, en vele meer. En om 'n
positiewe klimaat te skep in ons Land om werks geleendhede te
verhoog. En om die Nuwe Suid Afrika te bestuur om te kan skyn
soos goud in die oggend son. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.
Inniglike dank en waardering word teenoor die NP/NNP uitgespreek
om Werkers Unies toe te laat om in Suid Afrika te funksioneer.
Wil ook graag alle Werkers Unies en Alliansies, van ons Paradys,
veral NUM, Numsa, Cosatu en MWU, gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook die rol wat gespeel
word om miv+/vigs te bekamp. Insluitend ondersteuning gelewer
aan menige vergaderings met Firmas, om beter werks omstandighede
en lone/salarisse, asook 'n beter pakket vir lede te
onderhandel. Veral om baie kwelpunte te op te los. En om lede te
ondersteun om kontinuiteit en kwaliteit van dienslewering van
lede te verhoog. Asook om opinies aangaande menige aspekte,
veral die huidige Begroting, d.m.v. die Media aan die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, oor te dra.
Spesiale woord van dank word aan die MWU oorgedra, vir die
menige dienste wat aan hulle lede verskaf word. Asook vir die
plakkaat van die MWU. En die boek wat geskryf is aangaande
proporsionele verteenwoordiging. Die onderhoud oor die Radio
onlangs het baie gehelp om die bydrae aangaande die Nuwe
Nasionale Simfonie Orkes te ontwikkel.
Insluitend die menige bydraes wat Werkers Unies en Alliansies
lewer aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Behalwe vir
die metode wat gebruik is deur sekere van die lede van Werkers
Unies en/of Alliansies - indien enige - om van apartheid na die
Reenboog Nasie vandag te groei. En/of wat by Volkswagen SA
gebeur het - wie se skuld dit ook al is. Alles is vergewe.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om Invloed van Werkers
Unies en Alliansies te verhoog. Behou geloof, hoop en liefde.
Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning
te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Stel voor die MWU verhoog ontmoetings met alle Werkers Unies en
Alliansies, veral NUM, Numsa en Cosatu. Om inligting te deel van
die dienste wat die MWU aan hulle lede bied. En om Werkers Unies
en Alliansies te ondersteun om dit aan te pas, en te
implementeer, vir hulle lede. Insluitend die plakkaat van die
MWU, indien die MWU wil. Asook om besprekings te verhoog
aangaande proporsionele verteenwoordiging van alle Suid
Afrikaners.
Leiers van alle Werkers Unies en Alliansies, veral NUM, Numsa,
Cosatu en die MWU, word uitgenooi om ontmoetings met hulle lede
te verhoog, asook Firmas. Om die effektiwiteit van oplossings te
verhoog, wat kontinuiteit en kwaliteit van dienste gelewer,
asook besigheids vertroue, veral Internasionale Beleggers
vertroue, verhoog in die Nuwe Suid Afrika en SAOG. Asook om
doelwitte en visioene van leiers en lede van Werkers Unies en
Alliansies te verhoog, aangaande die 2020 wen nasie plan van die
Nuwe Suid Afrika en SAOG.
Wil voorstel alle Werkers Unies en Alliansies om 'n Forum te
stig, indien so 'n liggaan nie alreeds bestaan. Waar 2 of meer
lede van Werkers Unies en Alliansies verteenwoordig word. Om as
'n enkele liggaam vir die Regering te funksioneer om met alle
Werkers Unies en Alliansies op dieselfde tyd te kommunikeer.
Wil alle Werkers Unies en Alliansies hoogstens aanraai om
ontmoetings te verhoog met senior lede van die IFP/GP, asook Dr.
M.G. Buthelezi. Om huidige benodigdhede, asook toekomstige
doelwitte en visies van leiers en lede te deel. Insluitend
proporsionele vertenwoordiging, verkose arbeids verhoudinge en
etiese praktyke en beleids reels. En metodes om besigheid en
beleggers vertroue te verhoog in die Nuwe Suid Afrika en SAOG.
Om die IFP/GP in staat te stel om hierdie doelwitte in die 2020
wen nasie plan in te sluit vir die Nuwe Suid Afrika en SAOG.
Wil graag alle Werkers, Werkers Unies en Alliansies uitnooi om
nader na mekaar te betweeg vir Reg en Geregtigheid. Staan saam -
eendrag maak mag.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Groter politieke invloed vir Werkers Unies en Alliansies. :)
Visies van leiers en lede van Werkers Unies en Alliansies kan
ingesluit word in die 2020 wen nasie plan van die IFP/GP. :)
Kontinuiteit en kwaliteit van dienste verskaf, kan vergroot
word. :) Werkers vertroue in Werkers Unies en Alliansies kan
verhoog word. :) Leierskap en onderhandelings tegnieke kan
verhoog word. :) Boodskap van goedhartigheid / welwillendheid
tussen Werkers Unies en Alliansies kan verhoog word. :) Die MWU
kan idees van Werkers Unies en Alliansies neem en dit in hulle
eie pakket insluit. :) 'n Forum van Werkers Unies en Alliansies
kan as tussengang funksioneer vir die Regering en Werkers
verteenwoordig deur Werkers Unies en Alliansies. :) Vrede en
voorspoed kan uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange
kan alle partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid
Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n
beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Also sprach @home.com
-> > ->. Buitendien, ou Charles, jy is nie wit nie, maar heelwaarskynlik pienk met bruin kolletjies.
A.S. Pris is meer realisties:
-> > Amen, ja. Ons wittes is almal sewe persent
-> > swart. Hier in Suid-Afrika van die jaar 2000
-> > het ons geen probleem daarmee nie. Hoekom het
-> > jy in Kanada, ou antie?
->
Gloudie verstaan nie:
-> Nee, Leendert, ek het nie. Maar ou Charles van derWath daar op die vlaktes van Lambeth en die
-> heuwels
-> van Finchley het. Hy worstel en hy worstel en hy
-> worstel met die teologiese vraag oor hoekom die
-> liewen heer vir ons verskillende kleure gemaak het.
A.S. Pris: Leendert? Wie is dit? Ek wil
rêrig weet, ou antie. Ek's nou maar 'n paar
weke in hierie wyke. Ek ken nie 'n Leendert
hier nie.
Also sprach @home.com
->. Buitendien, ou Charles, jy is nie wit nie, maar heelwaarskynlik pienk met bruin kolletjies.
Amen, ja. Ons wittes is almal sewe persent
swart. Hier in Suid-Afrika van die jaar 2000
het ons geen probleem daarmee nie. Hoekom het
jy in Kanada, ou antie?
Nobody can dispute the fact that the term "Dutchmen" is south
africa is used as a derogatory reference to those old order,
broederbond perverted boere that upheld Apartheid and opressed
the blacks.
While many overseas posters here such as POES & PATRICK will not
understand this terminology, they should take the cue from an
expert such as myself, on matters such as these.
The Dutchmen in a similar vein also had a derogatory term for the
english - "Soutpiele", signifying the English speakers apparent
strong ties with England, whilst at the same time viewing
themselves as true South Africans.
The English speakers of course provided the brains and the
financial skills required to develop South Africa to a thriving
nation only to have it destroyed by the nepotistic, greedy
Dutchmen, who ultimately sold out to their opressors and got into
bed with them.
This clearly makes the Dutchmen/Boere the despised race that they
are today.
Also sprach squi...@echelon.alias.net
(Squirrel)
-> The Dutchmen in a similar vein also had a derogatory term for the
-> english - "Soutpiele", signifying the English speakers apparent
-> strong ties with England, whilst at the same time viewing
-> themselves as true South Africans.
->
-> The English speakers of course provided the brains and the
-> financial skills required to develop South Africa to a thriving
-> nation only to have it destroyed by the nepotistic, greedy
-> Dutchmen, who ultimately sold out to their opressors and got into
-> bed with them.
Ou squireltjie, jou onderrok hang so ver uit
dat jou tril uitsteek. Jy besef natuurlik dit
is waar jou beweerde "brains" sit.
ik ben voor mijn werk op zoek naar typische gerechten uit
(zuid) afrika
kan iemand mij hier aan helpen?
* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
As they would say in Kaapstad, Bloemfontein, Oos-London, Poort
Elizabeth, Pietermaritzburg, Paarl, Pretoria, Johannesburg, Jan
Kempsdorp, Louis Trichardt, en dies meer:
"MANS IS VAN AARDE. VROUE IS VAN AARDE. DEEL DAARMEE."
--
Sincerely,
ILUDIUM PHOSDEX
(die egte artikel--aanvaar geen plaasvervangers)
(N.B. Spammers beware: ALLE VOORBEELDE GEDEEL MET DIE BEHOORLIKE
KANALE!!)
For the best in badly-written, SCHIZOPHRENIC opinion and comment (and
more!) on the Internet, point YOUR web browser towards: http://anotherprozacmorning.homestead.com/
BOOKMARK! BOOKMARK!! OY VEY IZ MIR!! (apologies to Dr. Bronner's)
In addition to the aforementioned opinion, you can also find:
*FREE web-based, spam-strained Email!
*The best of online shops in the worst possible milieu therefor!
*The most realistically American media links page online!
AND PLENTY MORE WHERE THAT CAME FROM, DWAAS!