Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: die HNP se pad na die toekoms

Di., 08 Februarie 2000 00:00

Wil graag die HNP gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir die stigting van die HNP.
Asook die deursettings vermoë en vasberadenheid van die leier,
Mnr. Marais. Veral vir die bereidwilligheid van Mnr. Marais om
oor te neem by die Party se vorige leier, Dr. Hertzog. Asook om
die HNP te lei deur moeilike begin jare.

Asook vir die gereelde publikasie van die mondstuk, Die
Afrikaner. Veral vir die menige insiggewende artikels. En vir
die bydraes oor brandstof. Dit het handig te pas gekom - om
Sasol en ander brandstof produsente en verspreiders te
ondersteun. Insluitend advertensies van boeke en verspreiders
van boeke en ander materiaal wat geplaas is. Asook artikels wat
publiseer is van die noukeurige ontleding van die politiek. En
vir die moed en geloof wat Mnr. Marais diegene van Europese
afkoms inpraat. Veral voor en na die Eerste Demokratiese
verkiesing.

Asook die ver afstande wat gereis is, oor die lengte en breedte
van ons Land, om menige toesprake te hou. Om die politiek te
verduidelik aan gehore. En vir die deelname aan menige tussen
verkiesings, en munisipale en Parlementêre verkiesings.

En die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. Insluitend om die Regering van ons Paradys,
asook elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die groei van die HNP te
stimuleer. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Die Verlede:

Die reisiger wil graag in die openbaar om verskoning vra vir
enige uitlatings en lasterhede teenoor die HNP, Mnr. Marais, die
N.G. Kerk, asook enige ander Politieke Partye en Organisasies
waaraan Afrikaanses en andere behoort.

Die Hede:

Die reisiger wil hiermee Mnr. Marais, en lede van die HNP
hartlik uitnooi: Om die politieke pad van prestasie te stap,
saam met die progressiewe pro-aktiewe politici na die land van
groen en goud, wat vir almal bestem is. Diegene wat opstaan vir
die reg om te lewe, asook die kwaliteit van lewe - vir enigeen,
ongeag ras, kleur of geslag - asof dit die laaste geleendheid
is.

Stel voor die HNP groei van hulle eie groep, en vergroot dit
stelselmatig, om enigeen, ongeag ras, kleur of geslag, in te
sluit. Waarnemers reken 'n mens leer meer buite jou gemaksone.
Die reisiger stem hiermee volkome saam. Mag God die lede van die
HNP, en veral die Leier, Mnr. Marais, ryklik seen, en hulle pad
met oorvloed vervul, tydens die stap van hierdie pad na God se
eie Land. Mag u in interressante tye lewe.

Stel voor die naam van die Party groei na die Herenigde
Nasionale Party. En die koerant se naam groei na: Die
Afrikaanses. En om opskrif letters te groei van rooi na oranje.
Om goud te simboliseer. Artikels wat daarin verskyn, kan later
lees soos 'n Afrikaanse weergawe van The Sowetan en/of City
Press, indien nodig. Die Odal teken kan op die voorblad behoue
bly - in oranje. Dit sal inniglik waardeer word, indien nou en
dan 'n Engelse berig in die koerant verskyn.

Verstaan persone, insluitend persone van Europese afkoms, het
die reg tot vrye keuse. Om hulle eie lewensmaat te kies. Ongeag
ras, kleur of geslag. Hulle het dus die reg om self te kies. Om
die regte belegging te maak, volgens hulle eie goeie denke.

Wil Mnr. Marais hoogstens aanraai, om gerus by die huis te bly,
en Vrymesselaars boeke te lees. Die reisiger glo dit sal u baie
help om die Bybel beter te verstaan. Asook om bydraes, soos: Hoe
om saam te werk vir 'n beter toekoms, te bestudeer, en toe te
pas, indien moontlik. Asook die pad na die Derde Demokratiese
Verkiesing te lees en te bestudeer.

Stel voor Mnr. Marais kan vir raad aanklop by mnr Marthinus van
Schalkwyk, die hoofleier van die NNP, wanneer nodig. Ook om
ondersteuning te lewer aan Afrikaanses in die Parlement wat vir
die belange van Afrikaanses opstaan. Veral d.m.v. die HNP se
koerant. Dit sal inniglik waardeer word. Die reisiger wil ook
voorstel dat lede van die Federale Alliansie vergaderings van
die HNP bywoon. En Mnr. Marais en lede van die HNP te ondersteun
op hulle pad na God se eie Parlement.

Onthou nog die vergadering in Newcastle, Natal: The day the HNP
went English. Wonder wat die media te sê sal hê, "The day the
HNP goes multi-racial".

Die Toekoms:

Onthou Mnr. Marais nog die verkiesing in Wolmaransstad ? Volgens
die profesiee gaan die Kommando Mnr. Marais aan die noorde kant
van die pad, net na die dorp, ontmoet. Maar hy wat wil lewe sal
moet groei. En hy wat groei, sal lewe. Groei is lewe.

Dit sal 'n groot voorreg wees indien die leier van die HNP, Mnr.
Marais, asook andere lede van die HNP, ingesluit word in God se
eie Parlement - 'n veelrassige Parlement. Die Vierkleur wapper
weer: Dit gaan 'n veelrassige Vierkleur wees. Soet kan die
vreugde wees. Dit sal 'n ewigdurende vreugde wees, word
voorspel.

Verstaan Bhagwan Shree Rashneesh was 'n Indier, 'n wereld
reisiger, wat 'n kampvegter was vir die behoud van lewens
kwaliteit en die natuur. Vigs vrye sones is sy idee. Sy
gemeenskap in Poone, Indie, wat hy agter gelaat het, is 'n vigs
vrye sone.

Die resiger kom hiernatoe, om mense te ondersteun om die
stelsel waarin verkeer word, beter te verstaan en toe te pas.
Asook om oplossings te plaas. Daaardeur kan mense inspireer word
op die pad vorentoe. En 'n beter toekoms kan vir almal geskep
word. Op hierdie pad, glo die reisiger om so nou en dan 'n paar
pouses te neem.

Andrew Lloyd Webber, vanuit Aspects of Love: Love, love changes
everything. (Hier word agape liefde bedoel.)

En Die Resultate:

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Mnr.
Marais kan vir al die "voeltjies" van ons Paradys, ongeag ras,
kleur of geslag - se politieke regte, asook om vir die reg van
lewe en kwaliteit van lewe, op staan. :) Enige persoon, ongeag
ras, kleur of geslag, wat die HNP se koerant lees, kan daarby
baat vind, en die HNP se standpunte ondersteun. :) Koerant
verkope kan verhoog word. :) Hoof figure van die HNP kan deel
wees van God se eie Parlement. :) Lede van die HNP kan deelneem
aan konferensies, asook om besluite te neem oor die toekoms van
SAOG. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word. :)
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel. :)
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re - stort reens in die Kruger wildtuin

Di., 08 Februarie 2000 00:00

President Paul Kruger huil trane van blydskap.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaans in New Zealand

Di., 08 Februarie 2000 00:00

Het Afrikaans 'n bestaansreg in NZ
Besoek www.afrikaans.org.nz

Koeitjies & kalfies | 26 kommentare

De Suid Afrikaanse Lugmag

Ma., 07 Februarie 2000 00:00

Hallo allemaal

Voor de mensen die interesse hebben in een overzicht van de Suid Afrikaanse
Lugmag, is de volgende website een aanrader !

http://www.scramble.nl/za.htm

Hier presenteren wij een "Order of Battle" van de SAAF/SAL

In deze Orbat vind u de volgende informatie:

- Een korte historie van de Lugmag
- Een overzichtskaart met alle bases
- De Complete "Order of Battle"
- Een overzicht van alle Eskaders en Vliegbases
- Een database met alle vliegtuignummers van de SAAF
- Hele mooie foto's van de verschillende vliegtuigtypes
- Squadron Badges
- Links naar andere websites
- Gedetaileerde kaarten van de omgeiving van de vliegbasis

Wij vinden het zeer de moeite waard. Kom snel kijken !

Groeten/Groete/Regards

Frank Noort
Webmaster Dutch Aviation Society
webm...@scramble.nl
http://www.scramble.nl

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

saixuck

Ma., 07 Februarie 2000 00:00

dit wil my nou voorkom om dié Ng te lees, is om gebruik te maak
van die "moderated" news.uni-stuttgart.de se diens.
so hierdie is dieselfde tyd ook 'n toets om te sien of dit werk

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re - ek het 'n droom

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Die tyd het gekom om die Afrika Renaissance se groei te
stimuleer vanaf 'n padda sprong. En 'n kwantum sprong vorentoe
te neem.

Die reisiger glo aan gelyke geleendhede vir almal. Daarom is dit
moontlik dat in die Nuwe Suid Afrika binne die volgende 20 jaar
'n President van Europese afkoms, aan hoof van sake wees.

Miskien, maar hoogs onwaarskynlik, sal in die Nuwe Suid Afrika
binne die volgende 10 jaar 'n President van Europese afkoms aan
hoof van sake wees.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

waar moet ik zijn

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Over enige tijd wil ik graag zuid africa bezoeken en er meer van maken als
de gemiddelde toerist. Dus wil ik eerst een langere tijd emailen met
bewoners die enthousiast weten te vertellen over hun land. ben ik dan hier
aan het juiste adres of moet ik elders zijn????zoja...waar........
quov...@freeler.nl

Sorry, maar ik spreek nog geen africaans

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Die ANC is die einde Mei 2000 6 jaar aan bewind

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Die ANC se 7e jaar aan bewind begin Junie 2000. Voorspoed,
sterke en beste wense word die ANC toegewens op die pad
vorentoe.

Sien julle wat ek sien ? Weet julle wat ek weet ?

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Zimbabwe Ontwikkelings Inisiatief

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, insluitend individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir deurlopende
stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie 2000. Veral om
die SAOG te ondersteun om die suksesse daarvan te verhoog. Asook
om te verseker dat gesonde veelvolkige, multi-kulturele, asook
voordelige industriële en ander verhoudinge onderhou word.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die Zimbabwiese
Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe te neem. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Wil voorstel om 'n projek plan te ontwikkel vir die Zimbabwiese
Renaissance. En om doelwitte te bepaal, wat bereik moet word.
Asook wanneer dit bereik moet word. Dan om dit aan President
Robert Mugabe oor te handig. Saam met 'n horlosie en 'n
kalender. Insluitend 'n 3 maande ultimatum om die absolute
nodige te bereik. Wil voorstel om hom te ondersteun om hierdie
doelwitte te bereik.

Indien basiese benodigdhede nie bereik word binne die 3 maande
periode, om vrye en regverdige verkiesings, op 'n demokratiese
manier, te hou die einde van Mei, of begin van Junie 2000. Asook
om pensioen en fooie ("royalties") van die Zimbabwiese President
na die Staatskas oor te dra, tot verdere kennisgewing.

Wil hoogstens aanraai, in die Zimbabwiese geval, om Regerings
fondse in Switserse, en andere banke, gehou in persoonlike
rekenings, na die Staatskas terug te plaas. Asook om streng
beheer maatreels in te stel, en/of te verhoog, wie geld kan trek
vanuit Regerings rekenings. En om die toepassing van regerings
fondse streng te monitor.

Bg. kan ook toegepas word om die Mosambiekse Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe te neem, indien nodig.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Afrika en Suid Afrika Renaissance 'n kwantum
sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Indien benodigde resultate binne die 3 maande ultimatum getoon
word: President Mugabe kan die President van Zimbabwe bly. :)
President Mugabe se gewildheid kan asemrowend toeneem. :)

Indien benodigde resultate nie binne die 3 maande ultimatum
getoon word:
President Mugabe kan 'n rustige en lang verdiende vakansie in
Burundi geniet, na jare van swoeg en weet tydens sy ampstermyn.
:) Hy kan daarna terug keer Zimbabwe toe. :)

Hoe dit ook al sy:
Die Zimbabwiese Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
:) Bg. kan as voorbeeld dien vir ander Lande wat aan die Afrika
Renaissance wil deelneem. :) Veiligheid en voorspoed kan verhoog
word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig
bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re - AEB lede sluit aan by die FA

Sa., 05 Februarie 2000 00:00

Wil Ds. Cassie Aucamp hoogstens aanraai om lede van die PAC, en
andere van Afrika afkoms, se argumente in die openbaar te
ondersteun, indien hy daarmee saamstem. Indien dit nie alreeds
die geval is.

Eendrag maak mag. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «  ‹  1113  1114  1115  1116  1117  1118  1119  1120  1121  1122  1123  1124  1125  1126  1127  1128  ›  »]
Tyd nou: Wo. Sep. 30 12:36:08 UTC 2026