Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

voorstedelike legende

Sa., 15 Januarie 2000 00:00

Weet iemand iets van hierdie urban legend (en wat
is 'n urban legend in afrikaans in elk geval?)

Daar was hierdie hijacking baron in Germiston wat
twee kinders gehad het. Toe die dogter 21 word
toe vra hy wat wil sy he^ vir haar verjaardag, en
sy sê toe 'n geel BMW. Hy sê toe nee gaaf en
stuur sy handlangers om 'n geel BMW te gaan kaap,
per bestelling, en dit word ook toe nie lank
daarna afgelewer.

Met sy seun se verjaardag vra die pa toe wat wil
jy graag he^, en die seun dink toe dat 'n geel
BMW vir hom ook net die ding is. En die
kaapkoning stuur toe sy cronies om die geskenk
te 'gaan haal'. Hulle kom ook toe nie lank daarna
terug met die item.

Net toe bel iemand die pa en sê jou dogter is
nou net in 'n hijacking doodgeskiet.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Point Taken...

Sa., 15 Januarie 2000 00:00

let me firstly apologise if I offended you. This was never my intention.

In posting the response to your earlier writing I was seeking dialogue on what is a very pouplar perception in Australia. Many people (particularly the English) feel that the stranglehold that the Afrikaners held in South Africa on such areas like the Media, Government and Defence Force and the job reservation that they exercised and favoured their own might rear it's ugly head in Australia.

While this would be absurd to suggest as The Australians, as I'm sure that you're well aware, do not take kindly to discrimination of any kind.

I do have to remind you that in your previous posting - you made the point that it was wonderful for you to hear Afrikaans spoken everywhere etc. That of course is total nonsense and is a figment of your imagination.

I would be curious to find out though do you force your wife to speak Afrikaans? The boere that I worked with always wanted to keep speaking their own language to everyone - despite many not being fluent in the disgusting language. It must kill you to have to do all your day-to-day dealings in English!

I do feel thought that you should come to terms with the fact that Afrikaans is a dying language - without sound foundation, and a bastardisation of so many others.

Noslen Alednam

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Toekoms Advies vir: FA - die pad vorentoe

Vr., 14 Januarie 2000 00:00

Wil graag die Federale Alliansie gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral die Leier, Dr. Luyt, vir
die menige suksesse wat behaal is op talle gebiede van die sosiale
lewe. Asook om Suid Afrika te ondersteun, en te help groei van
apartheid na die Reenboog Nasie vandag. Veral om deel te neem aan die
Lusaka samesprekings. En om die Federale Alliansie te vorm, met die
doel om groter Politieke eenheid te bereik tussen Politieke Partye.
Asook vir die menige bydraes gelewer aan die Suid Afrika en Afrikan
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
:) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag die NNP, VF, KP en AEB gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om Suid Afrika te help
groei van apartheid na die Reenboog Nasie vandag. Asook vir die menige
bydraes gelewer aan die Suid Afrika en Afrika Renaissance. En vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid van die onderskeie leiers. En om
die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is die toekoms van die Federale
Alliansie. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.

Sal hoogs aanraai Dr. Luyt bly die leier van die FA. Die volgende vlak
van leierskap kan wees op Provinsiale en / of Streeks vlak, bv. Noord
Wes Kaap - Generaal Viljoen - indien hy die posisie wil aanvaar.

Gemeenskaplike belange in die sosiale en geestelike aspekte van die
lewe kan op voort gebou word, en verbreed word, indien nodig, om lede
van ander Politieke Partye by die FA in te sluit.

Sal voorstel die FA word op plakkate adverteer as: Die Politieke Party
vir Pioniers.

Koerante publiseer deur bg. Politieke Partye, kan kragte saam span, en
een koerant vorm. Alle artikels in die koerant kan beide in Afrikaans
en Engels publiseer word. Die eerste helfte van die koerant kan in
Afrikaans wees. Die tweede helfte in Engels.

Ook kan die wen resep bemark word in die koerant: Swart en Bruin en Wit
beweeg polities nader na mekaar vir Reg en Geregtigheid. Of beter: Alle
Suid Afrikaners beweeg polities nader na mekaar vir Reg en
Geregtigheid. Staan saam - eendrag maak mag. En die sleutel tot sukses:
Om ondersteuning aan Vrymesselaars te vergroot, vir 'n beter toekoms in
die Nuwe Suid Afrika, en elders op die Planeet.

Indiers wat deel van die FA wil wees, kan hulle vriendelik gevra word
om hulle kragte saam te gooi met Indiers in die ANC, want die ANC sien
om na die groeps belange van Indiers.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Leierskap
eienskappe kan behoue bly. :) Gesamentlike joernalistieke bydraes kan
'n omvattende koerant publiseer, vir die menings en visie van die FA.
:) Goeie verhoudinge met die ANC kan verhoog word, aangaande
lidmaatskap van Indiers. :) Gemeenskaplike belange kan die FA geweldig
bevoordeel. :) Die Suid Afrika en Afrika Renaissance kan 'n kwantum
sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en Almal
vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te
skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Pik Joining the ANC

Vr., 14 Januarie 2000 00:00

> Oh those miserable boere - how their time is coming to pass.
>
> It really makes me chuckle to think that their 1000 year volk has been occupied by the blacks - and things will only get worse.
>
> What goes around comes around!
>
> Squirrel

Staan die arme vent so handewringend en yl.... siestog. In die verlede kon hy nog altyd nou en dan iets sinvol kwytraak, maar lyk my die is ook besig om met die 20ste eeu saam te verdwyn.

Is ook nou nie aldag wat iemand die boere 'n 1000jaar volk noem nie - seker maar 'n vingerfout hier in die tye wat die millenium (sies, dies nou 'n holrug woord) so belangrike rol speel.

Wonder ook wat hy bedoel as hy sê dinge kan net erger word. My ma sê sy hoop nie so nie - sy kry al swaar genoeg in SA waar dinge so bietjie bietjie verval. Nou wil die eekhoring vir ons vertel dinge gaan nog erger word!

Wat is die regte Afrikaans vir kom en gaan in die rondte? Ouens wat die gesegde moet maar net altyd beef dat die in-die-rondte-ganery natuurlik meer as een keer kan gebeur!!!

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Good Point Bob...

Vr., 14 Januarie 2000 00:00

That's a good point Bob - one wonders then what the criteria are for joining the ANC. Looks like a colour-of-the-skin one to me!

I am told that some of the boere are not happy with these colleagues of theirs snuggling up to the swartes though. You see the boere are quite switched on really. They publicly blow smoke up the arses of the black powermasters but behind closed doors really reject this dominance.

The don't however have much choice in the matter for they are hopelessly outnumbered and are not largely welcomed or have trouble going without servants if they should emmigrate.

The buffoons though in the ANC have succeeded in making the boere go underground so to speak. The AWB is in tatters and enjoys little public support. The reality is however much different. The net is closing in on the boers and they have nowhere to run to so they will have to fight. Being a cowardly mob they will probably resort to selling their sisters in return for leniency.

We wait, we watch.

The only thing that I ask is that they prohibit the use of Afrikaans in all public places.

Noslen Alednam

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Good Point Bob...

Vr., 14 Januarie 2000 00:00

On 14 Jan 2000 10:07:41 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Noslen Alednam) wrote:

> That's a good point Bob - one wonders then what the criteria are for joining the ANC. Looks like a colour-of-the-skin one to me!

Errmmm.... I'm not sure which point of mine you are referring to.

> The only thing that I ask is that they prohibit the use of Afrikaans in all public places.
It's one of the official languages of this country.

Why do you want it banned? Languages are neutral things - they are not
racist or political or anything except tools for communication. Of
course, like all tools they can be misused; but it is the abuser who
should be curbed, not the language.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afgestorwe ng

Vr., 14 Januarie 2000 00:00

Lou - LOU.

Luister jy ??

Voeg jou naam by die groepie wie ek privaat wil kontak.

Omie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

afrikaanse Chatkanaal

Vr., 14 Januarie 2000 00:00

Hoi Maarten,

als je een afrikaans chatkanaal wil dan moet je dat doen via IRC. dan kan je
verbinding maken met J' burg en Durban.

IRC moet je wel eerst downloaden.

succes ermee

groetjes jurgen

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

Afgestorwe nuusgroep

Vr., 14 Januarie 2000 00:00

Johan (Minnesota)
Johan (by die bank - Minnesota ???)
Johan (Melbourne)
Charles v/d Wath
Gideon van Zyl
Maarten Jansonius

Julle manne wil my miskien privaat kontak nie ???

Haal net die water gedeelte uit my adres vir direkte pos.

Dankie
Omie

(Die naam mag dalk julle geheues roer)

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

afrikaner.co.za

Vr., 14 Januarie 2000 00:00

Haai...

Weet iemand wat het van afrikaner.co.za geword?  Wat is die nuwe planne...
met die naam, die servers en met die websites?  Gelukkig het ek 'n backup,
maar ek moet begint dink of dit 'n tydelike downtime is en of dit meer
permanent is... in which case ek my site op 'n ander plek moet gaan stoor...

Mail seblief ook sommer direk... ek gebruik news.saix... hulle suig.

Samuel Murray

--
NB:  when I write here I spell and speak the way I please,
but when I translate professionally I speak and write perfectly.

Samuel Murray, translator and proofreader
smurray@yebo.co.zaXYZ, cc leuce@geocities.comXYZ
http://www.afrikaner.co.za/termwerf/smurray.html
... or try my personal page http://ey.to.hey.to/

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1119  1120  1121  1122  1123  1124  1125  1126  1127  1128  1129  1130  1131  1132  1133  1134    »]
Tyd nou: So. Mei 31 06:17:58 UTC 2026